Sand bestuur
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Wed Jan 04, 2012 8:50 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Isuzu 250D
- Real Name: Deon
Sand bestuur
Raad asb. ons gaan in April Mosambiek toe. 13km sandpad vanaf teer. my voertuig se bande het nog ongeveer 20,000km loopvlak oor. Moet ek liewer nuwe bande aanskaf met beter loopvlak of is 'n gladder band beter vir sand bestuur?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29877
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Sand bestuur
Deon, ek dink nie die loopvlak gaan baie verskil maak op sand nie. As die side-walls van die bande nog goed is, sou ek hulle hou .... onthou jy gaan baie kilos ry met afgeblaasde bande en daai side-walls gaan heelwat flexing moet verdeur. As hulle klaar bietjie ge-perish is en daar enige tekens van kraake in die rubber is, dan is dit beter om hulle te vervang.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Sand bestuur
Waar gaan julle Ponta?gideondb wrote:Raad asb. ons gaan in April Mosambiek toe. 13km sandpad vanaf teer. my voertuig se bande het nog ongeveer 20,000km loopvlak oor. Moet ek liewer nuwe bande aanskaf met beter loopvlak of is 'n gladder band beter vir sand bestuur?
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Wed Jan 04, 2012 8:50 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Isuzu 250D
- Real Name: Deon
Re: Sand bestuur
Morrumbene...... Noorde
Re: Sand bestuur
Met 20 000km thread ongeveer oor dink ek persoonlik jy sal reg weesgideondb wrote:Morrumbene...... Noorde
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Sand bestuur
Ek persoonlik dink hoe glader 'n band hoe beter op sagte sand want jou bande gaan minder maklik grou
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sand bestuur
Deon, die hoeveelheid loopvlak gaan nie 'n invloed he nie. ten minste nie so dat jy dit sal agterkom nie. Solank die loopvlak se toestand van so 'n aard is dat hulle veilig is om die langpad mee aan te durf, sou ek hulle ook gebruik het. Jou grootste bekommernis behoort egter papwiele te wees, nie sandbestuur nie.
Pas banddruk aan om by die omstandighede te pas en jy behoort okay te wees.
Pas banddruk aan om by die omstandighede te pas en jy behoort okay te wees.
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Wed Jan 04, 2012 8:50 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Isuzu 250D
- Real Name: Deon
Re: Sand bestuur
baie dankie.... sal so maak
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Sand bestuur
What a nice looking group of fellowsandrevt wrote:se groete daar hierdie was nou in sept by inhasorro
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!