Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
JacoJB
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
Real Name: Jaco
Location: Melkbosstrand

Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by JacoJB »

Hi daar

Ek gaangedurende Junie en Julie Namibie toe en is nog opsoek na slaapplek op Windhoek en Rundu.

het julle enige voorstelle vir die 2 dorpe

Tipe verblyf in windhoek verkieslik B&B of Gastehuis of Hotel.

Tipe verblyf in Rundu B&B Gastehuis Lodge of kampplek.

Dankie
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by OOOOMS »

Windhoek: Arebbusch Lodge viewtopic.php?f=4&t=9960&hilit=ooooms+%2F+oooods+2009" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.namibian.org/travel/lodging/ ... busch.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Rundu: Samsitu Riverside Camp S17*50.993 E019*40.164 viewtopic.php?f=4&t=16622&hilit=bots+nam+za" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Niel »

Arabbush was ook hoogs aanbeveeld toe ons gesoek het vir n oornag stop
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Doom »

Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
JacoJB
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
Real Name: Jaco
Location: Melkbosstrand

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by JacoJB »

Doom wrote:Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty:
Dankie

Nou net wag en hoor of hulle plek het.

Doom sal laat weet wanneer ons daar is jy moet dan sommer `n koue enejie by ons kom geniet. :drinks:
Image
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Tokkie »

As jy so 270 km kan verby Rundu druk sal ek Divundu/Bagani toe gaan en by Ngepi Campsite gaan bly.Dis teen die Okavango Rivier en persoonlik een van die mooiste kampe in Namibia.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
JacoJB
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
Real Name: Jaco
Location: Melkbosstrand

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by JacoJB »

Tokkie wrote:As jy so 270 km kan verby Rundu druk sal ek Divundu/Bagani toe gaan en by Ngepi Campsite gaan bly.Dis teen die Okavango Rivier en persoonlik een van die mooiste kampe in Namibia.
Tokkie gk gaan reeds by Ngepi tuis en as ek daar ry dis dan wanneer ek plek soek in Rundu se area.

Het nou al by verskeie mense gehoor dat dit nie die moeite werd is om in Rundu area tyd te spandeer nie wat dink julle.Ek wou daar bietjie visvang ens.Of is daar ander beter plekke ?
Image
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Doom »

JacoJB wrote:
Doom wrote:Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty:
Dankie

Nou net wag en hoor of hulle plek het.

Doom sal laat weet wanneer ons daar is jy moet dan sommer `n koue enejie by ons kom geniet. :drinks:
Dit klink nou sommer vir my so rein... :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Tokkie »

Gaan jy via Etosha voor jy windhoek toe gaan? As dit die geval is sal ek eerder eksta nag in Ngepi spandeer (die kans vir vis vang is beter daar as in Rundu dink ek persoonlik) en dan reguit Etosha toe ry. Dis n redelike entjie maar die moeite werd. As jy belangstel kom in kontak met Amy by Umkulu Travel 021 853 7952 hulle werk baie goeie trips uit en doen al die logistiek vir jou.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
JacoJB
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
Town: Melkbosstrand
Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
Real Name: Jaco
Location: Melkbosstrand

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by JacoJB »

Tokkie ja dankie reeds geboek in Etsosha
Image
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Post by Tokkie »

Roys Camp 50km noord van Grootfontein is ok n lekker oornag kamp.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”