Beeld vakansie skou

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Beeld vakansie skou

Post by OOOOMS »

Mens sou nogals gedink het die organiseerders sou geleer het uit hulle probleem gister........ :blushing:

Nee....blykbaar was dit sie selle vandag gewees..... :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Vanoggend....pic ontvang van Marius
beeld (Large).jpg
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: Beeld vakansie skou

Post by GI Jane »

Hoop net die Burger mense het iets geleer, wil nie graag weer so iets gou ervaar nie. Gelukkig vir my was die mense om my heel aangenaam,,,,,
Image
User avatar
Frost
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
Town: Midrand
Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
Real Name: Andre

Re: Beeld vakansie skou

Post by Frost »

Sorry to have missed you guys on Saturday!
Ek het so verby gery Saterdag en daai que ook net so een kyk gegee... :thumbdown: :thumbdown:

Was gister daar en ook heel teleurgesteld in die organisering, maar daar was darem 'n hele paar interesante speelgoed om na te kyk!
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Beeld vakansie skou

Post by JohanM »

Traveler wrote:Dis nou nie 'n wonderlike overlanding skou nie. En dis versekerlik nie 'n 4x4 skou nie.

Dit het 'n mengsel van alles vakansie. Daar is hele paar LEKKER specials by 4x4 Megaworld. Ek het presies gesien wat ek graag wou sien.
Heinrich dit was lekker om julle daarso te kry!!! Ek stem saam ja dit is maar iets van alles gewees by die skou, darem so paar idees weer gekry!!!
GI Jane wrote:It was great to meet some of you guys yesterday. /quote] Val it was very nice to meet you at the show.
OOOOMS wrote:Nice seeing some familiar faces, Swartlux en sy Pa, GI Jane, Witmamba, Henniej2, Leon, Ali, Traveler en vrou, JohanM en Kerry en nog 'n paar ander wie se name ek nie nou aan kan dink nie....... :wink2:
Mark hoop jy het darem jou lunch geniet nadat ek jou sig kom versteur het..... :twisted: :twisted: Lekker om jou daarso te gesien het!!! :thumbup:
Johan Marais
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Beeld vakansie skou

Post by SWARTLUX »

Jammer vir die wat ons gemis het saterdag,eerlikwaar was die show bietjie dissapointing veral die laaang ry en ons het ook nie eers water gekry nie en die ergste was die manne wat so va nagter af gestap het en voor in die ry kom indruk het :evil:

Ons het darm een club maatjie (Mark) raakgeloop daar :thumbup:

Moes ongelukkig vroegerig ry om my bakkie te gan fix
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Beeld vakansie skou

Post by OOOOMS »

SWARTLUX wrote:Jammer vir die wat ons gemis het saterdag,eerlikwaar was die show bietjie dissapointing veral die laaang ry en ons het ook nie eers water gekry nie en die ergste was die manne wat so va nagter af gestap het en voor in die ry kom indruk het :evil:

Ons het darm een club maatjie (Mark) raakgeloop daar :thumbup:

Moes ongelukkig vroegerig ry om my bakkie te gan fix
Het gewonder wat van julle gewoed het.....dink julle het daar by die bike stalletjies verlore geraak..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Beeld vakansie skou

Post by SWARTLUX »

OOOOMS wrote:
SWARTLUX wrote:Jammer vir die wat ons gemis het saterdag,eerlikwaar was die show bietjie dissapointing veral die laaang ry en ons het ook nie eers water gekry nie en die ergste was die manne wat so va nagter af gestap het en voor in die ry kom indruk het :evil:

Ons het darm een club maatjie (Mark) raakgeloop daar :thumbup:

Moes ongelukkig vroegerig ry om my bakkie te gan fix
Het gewonder wat van julle gewoed het.....dink julle het daar by die bike stalletjies verlore geraak..... :lol: :lol: :lol:
Dit kon al daai mooi spotlights ag ek bedoel bikes gewees het wat ons aandag daar afgetrek het :lmao: Nee kyk my pa het eers gestaan en kompetisie forms invul hy het mos 'n baie sagte plekke vir 'n Harley en soek baie graag so een.

Nee ons was maar vroeg huis toe om my bakkie se alternator te gan regmaak voor die winkels toemaak en die show was nou nie regtig so wow gewees nie moet se dit was beter vroeer jare lyk of meeste mense of uitstallers begin belagstelling verloor in die expo.
Image
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Beeld vakansie skou

Post by HennieJ2 »

GI Jane wrote:Hoop net die Burger mense het iets geleer, wil nie graag weer so iets gou ervaar nie. Gelukkig vir my was die mense om my heel aangenaam,,,,,
Verlede jaar was die ingang langs die kant met baie meer mense by reception - lyk nie of hulle weet dat hulle laas jaar 'n beter resep gehad het nie?

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Post Reply

Return to “Gauteng”