My Saterdagprojek - Operasie installasie

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Gemsbok »

Ek kon geen voldoende plek kry om radio te instaleer nie en het toe die onbenutte brilhouer (my bril moet op my oë wees!) se plek gebruik om my radio te installeer. Ek hoop die foto's is duidelik genoeg! :think:
Klerksdorp-20120309-00034 (Large) (Medium).jpg
Klerksdorp-20120310-00040 (Large) (Medium).jpg
Klerksdorp-20120310-00042 (Large) (Medium).jpg
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Mud Dog »

Lyk soos 'n uiters stewige bracket, daai! :D: :thumbup: Waar gaan jy die bedrading laat loop .... miskien 'n gaatjie in die base plaat van die bracket deur na agter toe. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Gemsbok »

Ek het 'n gat in die base plate gelos vir die lugdraad en die kragdraad. Ek weet nog net nie so lekker wat om met die mike te doen nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Mud Dog »

Jy moes 'n mic clip saam die radio gekry het. Maak hom op die linkerkant van die bracket vas met een van die bestaande mouting skroewe. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by jacques kotze »

Goeie idee, lyk goed :thumbup: :thumbup: :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by OOOOMS »

Lyk goed Lappies :thumbup: Slim plan, ek hou daarvan!

Net 'n gedagte :idea: sou dit nie dalk beter gewees het om die radio hoer teen aan die dak te gesit het nie?
Dan sal die spiel meer sigbaar wees, en indien jou kop vir wat ookal rede sou vorentoe gaan jy nie jouself sou beseer nie? Net as gedagte :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Family_Dog »

Lappies, ek het gesien hoe jy gekyk het aan die plek nou die dag toe jy die radio kom haal het... ;)

Onthou om jou kragdrade direk na die battery te vat, ek weet nie watter drade in die foto wys nie, maar as dit vir 'n lig is, sal hulle nie voldoende wees nie. Vir 'n antenna, een van die Motorola kwaartgolf tipes sal perfek wees op jou dak.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Gemsbok »

Mark, ek dink die foto is bietjie misleidend. Die radio is hoër as die spieël. Ek het die kamera seker bietjie hoog gehou toe ek die foto geneem het omdat ek 'n 'full frontal' wou kry. Die moontlikheid om jou kop te stamp is skraal.

Eric, dit is die radio se kragdraad wat jy sien. Ek het dit en die lugdraad nie gekoppel nie. Jantjie moet nog sy kant bring..............! :)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by OOOOMS »

Gemsbok wrote:Mark, ek dink die foto is bietjie misleidend. Die radio is hoër as die spieël. Ek het die kamera seker bietjie hoog gehou toe ek die foto geneem het omdat ek 'n 'full frontal' wou kry. Die moontlikheid om jou kop te stamp is skraal.

Eric, dit is die radio se kragdraad wat jy sien. Ek het dit en die lugdraad nie gekoppel nie. Jantjie moet nog sy kant bring..............! :)
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by Quintin »

Baie netjies en soos die manne se daai is n stewige bracket en sal glad nie pla nie, die lugdraat an antena maak n mens nou n gat in die dak vir die outjie, en se my n ander ding as jy so n instalasie maak en jy gaan oor die grens kry jy nie moeilikheid nie want daar het jy mos nie n lesensie nie. en dan my volgende vraag met wie praat jy as jy so n radio ingesit het en wat is jou reik afstand.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Post by The Legend »

Quintin wrote:Baie netjies en soos die manne se daai is n stewige bracket en sal glad nie pla nie, die lugdraat an antena maak n mens nou n gat in die dak vir die outjie, en se my n ander ding as jy so n instalasie maak en jy gaan oor die grens kry jy nie moeilikheid nie want daar het jy mos nie n lesensie nie. en dan my volgende vraag met wie praat jy as jy so n radio ingesit het en wat is jou reik afstand.
Quintin,n Mens praat maar meer en deels met forum ander forum lede wanneer daar saam op die pad gery word of by 4x4 saam trekke waar die manne met hul toys speel.Ek het vir my n mobiele en handset gekoop.As iemand saam met my op die pad ry gee ek die handset vir die ander persoon en kan ons maklik met mekaar op n afstand van 3 km praat.Sodra jy oor die lands grense gaan moet jy aansoek doen vir permitte om jou radio daar te mag gebruik.

Ek kan nie se wat die reik afstand van die mobiele radio is nie,al wat ek weet is dat hoe platter die wereld is hoe verder is jou opvangs.Die ander forum lede sal hier beter kan help.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “Build your own:”