Baie Dankie

Post Reply
User avatar
Jurgen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
Town: Pretoria
Vehicle: 1998 LR D1 V8i
Real Name: Jurgen
Location: Menlo Park
Contact:

Baie Dankie

Post by Jurgen »

Ek wil net vir almal baie dankie se vir 'n baie leka trip! Dit was baie leka om julle te ontmoed en om gesigte by die name te kan sit! Ek hoop ons maak gou weer so! Ek wens ek kon vanaand nog daar wees, maar nou ja, sal maar die dvd kry en die leka memories herleef!
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Baie Dankie- Moegatle

Post by ToyX4 »

Jurgen, dis mos net n plesier.

Dit was weereens vrek lekker.

Ek en dalk nog een of twee manne is nogal impressed met jou en jou Hilux. Julle ry met n oop diff waar manne met difflocks soms sukkel. Om nie eers te praat van daai Nissan en Colt en Isuzu en Landie nie.
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Baie Dankie

Post by Rampie »

Ek sekondeer, dit was mo3se!!
Thanx Riaan!

Was bietjie teleurgesteld toe al die Hilux manne pad gee na die trip, ma het darem 'n klein bietjie by party ouens kon hello se en toe saam die lugmag groep gekuier verder.
Maak gou weer so.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Baie Dankie

Post by ToyX4 »

Jammer Andre. Glo my, ek wou ook oorslaap en die after party geniet, maar die plaas was sonder n baas. Ek hou nie daarvan om solank weg te wees van die boerdery as ek hoenders het nie. Die baas se werkers is nie altyd betroubaar nie.

Maar as ons weer n trippie doen, sal my pa kom oog hou oor die plaas, en ek sal kan after party bywoon. :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
Jurgen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
Town: Pretoria
Vehicle: 1998 LR D1 V8i
Real Name: Jurgen
Location: Menlo Park
Contact:

Re: Baie Dankie

Post by Jurgen »

Baie dankie vir die mooi woorde Riaan :oops: , maar met daai grippy tyres, die gewig agter en die leka ou suspension wat leka travel gee kan enige iemand so ry met Savuti - dis sy eintlike naam - agter my gunsteling plek op aarde in botswana. ek kani wag vir die volgende trip nie!
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Baie Dankie

Post by CasKru »

Ja nee boys. Ek wil ook sê dit was flippen lekker en daar was maar nou maar net eenmal weereens 'n bewys dat 'n Hilux KAN! Jurgen, ek was ook very impressed met jou en Savuti se capabilities. Ek weet jy wil nou die credit en all vir die tyres, suspension en gewig gee maar dit vat 'n capable driver om daai kombinasie deur daai obstacles te kan kry

Dit is wel jammer dat ons nie almal na die tyd kon laer trek en lekker saam kuier nie. :cry:

Post asseblief julle se fotos. Ek was so haastig oppad vrydag dat ek vergeet het om my kamera saam te vat :evil:
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Baie Dankie

Post by LouisZ »

Hallo Riaan,

Dankie dat jy alles gereel het. Dit was nogal lekker. Ek het net kans gehad om 'n paar fotos van Andre,Cassie, Landrover 90 en die damn Zuzi op die klip te neem.

Jurgen jy het baie smart gery, soos hulle se jy is 'n man wat KAN.

Louis
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Baie Dankie

Post by ToyX4 »

Dis n plesier Louis.

Wens net ons kon dit elke naweek doen..... miskien as diesel R6 n liter was..... ai, die goeie ou dae :mrgreen:
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Baie Dankie

Post by BenHur »

Yes dankie mense dit was nogal lekker gewees. Hoopelik as ons weer so maak is ek daar in my Hilux en nie weer met die blerrie plastiekjero nie
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Baie Dankie

Post by Rampie »

BenHurBul wrote:is ek daar in my Hilux en nie weer met die blerrie plastiekjero nie
Nadat ek Bennie (en julle klomp anner maniake) gesien ry het, wil ek graag die volgende voorstel ter wille van moeder aarde.
1. Bennie mag met niks groter as 'n 3 wiel tricycle op die baan gaan nie en dan ook net as hy een van daai blik treilertjies sleep.
2. Hy mag nie sy tyres spin of fluit op die grondpad nie.
3. As hy op enige stadium enige een van sy voete van die grond oplig word hy summier gediskwalifiseer.
:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Thanks ouens ek het lekker by julle af gekyk en geleer!!!
Post Reply

Return to “Gauteng”