Hi,
Weet iemand dalk om die rooi liggie te kanseleer nadat water uit die diesel filter trap gedrain is?
Dankie
Peet
How to reset d4d diesel filter light.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Peet "search" so bietjie. Dit is al hier bespreek ... weet net nou waar of hoe nie.
iets van plug uit igniton aan, yada yada, ....
iets van plug uit igniton aan, yada yada, ....
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Fri May 04, 2012 11:33 am
- Town: Randburg
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 Hilux double cab
- Real Name: Peet
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Dankie
Ek sal so bietjie search doen.
Ek sal so bietjie search doen.
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Unplug die boonste konnector op die Fuel filter.
Skakel die voertuig aan
Sit die Konnector gou weer aan.
Skakel die voertuig af en weer aan, behoot OK te wees.
Maak net seker daar is wel geen water in die FUEL filter voordat jy dit doen nie!
Skakel die voertuig aan
Sit die Konnector gou weer aan.
Skakel die voertuig af en weer aan, behoot OK te wees.
Maak net seker daar is wel geen water in die FUEL filter voordat jy dit doen nie!
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Fri May 04, 2012 11:33 am
- Town: Randburg
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 Hilux double cab
- Real Name: Peet
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Baie dankie
Dit het mooi gewerk.
Dit het mooi gewerk.
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Juba wrote:Baie dankie
Dit het mooi gewerk.
- Blackadder
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
- Real Name: Thinus
- Club VHF Licence: X82
- Location: Centurion
Re: How to reset d4d diesel filter light.
Of jy kan Toyota SA R1200.00 betaal sodat hulle spesialis met sy vreeslike ingewikkelde computer dit vir jou kom doen...