Hallo oom Mac, eish, ek is nou eers vir die eerste keer op die forum van laaste post
self paar intrisante staltjies van die laaste week of 3, maar hoe se die groot mense wat nie dood maak nie maak groot
Ek is die week nog so bietjie dol, maar hoe klink Vrydag oggend vir 'n koffie, het oom se e-mail en foon nommer verloor met system crash op laptop en cell, kan oom seblief vir my sms of PM?
A4C is so te se daar om dalk 'n ietsie tedoen vir daai Richtersveld ene, het so gehoop ek kon die Jimny kom deur sy passe sit daar, maar gaan ongelukkig nie moontlik wees nie!
Een ding het ek geleer die laaste 3 maande, ons liewe Pappa is so in beheer as ons Hom toe laat en ken in alles, my lewe het 360 draai gemaak nadat ek
het, Hy is net SO SO awesome!!!!