R/C Cars??

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

R/C Cars??

Post by Willem01 »

Wie van julle het die tipe electric speelgoed.....wil graag 1 aanskaf maar moet n mens n combo kit koop of eerder die controller en bty-packs los.... :eh: :eh:
Attachments
toy.jpg
toy.jpg (70.99 KiB) Viewed 2885 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: R/C Cars??

Post by OOOOMS »

Eish nice Hilux :thumbup: Ek weet nie veel van die R/C karre nie maar sal nogals kwaai lyk op my lessenaar :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

Ek hoop jy het n groot lessenaar want hierdie 1 se dimensies is net so oor 500cm lank en 250cm hoog met ten 4x4 in 1ste rat en dan 2 extra ratte wat als deur n split gearbox moontlik gemaak word en max spoed is 18km/h,,,,glo my ek dink dis hel vinnig as jy met hom in die sand/veld speel.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Dit hang af waarvoor jy die R/C karretjie wil gebruik en hoeveel jy wil spandeer
To God be the glory
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

CasKru wrote:Dit hang af waarvoor jy die R/C karretjie wil gebruik en hoeveel jy wil spandeer

Jy weet klaar waarvoor dit gebruik word ----- speel speeel speeeeeeeeeeeel

Spandeer ---------- +- R3000
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Gaan dit vir jou oor spoed en mooi lyk? Of wil jy obstacles ry (crawling ens)?
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Hoekom ek jou vra is ek koop myne sommer gewoonlik in 'n kit.

Ek het 'n Tamiya Subaru STi WRX 4WD karretjie wat mens lekker mee heen en weer en op paving kan jaag. Dan het ek 'n Tamiya King Blackfoot wat 'n two wheel drive moster truck is wat lekker op paving en gras kan hardloop. Met buide die soek hulle nie cross axle tipe goed nie, dan sit hulle.

Ek wil nou vir my een van die aanskaf vir wanner ek nie my bakkie by die trails kan uit kry nie. Hulle gaan vir so R2300 (ready to run). Is 4 wheel drive en so ver ek weet al vier wiele gelock (voor, agter en center diff lock). Dan het hy ook 4 steering funksies. Jy kan net met die voorwiele, voorwiele en agter wiele om skerp te draai, voorwiele en agterwiele om soos 'n krap te loop en agterwiele bestuur.

Image

Hier is 'n paar simple youtube voorbeelde. Soek bietjie verder vir HBX crawlers en jy sal sien wat kan hy alles doen



To God be the glory
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

:crazy: :crazy: :crazy: jy al lekker n goeie kennis in hirdie veld ook....sê gou die radio controller is dit beter om 1 x 4 channel te koop of is n 2 x channel voldoende hoe sal dit aanpas by die nuwe generasie modelle wat uitkom of moet ek kyk na 1 kyk wat glad nie met channels of cristals werk nie maar werk op 2.4GHz wireless frerkwensie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Willem01 wrote::crazy: :crazy: :crazy: jy al lekker n goeie kennis in hirdie veld ook....sê gou die radio controller is dit beter om 1 x 4 channel te koop of is n 2 x channel voldoende hoe sal dit aanpas by die nuwe generasie modelle wat uitkom of moet ek kyk na 1 kyk wat glad nie met channels of cristals werk nie maar werk op 2.4GHz wireless frerkwensie.
Ek het nou ongelukkig nie sover gekyk nie. Die twee wat ek reeds het werk met 27MHz kristalle en is altwee 2 channels en is heel voldoende. Die "bakkie" werk met twee servos en die karretjie met een servo en een electronic speed control.

Die crawler het die nuwer generasie remotes en is multi channel.

Ek is nie 'n kenner in die gebied nie en ek het ook nog net altyd een karretjie op 'n slag wat loop so omtrent crossed signals, as julle klomp by mekaar is, kan ek nou ongelukkig nie kommentaar lewer nie
To God be the glory
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by Danman »

Hier's myne 1:10 Petrol 4WD
Attachments
speedy tiget.jpg
speedy tiget.jpg (6.82 KiB) Viewed 2848 times
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

Ek dink ons moet kyk na so iets
Attachments
toyota.jpg
(58.75 KiB) Downloaded 157 times
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Willem01 wrote:Ek dink ons moet kyk na so iets
Jis maar daai lyk mooi.

Danie al wat ek net nie van die petrol karretjies hou nie is jy het nie 'n reverse nie en sover ek weet het die DC motors meer torque.
To God be the glory
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by Danman »

Ek kyk, Ek kyk, Ek Laaik!!!!!
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by Danman »

CasKru wrote:
Willem01 wrote:Ek dink ons moet kyk na so iets
Jis maar daai lyk mooi.

Danie al wat ek net nie van die petrol karretjies hou nie is jy het nie 'n reverse nie en sover ek weet het die DC motors meer torque.
Jy's 100% reg. :blushing:
Maar ongelukkig het ek daai nommerjie gekoop soos vrouens skoene koop,
"Hy lyk mooi, Ek vat hom" :blackeye:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Danman wrote:
CasKru wrote:
Willem01 wrote:Ek dink ons moet kyk na so iets
Jis maar daai lyk mooi.

Danie al wat ek net nie van die petrol karretjies hou nie is jy het nie 'n reverse nie en sover ek weet het die DC motors meer torque.
Jy's 100% reg. :blushing:
Maar ongelukkig het ek daai nommerjie gekoop soos vrouens skoene koop,
"Hy lyk mooi, Ek vat hom" :blackeye:
Feite... hulle is excellent vir oop spasies maar om in mens se erf te speel soek jy iets met reverse anders kan jy maar net so sowel 'n dinky toy gekoop het want jy gaan die heeltyd agter hom moet aanloop :mocking: :mocking:

PS: my twee karretjies was presies op dieselfde manier gekoop
To God be the glory
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

4WD Trail finder :thumbup:
Attachments
toy2.jpg
toy1.jpg
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: R/C Cars??

Post by SWARTLUX »

Ek weet wat is op meeste hilux manne se krismas wenslysie myne ingelsuit :thumbup: :lol: :lol:
Image
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

Brian jy het reg geraai
thirstytraveller
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Thu Jul 28, 2011 2:48 pm
Town: Edenvale
Vehicle: Toyota Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Peter

Re: R/C Cars??

Post by thirstytraveller »

Bug bit me a while ago and I have a Tamyia TNX, T-Maxx 3.3 and a MAN Thunder Tiger Truck which are all nitro powered, and then I also have a Tamiya King Blackfoot. Great fun to mess about with and the T-Maxx is ridiculously fast! TNX and T-maxx have 2 spd gearboxes, MAN Truck is just impressively put together! The chasis is milled aluminium all bolted together! I seriously need to get them all out again and go play for a while!
Attachments
king.jpg
King Blackfoot
(264.18 KiB) Downloaded 136 times
MAN TT
MAN TT
T-maxx
T-maxx
4907-red.jpg (60.93 KiB) Viewed 2826 times
TNX
TNX
3867.jpg (62.92 KiB) Viewed 2826 times
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

:cry: :cry:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: R/C Cars??

Post by GeorgeJvR »

Willem01 wrote:4WD Trail finder :thumbup:
Ek soek so een ......net BAIE grooter!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: R/C Cars??

Post by WayneSchalk »

Ek wou so ruk terug een van die gekry het, die Tamiya Hilux

Maar dit is R6000.00 baie geld
Attachments
images.jpg
images.jpg (12.12 KiB) Viewed 2812 times
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: R/C Cars??

Post by jacques kotze »

OOOOMS wrote:Eish nice Hilux :thumbup: Ek weet nie veel van die R/C karre nie maar sal nogals kwaai lyk op my lessenaar :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Jou lessenaar is te deurmekaar vir so ding :lol: :lol: Sal self nie omgee nie :thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: R/C Cars??

Post by WayneSchalk »

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: R/C Cars??

Post by CasKru »

Wayne... daai LC was wat ek oorspronklik wou he maar teen R4500 na R6000.... eish
To God be the glory
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: R/C Cars??

Post by WayneSchalk »

CasKru wrote:Wayne... daai LC was wat ek oorspronklik wou he maar teen R4500 na R6000.... eish
Soos ek se lekker speelding of n R6000 se mod op my bakkie :think:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: R/C Cars??

Post by ChrisF »

jip, TAMIYA is die beste een, veral weens die puik na verkope diens en parte beskikbaarheid. Maar daar is so 2 of 3 ander make wat ook goed ondersteun word met parte ens. Ken ongelukkig nie die winkels daar aan jou kant nie, maar jy kan Speedmodels bel vir n verwysing - 021 9195923 Hulle ken die winkels en verspreiders daar aan jou kant van die wereld.


paar jaar terug het die radios EEN kanaal gehad, en ons het die kristalle uitgeruil as ons n ander frekwensie wou gebruik - slegs nodig wanneer jy saam met and manne wil speel, of vir kompetisies .... Nou kom die radios met n paar stelle frekwensies. kyk maar na die prys verskille. Soos ek seg, dit is net van toepassing wanneer jy saam met ander wil speel - EEN voertuig per frekwensie op enige tyd - GAOS wanneer iemand anders sy radio met dieselfde frekwensie aansit terwyl jy ry ...



GENIET dit
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by STAMPIE »

Gaan kyk gerus hier :boss:
http://www.scale4x4rc.org" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.rctoyotas.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier's 'n paar fotos van my seun se speelgoed. Hy geniet die crawling baie en doen gereeld modifikasies en veranderings aan die karretjies. Vra hom gerus vrae as jy meer wil weet van die crawlers (bdcprojects@telkomsa.net)
By http://www.scale4x4rc.org/forums/showthread.php?t=68138" onclick="window.open(this.href);return false; kan jy ook gaan kyk na sy huidige projek.
IMG_2376.jpg
IMG_2376.jpg (61.79 KiB) Viewed 2769 times
IMG_2384.jpg
IMG_2384.jpg (50.89 KiB) Viewed 2769 times
IMG_1293.jpg
IMG_1293.jpg (54 KiB) Viewed 2769 times
IMG_2393.jpg
(81.63 KiB) Downloaded 79 times
IMG_2392.jpg
IMG_2392.jpg (55.59 KiB) Viewed 2769 times
IMG_2387.jpg
IMG_2387.jpg (67.14 KiB) Viewed 2769 times
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: R/C Cars??

Post by pietpetoors »

Ag ne sies man, stop nou, hoe moet 'n man slaap in die aand met al die prentjies?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by STAMPIE »

Pieter
Meeste is nogal op Myburgpark se rotse geneem.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: R/C Cars??

Post by ChrisF »

Danie so dan maak jy ook gereeld oorbetalings by Marius van Speedmodels .... :)



so 10 jaar terug resies gery met die elektriese modelle.
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: R/C Cars??

Post by STAMPIE »

Gereeld, is 'n under statement. Die knapie (14) spandeer al sy geld daar en bestel gereeld goed via e-bay.
As versagting is dit darem op TOYOTA's
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: R/C Cars??

Post by Willem01 »

Ping al die RC owners........

sal dit goedkoper wees om n custom made 4wd "toy" te bou (soos die Bruiser ) deur die chassis en al die "onderdele" los te koop as om n klaar kompleet 1 te koop met inagneming van die tyd wat daaraan gekoppel gaan wees om dit klaar te kry.

hoekom ek vra is want ek dink as jy die resultaat sien as dit klaar is sal dit vir jou iets meer beteken en dit meer waardeur as jy daarmee sou gaan speel so het ek die draad gevolg en dit baie interessant gevind:
http://scalebuildersguild.com/forum/sho ... Contestant" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier is n paar fotos van die persoon se werk......

Laat weet :thumbup:
Attachments
tcase.jpg
tcase/pumpkin
(58.05 KiB) Downloaded 122 times
frontscale.jpg
frontscale
(41.71 KiB) Downloaded 122 times
front1to1.jpg
front1to1
(65.05 KiB) Downloaded 122 times
cage.jpg
cage
(55.58 KiB) Downloaded 122 times
chassi3.jpg
chassis3
(49.29 KiB) Downloaded 122 times
chassi2.jpg
chassis2
(46.52 KiB) Downloaded 122 times
chassis.jpg
Chassis
(35.45 KiB) Downloaded 122 times
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: R/C Cars??

Post by Polarbear2008 »

Magtig maar dis mooi! Die skaal waarop hulle werk is ongelooflik! Dis seker ure se fynwerk daai!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Post Reply

Return to “Open Discussion”