etosha en hoanib rivier trippie in namibia
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
etosha en hoanib rivier trippie in namibia
ons is op die 6 de julie hier weg deur botswana na namibia toe om die etosha en die olifante van die hoanib rivier te gaan hallo se, aangesien dit n familie trip was het ons die boswaentjies saam gesleep, ons eerste slaaplek was east gate rest camp, net deur die buitepos grenspos in namibia, ons was sonder probleme deur al die grensposte so om en by 18H00 was ons daar ons het gelunch op die groot pan by sekoma in bots die 5 voertuie se ropseine was as volg
skroffel - d/c V6 cruiser
kolobe - s/c d4d hilux
cobra - d/c d4d hilux
buffel - d/c d4d hilux
bokwa - hiundai terecan 4x4
skroffel - d/c V6 cruiser
kolobe - s/c d4d hilux
cobra - d/c d4d hilux
buffel - d/c d4d hilux
bokwa - hiundai terecan 4x4
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sun Sep 04, 2011 12:39 pm
- Town: Seychelles + Montagu
- Vehicle: '98 Hilux DC 4x4 22R LTD. Land cruiser FJ60, 1981, old and tough. Prado 150 vx v6.
- Real Name: Matthieu
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
looks good...tell us more
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
OK....waar is die res van die kiekies????
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Lyk lekker sover... sien uit na die res
To God be the glory
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
the second day as the first was 'boring, as we did long stretches, from buitepos we went to gobabis where we filled up with fuel and coffee from the wimpy, just outside gobabis we took the C30 gravel road to otjiwarongo some 435 kms,we have booked in at halali rest camp in the etosha where we planned to stay for 3 nights,the gravel road is in good condition and we "played' all the way to the etosha, we filled at otjiwarongo and got some wood, we arrived at halali around 16h00 after visiting okaukuejo camp where we paid camp fees, we booked in advance wich cost R6300.00 for 15 guests for 3 nights camping, and additional R150 .00 per person,after we pitched camp it was the old kenmekaar time
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
- Attachments
-
- _MG_5729 (Small).JPG (70.4 KiB) Viewed 5761 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Dit is darem maar lekker om sulke mooi prentjies te sit en bekyk
To God be the glory
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
dag 3 dit was vrek koud ini nag maar OB's werk wondere na breka is ons rigting namatumi toe en so maar die dag die etosha verken
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
- Attachments
-
- _MG_6009 (Small).JPG (56.39 KiB) Viewed 5733 times

- _MG_6116 (Small).JPG (69.62 KiB) Viewed 5729 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Lekker Andre, mooi pic's
Daai wit grondpaaie is erg......
Daai wit grondpaaie is erg......
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Very nice Andre! Seems that I am about the only guy who has to work for a living... all the rest of you are having fun!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Baie nice fotos Andre, dit lyk of dit lekker kon wees!!
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
dag 5 ons vertrek van halali af in die etosha na kamanjab lunch daar by die Oppikopie overlander stop en drink n paar kouetjies vir die poepstof wat voorle'
die plan was om te probeer slaap die aand by die khowarib lodge maar die stof en die pad deur die rivierbeddind het os spoed stadig gemaak so het ons toe ons eerste boskamp gemaak,ons het als volgemaak op kamanjab net ingeval daar nie brandstof op sesfontein was nie
die plan was om te probeer slaap die aand by die khowarib lodge maar die stof en die pad deur die rivierbeddind het os spoed stadig gemaak so het ons toe ons eerste boskamp gemaak,ons het als volgemaak op kamanjab net ingeval daar nie brandstof op sesfontein was nie
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
die volgende dag was sesfontein die mikpunt. Die plan was om die boswaens by sesfontein te los en die hoanib te gaan verken, ons het vroeg by sesfontein aangekom en besliut na ons vol gemaak het, aan te gaan en te boskamp in die hoanib
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Andre, ongelooflike fotos. Dit lyk vreeslik lekker so op 'n vrydagmiddag.
Know what you don't know.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
thanks heinrich yip daai is n mooi plek
van die slaapplek in die hoanib is ons na die uitkyk punt toe, terug en op palmwag geslaap die aand, papwiele en punctures was aan die orde van die dag
van die slaapplek in die hoanib is ons na die uitkyk punt toe, terug en op palmwag geslaap die aand, papwiele en punctures was aan die orde van die dag
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Really stunning Andre, thanks
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Baie mooi Andre-Namibie bly maar een van my gunsteling plekke.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Thanks for sharing Andrevt :!: :!:
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
As ek nog een trip in my lewe kan doen, dan sal dit hierdie ene wees! Puik.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
- Attachments
-
- _MG_6691 (Small).JPG (46.74 KiB) Viewed 5069 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Jis... ek weet mens mag nie jaloers wees nie maar ek is
To God be the glory
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
so vanaf palmwag via uis ,omaruru, windhoek is ons na n pel se wildsplaas naby gobabis waar ons oornag het en die pad terug gevat het states toe dit was n great trip met fantastiese mense, baie ry, baie punctures en die stof nieteenstaande was dit n trip wat n mens maar moet doen
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Dankie André, dit was nou 'n lekker "report". Het dit al 'n paar keer gery, maar dink 2013 is weer tyd daarvoor.
Dit bly maar een van die wonderlikste plekke om te besoek.
Dit bly maar een van die wonderlikste plekke om te besoek.
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Dankie Andre.....baie mooi foto's......dir maak my Maandag reg
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
- Attachments
-
- IMG_6791 (Small).JPG (53.46 KiB) Viewed 5059 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
ons was nou bevooreg om die trip te doen asook vroeer in maart die khaudum en mamili wat n mooi land
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
andrevt wrote: ... wat n mooi land
Stem saam!!!
Baie dankie, Andre. Dit was nou baie lekker om jou trip report te lees!!
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Ja Andre, baie dankie vir die fantastiese foto's en report... ek is oppad soontoe die 8ste Aug vir n paar weke en jou report het my baie goeie inligting gegee..
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Nice Andre, daai foto van die 2 leeus was dit in die omgewing van die Rietfontein watergat wat jy hulle gesien het?
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
neill
was so 10 kliks daarvandaan
was so 10 kliks daarvandaan
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Daar was 5 van hulle by die Rietfontein watergat toe ons daar was en ook n paar peeping toms Maar dan was dit dieselfde 2 as in jou foto. Van die 5 troppe leeus
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Very nice Andre! Seems that I am about the only guy who has to work for a living... all the rest of you are having fun!
-F_D
Ditto...also working, but hoping to be on the road soon. Namibia bly maar n mooi plek.

HABOOB means "Dust Storm"
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
neil
dit moet dieselfde mannetjie wees daar was 2 wyfies saam maar hulle het in die veld plat gele
dit moet dieselfde mannetjie wees daar was 2 wyfies saam maar hulle het in die veld plat gele
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Die leeus was omtrent bedrywig in Rietfontein omgewing - ons was gelukkig genoeg dat hulle pad toe gekom het.......
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Kyk hoe kyk sy vir my!