Benodig meer krag!!!

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Diaan1
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Sat May 05, 2012 9:49 am
Town: Alberton
Vehicle: '94 Hilux SFA
Real Name: Diaan

Benodig meer krag!!!

Post by Diaan1 »

Ek het n '91 SFA met die 2.2 4Y enigine, wat kan ek doen om bietjie meer krag uit hom uit te kry wat my nie n arm en n been gaan kos nie? :thumbdown: :beg:
Dis 'n Hilux ding, min mense verstaan!
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Benodig meer krag!!!

Post by Mr_B »

This question is going to carry on into eternity no doubt!
User avatar
zepplin
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2099
Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Crooza VX 80 EFI
Real Name: Steve
Club VHF Licence: HC 127

Re: Benodig meer krag!!!

Post by zepplin »

EFI probably the best way to go. Contact Louis here on the forum - username 4x4megaworldpta. He has done plenty for the guys here.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
Diaan1
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Sat May 05, 2012 9:49 am
Town: Alberton
Vehicle: '94 Hilux SFA
Real Name: Diaan

Re: Benodig meer krag!!!

Post by Diaan1 »

Thanks
Dis 'n Hilux ding, min mense verstaan!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Benodig meer krag!!!

Post by The Legend »

Diaan,

Jy kan Louis met die grootste vrymoedigheid gebruik.Hy het my bakkie ge-efi en ek is nie een dag spyt daaroor nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Benodig meer krag!!!

Post by OOOOMS »

Watse ander opsies is daar?

Branches, free-flo, turbo......
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Benodig meer krag!!!

Post by LouisZ »

turbo nie, branches en freeflow laat die engin net beter klink met 'n klein veskil.

enigste wat darem help as die 4Y nog 'n punte en condenser dizzy het om oor te skakel na 'n elektroniese dizzy.
User avatar
legend
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Tue May 01, 2012 1:18 pm
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux Raider
Real Name: Leon
Club VHF Licence: Lema,

Re: Benodig meer krag!!!

Post by legend »

4x4megaworldpta wrote:turbo nie, branches en freeflow laat die engin net beter klink met 'n klein veskil.

enigste wat darem help as die 4Y nog 'n punte en condenser dizzy het om oor te skakel na 'n elektroniese dizzy.
Diaan!

By die tyd wat jy gaan op tel oor hoeveel jy gaan spander op daai 2.2 van jou is dit beter om maaar
elke maand geld weg te sit en maar vir jou die Lexus conversion te doen.

Ek het nou al op my 2.2 al R36000 spandeer net aan Head gass flow,Fuel injection conversion, electonic distributer,branshes free flow....you name it en ek het elke keer maar net weer meer geld spandeer.

Hy is betroubaar soos hy is en my advies is, los hom soo standaard of kry klaar en doen die Lexus conversion.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Benodig meer krag!!!

Post by LouisZ »

So bietjie van jou verskil Leon, Ek het self 'n 4Y Efi, baie gelukkig wat dit doen. Onthou mense se behoeftes verskil. Die 4Y se parte bly baie meer goedkoper as 'n Lexus, eenvoudiger, meer verkrybaar. Myne hardloop met gemak 120km/h, loop verskiklik lekker as mens 4x4. Ek ry elke maand dag na dag werk toe en terug met die verkeer.

Maar o wee soos jy se daai Lexus,mooi en lekker. Die een wat ek nou onder hande het... ek klim uit elke keer met sulke uil oe(groot oe).

Mens moet maar self besluit wat jy nodig het, wil jy sleep =Lexus, hou jy van BAIE krag=Lexus.
Wil jy ver toer= 4Y, goedkoop en meer parte beskikbaar=4Y

Algemeen, hou hom soos dit is, maar kyk na die Carb, kos baie aandag om reg te hou.

Branches, free flows werk net vir die groter engins om merkbaar verskil te maak, die 4Y nie. Soos hulle se, been there, net geld gemors.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Benodig meer krag!!!

Post by CasKru »

As jy regtig meer krag soek... moenie by die oues probeer kry nie.. hulle het nie meer nie.
Image

Miskien kan jy dalk so batterypack iewers kry..
Image
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Benodig meer krag!!!

Post by LouisZ »

CasKru wrote:As jy regtig meer krag soek... moenie by die oues probeer kry nie.. hulle het nie meer nie.
Image

Miskien kan jy dalk so batterypack iewers kry..
Image
:lmao: :laugh2:
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”