4.0 Hilux Surge

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Nou sit ek en wonder, kan mens daai lappie filter in die tenk apart koop :?:
My D4D het 170000km op.....

Moet ek maar myne dalk sommer net vervang, net ingeval... :?:
Dalk net as voorbehoedmiddel? Of is dit onnodig.... :?:
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by African Child »

HOOOOOOO HAAAAAAA! Hennie daai bek moet jam kry! :yahoo:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Mornes
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Wed Oct 01, 2008 8:20 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 4.0 DC 4x4 AT
Real Name: Morne
Location: Roodepoort

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mornes »

gaan staan toe Vrydag op pad huis toe... petrol pomp se draad het seer gekry met die insit
Morne' Smuts

Toyota Hilux 2007 - 4.0 DC 4x4 A/T: TRD Supercharger, OME Suspension, Outback Canopy, 29Mhz Radio, 32 BFGR Tyres, Unichip, Echo 4 Trailer, Duel Battery System, Snorkel, ARB Bumper
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by ToyX4 »

Ek hoop jy het mooi duidelik met daai manne gepraat wat daai werk gedoen het!
ImageImage
Image
User avatar
Mornes
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Wed Oct 01, 2008 8:20 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 4.0 DC 4x4 AT
Real Name: Morne
Location: Roodepoort

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mornes »

ek dink nie ek mag aanhaal wat my presiese woorde was nie...
Morne' Smuts

Toyota Hilux 2007 - 4.0 DC 4x4 A/T: TRD Supercharger, OME Suspension, Outback Canopy, 29Mhz Radio, 32 BFGR Tyres, Unichip, Echo 4 Trailer, Duel Battery System, Snorkel, ARB Bumper
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Mornes wrote:gaan staan toe Vrydag op pad huis toe... petrol pomp se draad het seer gekry met die insit
Dis nou nie goeie nuus nie....Morne, maar nou ja, hoop hulle hom nou goed uitgesorteer :thumbup:
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by warthog »

Jammer Morne.... maar my se Forest loop weer soos 'n MENEER!!! Hom gister Nelspruit toe gevat om vir SWAMB's te gaan haal na sy die Yaris ingevat het (moenie vra nie), en hy LOOP weer.

Vanoggend oproep van die workshop gekry om te hoor of ek heppie is: antwoord: Sover, moerse, punte: 9 uit 10.
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
Mouter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
Real Name: Mouton

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mouter »

Al julle manne

Ek het presies dieselfde siptome op my 4l manual. Sukkel al vir 15000km hiermee. Monument het ook gese die pomp moet vervang word. Ek het maar nog uitgehou, maar het nou die antwoord.. Het ook lon range tenk. By Safari Centre ingesit.

Ek sal nou ook maar die R5k moet hoes...

Mouter
User avatar
Gogga
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Oct 12, 2010 9:45 am
Town: Durbanville
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC A/T 4x4
Real Name: Ubert

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Gogga »

Het dieselfde probleem gehad, 110 000km, ekstra tenk, na baie navorsing en frustrasie besluit ek om 'n druktoets te laat doen. Dit was 'n storie op sy eis om iemand met 'n drukmeter te kry. Van belaglike kostes om die toets te doen tot jammer ons het nie 'n meter nie kom ek toe uiteindelik by Jaco van Imperial by Cape Gate uit.

Wat 'n plesier om met hulle diens te doen. Die druktoets was vinnig een oggend gedoen!!! Resultaat 1.9 bar, spec is 2.8 bar.

Het toe maar pomp bestel, werk natuurlik by hulle laat doen en nou loop my bakkie soos 'n V6 moet loop.

Ek het die ou pomp oopgemaak en daar is toe skade binne die pomp, die slytasie veroorsaak deur die stukkie metaal wat ek binne die pomp gekry het. Die pomp impellor is nie metaal nie en in my geval het die stukkie metaal so groot soos kwart van 'n speld se kop vasgesit op die impellor en skade aan die pomp wande aangerig.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Mouter wrote:Al julle manne

Ek het presies dieselfde siptome op my 4l manual. Sukkel al vir 15000km hiermee. Monument het ook gese die pomp moet vervang word. Ek het maar nog uitgehou, maar het nou die antwoord.. Het ook lon range tenk. By Safari Centre ingesit.

Ek sal nou ook maar die R5k moet hoes...

Mouter
Mouter, hoekom haal jy nie net die pomp en filter uit en maak dit self skoon nie?
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by African Child »

Gebeur dit dan net met die V6 bakkies???? En indien wel hoekom, wat van al die ander 2.7L bakkies wat ook longrange tanks in het? Vigo sowel as die vorige model. Wat van die Cruiser 4,5L?

Is daar dan nie dalk n ontwerpfout met die V6 se petrolpomp nie. Dinge klink nie lekker nie. Het Navara 4L's met longrange tanks die selfde probleem?

Hello ToyotaSA, klaarblyklik is julle mos ook op die forum, gesels met ons of loer julle net rond op http://www.hellopeter.com???" onclick="window.open(this.href);return false;? :evil:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

African Child wrote:Gebeur dit dan net met die V6 bakkies???? En indien wel hoekom, wat van al die ander 2.7L bakkies wat ook longrange tanks in het? Vigo sowel as die vorige model. Wat van die Cruiser 4,5L?

Is daar dan nie dalk n ontwerpfout met die V6 se petrolpomp nie. Dinge klink nie lekker nie. Het Navara 4L's met longrange tanks die selfde probleem?

Hello ToyotaSA, klaarblyklik is julle mos ook op die forum, gesels met ons of loer julle net rond op http://www.hellopeter.com???" onclick="window.open(this.href);return false;? :evil:
Dit gebeur ook met die 4.5 Cruiser. Dit het te doen met die vuilgeid in die tenk en installasie.....
Weet nie van die Navara 4l nie.

Die diesel 2.5 en 3.0 D4D het nie die pomp in die tenk nie, maar wel 'n inline tipe filter.
User avatar
Gogga
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Oct 12, 2010 9:45 am
Town: Durbanville
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC A/T 4x4
Real Name: Ubert

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Gogga »

Ek het daardie pad gestap, tenk uitgehaal om te kyk as ek die filter kan skoon maak of dit die probleem sal oplos. Om die tenk uit te haal is maklik maar om die tenk oop te maak is 'n nagmerrie. Tot die manne van Toyota sukkel met die spesiale gereedskap wat jy nodig het. Hier is 'n foto van my pomp toe ek hom uitgehaal het, die vullis op die filter is sigbaar. Het hom skoon gemaak maar niks gehelp nie. Dit lyk my as hy eers beskadig is is daar net een oplossing en dit is vervanging.
filter.jpg
Hier is die pomp eenheid:
pomp.jpg
User avatar
Gogga
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Oct 12, 2010 9:45 am
Town: Durbanville
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC A/T 4x4
Real Name: Ubert

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Gogga »

Vir die wat wonder, dit is hoe die pomp binne in lyk. Die blink gedeeltes is asgevolg van die slytasie tussen pomp casing en impellor.
pomp0.jpg
pomp1.jpg
pomp2.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Dankie Ubert vir die pics en info :thumbup: Terloops Toy vra R3470.00 vir die pomp en filter.... :o:

Dis malligheid :twisted: :twisted: :twisted:
Mouter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
Real Name: Mouton

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mouter »

Dankie vir info. Dit lyk my 'n selfdoen skoonmaak is net nog frustrasie... Sal maar vir myself 'n krismisboks koop ..nuwe pomp...
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by tersmit »

Ek het vandag my 4.0 Lux laat diens en toe sommer besluit om die Werkswinkel bestuurder te vra oor Long Range Tank, petrol pomp en Waarborg. (Kan nie dink hoekom die bakkies met NET 'n 80L tenk uitkom nie !!!)
Sy antwoord is as volg.
As ek die LR tank laat insit by Safari Centre en hulle gee vir my 'n "Certificate of Workmanship", sal my waarborg op petrol pomp en res van die bakkie glad nie geaffeketeer word nie, en sou die petrolpomp onklaar raak vir watter rede ook al, sal hulle dit vervang onder die waarborg.
Bygese dit was ook hulle reaksie toe ek hulle vra oor die installasie van die Dual Battery Sisteem, weereens as Safari Centre dit doen, is alles kwaai.

Maar net my 2 sente
Lekker Naweek !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Stem heeltemal saam Terius, behalwe vir die '2 sent....' hulle werk nie meer nie :o: :lol: :lol: :lol:

Dit is klaarblyklik in 90% van die gevalle veroorsaak deur veilsels wat in die filter vas sit, van die LRT. So eenige kostes moet dan aan deur installeerders gedra word? As hulle hulle joppies ordentlik doen sal dit nie gebeur nie :!:

My 10c worth :lol:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by ToyX4 »

Ek se eis die skade van die ouens wat julle tenks geinstsaleer het! Punt, Klaar!!!!!!!!!!!!!!!!
ImageImage
Image
Mouter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
Real Name: Mouton

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mouter »

Finale storie:
Ek het toe vir my self die "Krismisboks" gekoop - nuwe pomp (R3500 met installasie by Monument Toyota). Die pomp het net soos die die foto's van Gogga hierbo gelyk. Dit is 'n heerlike gevoel om weer die ou 4L terug te he!
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Rieks »

Ek het ook 'n surge. Nie altyd nie, maar partykeer tussen 2500 - 300- revs het die engine 'n definitiewe sluk. Ek het nie 'n long range tank in nie. Kan gewone petrol so vuil wees dat die petrol pomp oppak? Hoe kan ek dit eers toets - wil nie sooo baie geld uit haal, dan is dit nie probleem nie.
En laastens - is daar geen filter wat mens kan insit om die te verhoed nie? Ek wil graag 'n LR tenk he, maar wil nie dan weer die moeilikheid he nie - my voertuig is uit sy waarborg uit, so alles is vir my eie koste.
Mouter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
Real Name: Mouton

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mouter »

Rian
Ek het maar die ouens op die thread se raad gevolg. My simptome was presies soos hulle. Ek glo nie gewone petrol vuil kan dit veroorsaak nie. Myne het definitief iets soos die vysels wat dalk met die tenkinstallering kon gebeur het. As jy na die fotos hierbo kyl sal jy sien die pompie sit binne die tenk met die tipe "straigner"of siffie. Glo nie 'n filter is beskikbaar vir dit nie.
PierreLR
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:07 pm
Town: Walvis Bay
Vehicle: Toyota Hilux 4.0V6 4x4 DC, Iron Man Full Suspension, BF Goodridge A/T 32", Extra Fuel Tank (Gravity), Dual Battery System
Real Name: Pierre

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by PierreLR »

Good day all,

I only came across this website today because I have a problem with my Hilux. I went through some of the information on this specific subject of the Hilux surge. I also have a 4.0l V6 (automatic) 2005 model with around 160 000 km on it. I have got the same type of problem where if I am in overdrive and I want to accelerate to pass a car or something the Hilux just loses power. If I gear it back to 4 it gets the power back again. It also happens if I am in the Dunes here in Walvis Bay and I drive it manually it does the same when I need more juice, doesn't matter in which gear I am. Any suggestions??? or is it the fuel pump.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mr_B »

It is not possible that one of the catalytic converter is clogged? Pierre, do you have a long range tank as well?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

PierreLR wrote:Good day all,

I only came across this website today because I have a problem with my Hilux. I went through some of the information on this specific subject of the Hilux surge. I also have a 4.0l V6 (automatic) 2005 model with around 160 000 km on it. I have got the same type of problem where if I am in overdrive and I want to accelerate to pass a car or something the Hilux just loses power. If I gear it back to 4 it gets the power back again. It also happens if I am in the Dunes here in Walvis Bay and I drive it manually it does the same when I need more juice, doesn't matter in which gear I am. Any suggestions??? or is it the fuel pump.
Welcome Pierre :thumbup:

Do you have a long range tank fitted?
How long have you had this problem?
Have you had the vehicle since new?
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Rieks »

Mr_B wrote:It is not possible that one of the catalytic converter is clogged? Pierre, do you have a long range tank as well?
Can one take out the catalytic converter? Will this give you more power as well??
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Rieks wrote:
Mr_B wrote:It is not possible that one of the catalytic converter is clogged? Pierre, do you have a long range tank as well?
Can one take out the catalytic converter? Will this give you more power as well??
Yes :thumbup:
PierreLR
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:07 pm
Town: Walvis Bay
Vehicle: Toyota Hilux 4.0V6 4x4 DC, Iron Man Full Suspension, BF Goodridge A/T 32", Extra Fuel Tank (Gravity), Dual Battery System
Real Name: Pierre

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by PierreLR »

Yes I do have an additional tank which works on gravity to the main tank. I was in South Africa over December and did a lot of offroad driving / dirt roads. And I did actually have a leakage with the additional tank and had it fixed in Mosselbay. It had a crack on the mounting which went right through. So there was welding etc on the tank before it was replaced. I did however rove around another 3500 km before the problem started only here in Walvis Bay.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mr_B »

My colleague Laurence had the cats stripped out yesterday @ Powerflow... says it make a nice difference, a bit noisier @ higher revs, but is doesn't drone at cruising speeds!
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

Changed my HP pump and it feels like a dream having the 4l back again. Will be driving to Phalaholywood and back this weekend. Will need to check the fuel consumption again.
Attachments
IMG-20120803-00095.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Tx Wendell, looks like welding drops.....?
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

OOOOMS wrote:Tx Wendell, looks like welding drops.....?
:thumbup: And some SS metal shavings...?
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Keiler »

Wendell wrote:
OOOOMS wrote:Tx Wendell, looks like welding drops.....?
:thumbup: And some SS metal shavings...?
my 4.0 manual het dit ook gedoen, dit is vullis uit die longtange tank, ek het n fuelfilter tussen die tenk gesit om die toyota tank skoon te hou
hoop hulle het jou tenk goed skoongemaak toe hulle die pomp vervang het
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

Stealer sê so maar die filter is n goeie idee. Toe ek die bakkie terug kry en petrol gooi lyk dit of hy petrol vir die omgewing skenk soos dit gelek het. Wat toe gebeur het is die pyp tussen die longrange en die gewone tank het hulle beskadig met die terug sit. Nou sal ek ook maar vir veiligheid n filter insit saam die nuwe pypie.
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Keiler »

myne was by agente vervang en ook met n lek truggekom, dit was die seel op die tenk waar hulle gewerk het. die hele tankunit was vervang
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
UTV Racing
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 78
Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
Town: Delmas
Vehicle: Hi-Lux
Real Name: Dwayne
Location: Delmas
Contact:

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by UTV Racing »

Have you tested your Airflow sensor as Surges would be also when it idle if it is the airflow sensor, but yours dont. Maybe ceck out fuel pres asswell.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by African Child »

My bakkie het nou 190 000km op en ek vermoed daai petrolpomp begin weer met sy moeilikheid :eh: Die eerste een was op +- 75 000km vervang....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

As jy n longrange tank op het stel ek voor jy volg Koos se raad en sit n filter tussen die twee tanks in. Dit is wat ek gaan doen as die tank weer leeg is.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Wendell wrote:As jy n longrange tank op het stel ek voor jy volg Koos se raad en sit n filter tussen die twee tanks in. Dit is wat ek gaan doen as die tank weer leeg is.
Dit is 'n oplossing beslis. maar ongelukkig kom ouens dit te laat agter.

Probleem moet by die suppliers opgelos word, hulle moet eintlik verantwoordelik gehou word imo.

En sommer die vervangings kostes betaal vir die petrol pomp :wink2:
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

Het enige iemand al sukses met so eis teen die verskaffers?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Wendell wrote:Het enige iemand al sukses met so eis teen die verskaffers?
Geen idee nie ?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by OOOOMS »

Behalwe vir Hennie - Warthog:
warthog
LR 4WD Full Lockers



Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Posts: 640
Location: Barberton, Mpumalanga
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie

Re: 4.0 Hilux Surge
Ek sukkel ook nou al so 15 000 km's met die "surge" ding.

Forest was al 3 keer daar wat hulle aanmekaar fiddle met die ratkas, en hydraulic levels, maar dit bly dieselfde.

So is Forest vanoggend in vir 'n diens. Het hulle reeds gister gewaarsku oor die petrolpomp storie, en gese hulle moet druktoets doen, dis die petrolpomp en ek soek 'n nuwe petrolpomp. Die workshop manager was baie bedagsaam moet ek se.

Toe ek hom gaan haal vandag, deel hulle my net ewe kalm mee dat hulle wel toe 'n nuwe petrolpomp bestel het, en my sal laat weet wanneer ek Forest moet bring daarvoor. So kom ons hoop!!!
warthog
LR 4WD Full Lockers



Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Posts: 640
Location: Barberton, Mpumalanga
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie

Re: 4.0 Hilux Surge
Hie's ek weer. Forest is reg soos 'n roer, ry weer soos toe ek hom net gekry het.

Toe ek hom gaan haal, was die werkswinkel bestuurder ook baie presies om my te roep om na die ou pomp te gaan kyk- wys my toe die vylsels op die filterlappie, en groot oe oor of TSA die pomp onder die waarborg gaan herstel, long range en al die dinge, yadda, yadda...

My antwoord: "So sue me." en vat my maar hof toe as julle wil vir die R 4 430,
1. dan kan julle vir die judge BEWYS dat die inderdaad die vylsels van die long range se installasie is wat die pomp geblok het, en nie bloot vuiligheid in die petrol nie- (wat is die nut van 'n filter as dit nie vuiligheid keer nie???)
2. Wat ek gedoen het om die pomp nie te laat werk nie- toe ek die long range laat insit het, het julle Toy-manne my aanbeveel om dit te laat doen waar ek dit laat doen het- "want ons laat dit ook daar doen"...
3. Teen die tyd wat ons in die hof opeindig, is daai R 4430 laaaaankal deur julle prokureurskoste opgevreet.

So: go for it- really. Ek gaan dit nie betaal. nie. Punt. Daai voertuig kos my 'n telefoonhokkie vol geld elke maand, en deel van daai geld is dat ek die voertuig kry wat ek wou gehad het, en dis waarom ek .... die waarborg uitgeneem het!!!

So helloo!! bou 'n brug en kom oor dit.
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Keiler »

Wendell wrote:Het enige iemand al sukses met so eis teen die verskaffers?
as jy die kar koop met tenk is dit die ou wat voertuig verkoop wat dit moet dek. dws as jou handelaar jou invoice is hy die verskaffer en die verandering is deur hom aangebring en met n moewiese geveg kan jy wen , dit is moontlik maar as jy jou kar na n veskaffer neem wat nie toyota fitment centre is en n nie goedgekeurde part instaleer verval jou waarborg op die deel van die voertuig waaraan daar gewerk is soos jou fillernek en hooftenk en pyppe waaraan daar gepeuter is, die meeste pompe wat groet is waar daar n xtra tenk instaleer is sonder n filter tussen die nuwe tenk en std tenk, en die pomp sal nie gedek wees nie, dit is maar n simpel ontwerp, moet nooit n pomp vervang aangesien dit duurder is as die hele tank unit.

ek is deur die toets met fortuner wat ek nuut van die vloer gekry het met OME en toe was daar n vibrasie op propshaft, hulle het die toets gedop want die agent het die fitment laat doen en my faktureer. ek het die voertuig nooit sonder die produk gery
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

Dis nogal interessant. Net jammer die voertuig se waarborg het lankal verval. My pomp se probleem het eers na 150000km opgeduik. Waar ek gelukkig was is dat ek n extended warenty het en die pomp is vervang en ek moes net R590 inbetaal. Nou sal ek maar net n filter tussen die twee tanks moet plaas vir ingeval.
User avatar
Mornes
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Wed Oct 01, 2008 8:20 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 4.0 DC 4x4 AT
Real Name: Morne
Location: Roodepoort

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Mornes »

dagse julle, ek het intussen uitgevind dat mens die petrolpomp kan vervang met n Bosch eenheid wat n breukdeel van die prys kos.
Morne' Smuts

Toyota Hilux 2007 - 4.0 DC 4x4 A/T: TRD Supercharger, OME Suspension, Outback Canopy, 29Mhz Radio, 32 BFGR Tyres, Unichip, Echo 4 Trailer, Duel Battery System, Snorkel, ARB Bumper
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: 4.0 Hilux Surge

Post by Wendell »

Sal defnitief onthou in die vervolg. Dankie Morne
Post Reply

Return to “The Workshop”