En so ry ons Serengeti toe...
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Wow - Truly awesome - Jy moet al die foto’s in boek vorm laat print, en n koffie tafel boek maak.
Hennie – ek het nog een vraag
Wat was die budget vir die trip?
Hennie – ek het nog een vraag
Wat was die budget vir die trip?
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: En so ry ons Serengeti toe...
[quote="Rieks"]Wow - Truly awesome - Jy moet al die foto’s in boek vorm laat print, en n koffie tafel boek maak. quote]
Dis beslis die plan, Rian.
Budget- daaroor praat ons liewer nie te baie nie...
Akkomodasie: Dit was regtig nie duur nie- gemiddeld tussen US$5 to US$10, maw tussen R40 en R80 per persoon per nag vir kampering.
Mana Poele het ons vooraf moes bespreek en betaal, en ek kan nie onthou hoeveel nie.
Die Nasionale Parke in Tanzanie is donners duur (en onthou, jy betaal letterlik per 24uur):
Serengeti: Ingangsfooie: $50 pp per dag, kinders onder 16 halfprys.
$40 per voertuig per dag
Kamp: $30 pppn, kinders onder 16 $10
Ngorongoro: $50 pp per dag, kinders onder 16 halfprys.
$40 per voertuig per dag
Kamp: $30 pppn, kinders onder 16 $10
PLUS: $200 per groep (party) “Crater Service Fee” om in die krater te kan afgaan.
Lake Manyare was bietjie (net bietjie) goedkoper: $35 pp per dag, kinders onder 16 $10
$40 per voertuig per dag
Kamp: $30 pppn, kinders onder 16 $5.
Petrolgeld: Ons het gesleep, op die grondpaaie permanent in 4x4, en dan het ek maar hier by die 5,5 km/l gekry. Jy kan self uitwerk- 9 500 km. Petrol wissel van omtrent US$1,40 in Zim tot R16,50 'n liter in Tete! Diesel was goedkoper (ek dink)
Kos het ons van hier af saamgevat- hier en daar vleis gekoop, was duurder, maar nie mal nie.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Like you Hennie, all I can say is "WOW" .... and I only experienced it through your crisp, beautiful pics and descriptive narrative! Well done on an awesome TR, certainly the best to date on this forum! .. W W!! ..
Thank you, thank you, thank you!!
Thank you, thank you, thank you!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: En so ry ons Serengeti toe...
I wrote the trip because we wanted to share our blessings and priviledges, the pleasure therein lies in your enjoyment, reaction and cooments.Mud Dog wrote:Like you Hennie, all I can say is "WOW" .... and I only experienced it through your crisp, beautiful pics and descriptive narrative! Well done on an awesome TR, certainly the best to date on this forum! .. W W!! ..
Thank you, thank you, thank you!!
So thank YOU all for reading and enjoying...
:o :shifty:
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Thu Jun 02, 2011 10:34 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: Hilux D4D D/CAB 4x4
- Real Name: Christian
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Thanks for the great report, great to see someone living their faith in God and his hand in everything.
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
- Real Name: Mouton
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie..j
Dankie vir die detail verslag. Jy weet nie hoe ver my spyt uihang oor ons dit nie saam kon maak nie. Sal maar Jannie vir kuier moet kry om die lus verder te streel.
Bly julle het dit kon doen en jy soveel moeite doen om die ervaring te deel..
Groetnis
Mouton
Dankie vir die detail verslag. Jy weet nie hoe ver my spyt uihang oor ons dit nie saam kon maak nie. Sal maar Jannie vir kuier moet kry om die lus verder te streel.
Bly julle het dit kon doen en jy soveel moeite doen om die ervaring te deel..
Groetnis
Mouton
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hallo Mouts!! Lekker verassing om jou hier te sien!!! Dankie vir die comment.Mouter wrote:Hennie..j
Dankie vir die detail verslag. Jy weet nie hoe ver my spyt uihang oor ons dit nie saam kon maak nie. Sal maar Jannie vir kuier moet kry om die lus verder te streel.
Bly julle het dit kon doen en jy soveel moeite doen om die ervaring te deel..
Groetnis
Mouton
Dis reg, ons sal saamgaan as jy by Jan gaan kyk.
(Los net daai horing whisky van jou by die huis, ek sal ordentlikes saambring...)
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Thank youcfmocke wrote:Thanks for the great report, great to see someone living their faith in God and his hand in everything.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Brian
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie & co. Thank you so much for sharing with us what was obviously the experience of a lifetime. I can relate to that feeling of despondency that comes at the end of a memorable trip. BUT if it's any consolation, it will spur you on to planning the next trip. And, yes, hopefully you will once again relive the feeling of unbridled joy that travelling in Africa brings.
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
- Real Name: Mouton
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Ja swaer.. Los maar my whiskey... Mar sal selfs vir jou n uitsondering maak as dit moet! posting.php?mode=reply&f=4&t=26383&sid= ... 62f2ad5f6b#" onclick="window.open(this.href);return false;
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Thank you. You are so right- the planning has already started- but for the next trip or so it won't be Africa...Racing snake wrote:Hennie & co. Thank you so much for sharing with us what was obviously the experience of a lifetime. I can relate to that feeling of despondency that comes at the end of a memorable trip. BUT if it's any consolation, it will spur you on to planning the next trip. And, yes, hopefully you will once again relive the feeling of unbridled joy that travelling in Africa brings.
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 20, 2012 6:53 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 3d4d Landcruiser 4.2
- Real Name: Deon
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie
Hierdie report het ek in 3 dae deur gelees en gesit en kwyl oor alles wat julle deur gemaak het,dit kan net n droom wees vir die meeste van ons baie dankie dat ty dit met ons gedeel het al wat ek kan se is UITSTEKEND

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie, Baie dankie vir die wonderlike verslag wat jy met so veel moeite vir ons bymekaar gesit het.
Dit was 'n wonderlike ervaaring om saam met julle die lang pad NOORDE toe, te deel.
Ek het die ervaaring baie waardeer en glo dat dit besonders was vir almal wat die verslag gelees het.
Ek het die eerste gedeelte gelees voor ons Mana Pools/Chitaki Springs toe was, en het nou net die tweede helfde ondek.
Dit sal seker met jul bly vir die res van jul lewens...

HABOOB means "Dust Storm"
- shiv17
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Fri Feb 20, 2015 9:36 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2007 Hilux 3.0d4d 4x4 d/c
- Real Name: Shivaan
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Yeah... I have seen it on tv before... but this report... WOW!!! Thank you so much for making us feel like we were part of the adventure. Read entire report from start to finish, slowly n sure not to miss anything. You have captured something that even nat geo on tv cannot.
Living the Hi-Life
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Die is al n ou trip report ma wat n awesome detailed report dankie!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Bibendum
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Wed Sep 16, 2015 7:42 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 4.0 v6 4x4
- Real Name: Riaan
Re: En so ry ons Serengeti toe...
I know it is an old report, but I have never sat down and started to read a report and finished it in the same day. It was amazing.thank you.