1400 Nissan Bakkie

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

1400 Nissan Bakkie

Post by frik »

Manne ek soek hulp asb. Ek het n 1400 Nissan bakkie en ek sukkel my dinges af met die ding se timing. Ek het die motor laat oordoen en die carburator laat oordoen en al teveel geld op hom gemors.

Die probleem is ek kry nie die timing reg nie hy het nie krag nie etc.

Kan iemand my verwys na iemand in Boksburg area wat die ding vir my kan oordentlik instel net voor ek hom aan die brand steek

Byvoorbaat dankie
Everything keeps going right Toyota
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by Hoppy »

Daai bakkies se distributors slyt uit, hy kry te veel speling op sy assie en die gewiggies begin vassit, jy kan hom laat oordoen of jy kry goedkoop nuwes te koop by Midas etc.
Probeer eers die punte se gaping klein stel vir n tydelikke oplossing, so .25mm, dit maak op vir die speling op die assie
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by The Legend »

Skakel vir Louis ,hy strip Nissan 1400 bakkies en het hope spares sou jy dalk n distributor soek.HY is in Brakpan en sy sel nr is nul 8 drie 287 6nul4vyf
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5270
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by Thabogrobler »

Die coil was tot op 'n sekere jaar model 'n laer voltage(8v?) en 'n gewone coil maak BAIE moelikheid.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by frik »

Baie dankie mense ek sal die goed deurgaan en met Louis in kontak kom. Nogmaals dankie vir die reply's.
Everything keeps going right Toyota
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by Mars »

Hallo Frik

Het hy voor die oordoen van die engine alreeds 'n probleem gehad met timing of na die engine weer aanmekaar gesit is? Is die valve timing nie dalk met een tand uit nie?
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: 1400 Nissan Bakkie

Post by frik »

Marnus dis baie moontlik dat die valve timing uit is my Seun het hom ingestel en dit was sy eerste keer ek was ongelukkig nie daar om te check nie . Ek wil graag die bakkie by iemand gaan stop en die ou moet alles stel en daarna op n majine sit en indien moontlik op n dyno maar om so n persoon in die hande te kry wat weet wat hy doen is baie skaars.
(Verkieslik in Pretoria)
Groete Frik
Everything keeps going right Toyota
Post Reply

Return to “The Workshop”