Swellendam Akkomodasie
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Swellendam Akkomodasie
Ek wonder wie besit of weet van gastehuis/gasteplaas by Swellendam? Ons moet die 4de Januarie daar wees vir 'n troue. Ons is twee pare wat gaan saamry elk met 'n baba. Wil dan sommer nog 'n paar dae daar rond ry, dalk 'n draai by die kus maak. Enige voorstelle?
- Senyetse
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 295
- Joined: Tue Jan 13, 2009 9:37 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2000 2.7 Hilux Raider DC 4x4, OME, dual battery, Front Runner RR
- Real Name: Charles
- Location: Krugersdorp
Re: Swellendam Akkomodasie
Bonetbok Nasionale Park? Is 'n pragtige klein parkie net langs Swellendam. Hulle het chalets: http://www.sanparks.org/parks/bontebok/" onclick="window.open(this.href);return false;
Are we there yet?
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Swellendam Akkomodasie
frederick
As jy Struisbaai se kant toe werk, bel vir Derick Burger by 0827744448.
Hulle neem ouens na gebiede teen die see wat taboe is vir die publiek. Hy het baie kennis oor daai area.
As jy Struisbaai se kant toe werk, bel vir Derick Burger by 0827744448.
Hulle neem ouens na gebiede teen die see wat taboe is vir die publiek. Hy het baie kennis oor daai area.