VIGO BODY LIFT SPACERS

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

VIGO BODY LIFT SPACERS

Post by stephanvaneeden »

Is daar iemand wat dit gedoen het of iemand van iemand ?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: VIGO BODY LIFT SPACERS

Post by stephanvaneeden »

Weet iemand va iemand ? Nie die spacers voor by die shocks nie, die wat die body lig en agter by die vere.
User avatar
Maxx
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Mon Jan 07, 2013 9:52 pm
Town: Fochville
Vehicle: 05 4.0 V6 A/T DC 4x4, 01 Opel Astra classic, 04 Suzuki Hayabusa GSX-R 1300
Real Name: Herman

Re: VIGO BODY LIFT SPACERS

Post by Maxx »

Stephan as jy meer uitvind laat weet ek kyk na dieselfde opsie het op n ander forum gaan rond loer en blykbaar is dit 2x spacers van 50mm in deursnee en 4x spacers van 75mm in deursnee x40mm hoog en langer M12 boute, as jy meer as 40mm lig dan sal jy n steering rod extension moet insit - die bumpers moet ook gelig word, die filler pyp moet langer word en is nie 100% seker oor die briek pype nie en die radiator moet laat sak word en aan die bokant afgeseel word met gap filler om oorverhitting te voorkom -dit is als skynbaar nie n te ingewikkelde proses nie en kan op n saterdag gedoen word as jy al die parte en toerusting het
User avatar
Maxx
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Mon Jan 07, 2013 9:52 pm
Town: Fochville
Vehicle: 05 4.0 V6 A/T DC 4x4, 01 Opel Astra classic, 04 Suzuki Hayabusa GSX-R 1300
Real Name: Herman

Re: VIGO BODY LIFT SPACERS

Post by Maxx »

Maxx wrote:Stephan as jy meer uitvind laat weet ek kyk na dieselfde opsie het op n ander forum gaan rond loer en blykbaar is dit 2x spacers van 50mm in deursnee en 4x spacers van 75mm in deursnee x40mm hoog en langer M12 boute, as jy meer as 40mm lig dan sal jy n steering rod extension moet insit - die bumpers moet ook gelig word, die filler pyp moet langer word en is nie 100% seker oor die briek pype nie en die radiator moet laat sak word en aan die bokant afgeseel word met gap filler om oorverhitting te voorkom -dit is als skynbaar nie n te ingewikkelde proses nie en kan op n saterdag gedoen word as jy al die parte en toerusting het
sorry daai is net vir die cab die load bin moet ook spacers in kry x4
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”