Ctek dual

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Ctek dual

Post by Silver SRX »

Ek het die naweek my battery stelsel ingesit. Nou wil ek weet by die ander ouens wat een van hierdie Ctek dual al in gebou het. As ek die bakkie laat idle dan werk hy mooi, maar ek wil net uitvind. As ek afsit en alles staan so rukkie dan, die groen liggie wat wys hy kry krag flikker liggies, meer soos n pols flikker. Is dit normaal? Volgens die boekie, as die uitroep liggie flikker, dan is daar probleme, wou net hoor of ek moet worry.
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Het iemand al so iets tee gekom?
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ctek dual

Post by Tal »

Het jy die instilasie self gedoen?
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

los hom, hy WERK :)


BAIE tevrede met my dual charger !!


in Kasane het Elders vir 8 dae gestaan, net so getrek dat die panele n paar uur son kry per dag. Yskas het heeltyd geloop en na die 8 dae was die battery nog VOL.


Met die dae wat ons gery het, het die eenheid ook die battery VOL gehou.


het ek al gese ek is BAIE tevrede ?
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Ctek dual

Post by Johan Kriel »

Chris :celebrate: :lol:
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Ctek dual

Post by Haboob »

Thanks Chris :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

Should add - when we arrived at KAsane I was given a parking spot under a "grass dak", ie full shade. I left it there for 30 hours to see if the "ambient light" under the afdak would be enough .....

By late afternoon on the second day the battery level indicator confirmed this was not going to work .....



I moved the bakkie a couple of meters, now the solar panels had sun for a good couple of hours per day - by the next day the battery was again FULLY charged.


So the system dont only "cope", it can even run the fridge AND charge a party discharged battery.




The Ctek charger really WORKS (Especially with a big solar panel, 2x80W in my case)



Connect it and forget the lights :)
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Thanks for everyones replies. Just a question for Chris what batteries are you using?
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Tal wrote:Het jy die instilasie self gedoen?
JA
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

one of 105 Ah deep cycle

kan nie nou die maak onthou nie ...
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Ctek dual

Post by Johan Kriel »

Its a Royal battery :mrgreen: But I think the most value for money is a AGM battery. Price and durability wise.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Ctek dual

Post by Tal »

Wat het dit jou min of meer gekos om alles te koop en in te sit, ek het 'n kwotasie gekry op dieselfde sisteem, maar ek dink dit is bietjie belaglik! R6680 labor en 3 kragpunte in die kar ingesluit en die battery...??? Of is dit wat dit kos????
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

2 van 80W panele - R 1 000 PER paneel

mounting braket self gemaak ... R??

Battery - 105Ah deep cycle van R 1100 tot R 1900

Ctek Dual charger - R 3 100 tot R 3 400 (van die verskaffers vra selfs R 3 900 vir presies dieselfde eenheid)

dan kort jy nog n hele klompie los goedjies .... en hier raak dit gou duur ....


En dan nog die installasie kostes.




Die beste pryse vir die materiaal was by HcDP en ook by GW Store (as jy als op een plek wil koop). Ek het die items appart gekoop en nog n paar hoderd rand gespaar.
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Tal wrote:Wat het dit jou min of meer gekos om alles te koop en in te sit, ek het 'n kwotasie gekry op dieselfde sisteem, maar ek dink dit is bietjie belaglik! R6680 labor en 3 kragpunte in die kar ingesluit en die battery...??? Of is dit wat dit kos????
Wat dalk by daai items van Chris moet kom is die draad. Hang af van wat jy gaan doen kan dit ook n paar rand kos. Maar ek hou daarvan om iets self te doen, dan weet ek wat daar aangaan (leer ook iets nuuts)en as iets breek dan kan mens self dit reg maak. Plus dit is meer tyd wat ek saam my bakkie spandeer.:lol:
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

2 van 80W panele - R 1 000 PER paneel

Chris, waar het jy jou panele gekoop?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

daar is nou n paar plekke wat teen R11/watt + VAT verkoop. Toe het ek arm gedraai by n verskaffer in Stellenbosch om die prys te "match" .... :) (hul normale prys is R13,80/watt + VAT)



PS - JA die draad, fuses, en n paar brad harison plugs kos n "paar rand" !
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Uiteindelik tyd gekry om my sonpaneel op te koppel. Nou wil ek net hoor by die ander ouens. Die sonpanneel liggie, brand hy net as die paneel son kry? Dalk is dit n dom vraag.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ctek dual

Post by ChrisF »

jip. :)


parkeer in die son - die solar liggie gaan aan.

MAAR dit vat omtrent 30 sekondes voor die battery liggie aangaan - om "spikes" te keer is daar n timer funksie wat eers n bietjie wag voor dit n bron "aanvaar".


Skakel nou die engine aan en die alternator liggie gaan aan (kan nie nou onthou of die solar dan afgaan nie..)
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Ctek dual

Post by Silver SRX »

Ek kry n overcharge op my battery monitor( national luna) vroeg in die oggend. Het gelees dat die altenator n hoer volt uitsit in die koue. Dit is net vir n kort rukkie wat die boonste groen liggies flikker. Kan die battery skade optel?
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Ctek dual

Post by Johan Kriel »

THe Nl gaan net tot 14.2 volt waar die ctek tot 14.4 volt charge, Is dit nie dit wat die probleem is nie?
Johan Kriel

Legend 50
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”