Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160

We are planning a trip through the Cederberberg
You can join us for;
1. The weekend (2 sleepovers) +-400km
2. The long weekend (4 Sleepovers) +-600km
We are busy with route planning, depending on the number of vehicles that will join for two days only.

Last edited by Hoppy on Tue Sep 24, 2013 11:02 pm, edited 1 time in total.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Hi Alan,
is this a camping trip or chalet staying or sleep in van? and more or less costs??

- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Hierdie lekker dinge gebeur altyd as ek nie by die huis is nie
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
We tent camp, but if there is people that needs chalets, we can alter the route accordingly.
We are doing a "tag along" trip, everyone for himself, will post the camping/chalet fees as soon as it's finalised
We are doing a "tag along" trip, everyone for himself, will post the camping/chalet fees as soon as it's finalised
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Loos like fun but a little far for a long weekend for me. You must enjoy.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Yip Johannes, b-u-t, it may be worth the drive. The most amazing place to be for a long weekend..
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
hi Alan,
kan ek jou bietjie laat huiswerk doen, bietjie loer watse roetes etc gedoen kan word met chalets wat nog beskikbaar is ook, moet ons finansies bietjie loer. maar sal great wees om te kan gaan. tent gaan nie so lekker werk vir ons met opslaan afslaan vir een aand nie, het nie n quick pitch nie. werk nog aan so iets aan skaf.
Dankie vir jou moeite alreeds

- Tarquin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 660
- Joined: Wed Jul 18, 2012 9:11 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Toyota 2.8D D/C 4x4 & Toyota 2.4D single 4x2
- Real Name: Tarquin
- Location: Plettenberg Bay
- Contact:
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
sounds like fun, pitty that i'm going hunting.
next time
next time
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Hoppy sounds great. If I can't make it up to the Orange River because of work and other constraints, will definitely join you for the long weekend. Tokkie's wife, will probably join me.... Sorry Tokkie know you would like Amy and I to make it up to the river, but this is a great alternative...
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Calling Mr Hoppy.....Okay so what are the plans for the cederberg weekend? with it being a long weekend, think it is going to be booked up at most places....... or are we going to pitch camp on the side of the road???
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
not gonna make it no more
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Met die sneeu op die berge en n minder gunstige voorspelling het ek besluit ek het nog genoeg hout by die huis en ek gaan nie die kamp ding doen nie.
My vrou gee nie so maklik n naweek op nie en begin toe bel, na een en n halwe dag gee sy toe wel op, ek sien toe die klomp hout en daai paar bottels gaan nie so lang gesig balanseer nie en ek kom toe op n site af genaamd "lekker slaap", n paar mails en n effens gekweste kredietkaart later is ons oppad Cederberge toe. en gou kom ons toe agter dat tent kamp nie n goeie idee sou wees nie Die wereld was nat, koud, verspoel en baie mooi, die Hilux moes hom regmaak vir n nat, modder naweek. Die huisie in Citrusdal was net reg vir twee, nog in die sestigs geklee, kompleet met tapeseries van n dogterkie wat bid en n oom en tannie op die land, oregon plafonne en een meter dik mure. ...maar dit was warm en droog en die stoof het gewerk al was daar eers geen pot of pan nie.
My vrou gee nie so maklik n naweek op nie en begin toe bel, na een en n halwe dag gee sy toe wel op, ek sien toe die klomp hout en daai paar bottels gaan nie so lang gesig balanseer nie en ek kom toe op n site af genaamd "lekker slaap", n paar mails en n effens gekweste kredietkaart later is ons oppad Cederberge toe. en gou kom ons toe agter dat tent kamp nie n goeie idee sou wees nie Die wereld was nat, koud, verspoel en baie mooi, die Hilux moes hom regmaak vir n nat, modder naweek. Die huisie in Citrusdal was net reg vir twee, nog in die sestigs geklee, kompleet met tapeseries van n dogterkie wat bid en n oom en tannie op die land, oregon plafonne en een meter dik mure. ...maar dit was warm en droog en die stoof het gewerk al was daar eers geen pot of pan nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Cederberg trip, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Die volgende dag het ons bietjie in-gele en die dorp aangedurf, al wat plaas-volk is was daar en die sap van die druif het muldelik gevloei. "You musn't push" is van alle kante gehoor, hulle se mos daai vier letter woord is nie n vloek-woord in die Kaap nie, dis n werk-woord.
En toe besluit ons om grondpad langs agter die dam om, Clanwilliam toe en Vredendal toe te ry, die damme wat oorloop te kyk, vir vriende te kuier en weer agter die berg om terug te kom na die huisie waar die dogterkie steeds bid en die oom en tannie nog kyk hoekom die goed op die land nie groei nie.
Dag twee het dag drie geword, die weer het mooi gedraai en ons is na die Biedow-valei toe waar my vrou in haar element was en my shares het weer n punt of twee geklim.
Van daar, Wupperthal toe, waar die tyd bietjie stil gaan staan het, so eeu of wat terug, die sendeling het darem hier sy werk beter gedoen of die wynlorrie het nooit so ver gekom nie. Daai skoenfabriek lyk deurmakaarder as my werkswinkel in Desember, ek het toe maar nie vir my nuwe vellies daar gekoop nie, ek glo nie hulle sou twee van dieselfde grootte of kleur kon opspoor nie. Van daar met die pas op, en n waarskuwing vir Landrovers Ek het nie daar of die die hele naweek een keer 4x4 gebruik nie, enige voertuig met redelikke grondvry hoogte sal die trippie kan doen.
My gunsteling was die berge, klippe en rotsformasies, ek wil nog so 20 keer terug gaan

Last edited by Hoppy on Tue Sep 24, 2013 11:25 pm, edited 1 time in total.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Die laaste nag het ons ons laaste vleis gebraai, ek het my boek van my nuwe kamera probeer klaar lees sodat ek biekie beter fotos kan post.
Die volgende oggend moes ons maar die dogterkie los om in vrede te bid, oppak en n lekker roete terug ry, en n paar snappies vat vir oulaas; Ons het net een ding weer besef, jy het baie naweke nodig om die Cederberge te sien en dis naby genoeg van die Kaap af vir n gewone naweek, so hou julle tenks vol.
Die volgende oggend moes ons maar die dogterkie los om in vrede te bid, oppak en n lekker roete terug ry, en n paar snappies vat vir oulaas; Ons het net een ding weer besef, jy het baie naweke nodig om die Cederberge te sien en dis naby genoeg van die Kaap af vir n gewone naweek, so hou julle tenks vol.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Baie mooi foto,s Allan.Ja-nee julle is gelukkig om die mooi wereld so naby julle te he.
Het julle julle vas gery teen n vol rivier of het julle spesiaal soontoe gery?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Beautiful part of the world
Great pics
Great pics
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Allan bly jy en Suz het so n lekker naweek gehad.... Kan nie wag om al julle foto's te sien. Dankie vir die report.. en foto's
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
Very nice, Mr. Hoppy! Those pics are a lot more colourful than the yellow acid-filled Mine Dumps in my part of the world. ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Cederberg Trip report, 20-24 Sept 2013 (long weekend)
O... ê... ê.... jaloers raak ek nou. Jis dit is darem maar mooi wereld daai. Thanks vir die fodies
To God be the glory