Hi Almal,
Ek het alweer hulp nodig. Die keer met replacement bumpers (voorste een) vir n IFS Hilux. Weens n onlangse ongeluk het ek nou opsie om my huidige bullbar en plastiek bumper af te gooi en te vervang met n offroad bumper. Die probleem is dat die een wat ek baie graag wil laat doen (Louis sn vd forum) kan dalk weens n te kort aan papier trail en VAT nommer nie gebeur nie. Die paneelklopper wil self die bumper aankoop en kan net transaksies tussen besighede doen (ek probeer nog om verby die te kom).
Wat is my tweede beste opsie? Wie het al watter bumper op hulle IFS? Stuur asb fotos ook as jul kan. Dan ook die wat dalk al rondgesoek het wat is die "brand" name of waarna kan ek nog soek (veral in die vaal driehoek/ gauteng area).
Ek gaan binnekort n call moet maak en gaan seker die bumper oor so 3-4weke moet kan afhaal.
Enige hulp, idees, raad en fotos sal waardeer word.
Dankie
Help nodig asb! Bumper opsies IFS
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Ek sou dan aangesien jy nie Louis sin kan kry nie n lynx bumper kry. Damn daai goed lyk mooi.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Ek kom nou net van hul af en hul kan vir my een kry teen baie billike prys. Ekt reeds hul bashplate en agter bumper en nou offer hul my goeie afslag op voorste bumper... Kon nog net nie mooi foto van een kry wat op n bakkie is nie.Ali3n wrote:Ek sou dan aangesien jy nie Louis sin kan kry nie n lynx bumper kry. Damn daai goed lyk mooi.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Baste met die paneel klopper - die klient het altyd die reg om aan te dring op 'n seker produk. Die keuse le by die klient.
Ek het eers 'n Nudge-M gehad maar hom gelukkig gebuig. Nou het ek 'n ONCA ene en is baie tevrede met dit. Onca s'n lyk ook baie beter as van die ander.
Ek het eers 'n Nudge-M gehad maar hom gelukkig gebuig. Nou het ek 'n ONCA ene en is baie tevrede met dit. Onca s'n lyk ook baie beter as van die ander.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Hoeveel kos Louis se bumper?
Jy gaan nou wel geld verloor met VAT, maar dalk kan ek dit by hom "aankoop" en her verkoop dit dan aan die paneelklopper.
Dit gaan beteken jy gaan die VAT bedrag meer moet betaal want vir elke sent wat in my besigheid se rekening ingaan moet ek VAT betaal.
As hy bv R7000 vra, moet ek dit aan die paneelklopper verkoop vir R7980 sonder om 'n sent wins te maak.
As ek geen ander uitgawes het kan ek jou so help

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Danki Thabo. Ek hoop nog ek kan hom oortuig...Thabogrobler wrote:Baste met die paneel klopper - die klient het altyd die reg om aan te dring op 'n seker produk. Die keuse le by die klient.
Ek het eers 'n Nudge-M gehad maar hom gelukkig gebuig. Nou het ek 'n ONCA ene en is baie tevrede met dit. Onca s'n lyk ook baie beter as van die ander.
Sal bici nudge-m en onca google.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Dankie Piet. Ek waardeer di aanbod en sal dit sterk oorweeg. Dit mag dit dalk net bici te veel maak v my beursie maar ek en paneelklopper strui nog oor sy porsie... Sodra ek dit het weet ek wat uit my sak extra moet kom.pietpetoors wrote:Hoeveel kos Louis se bumper?
Jy gaan nou wel geld verloor met VAT, maar dalk kan ek dit by hom "aankoop" en her verkoop dit dan aan die paneelklopper.
Dit gaan beteken jy gaan die VAT bedrag meer moet betaal want vir elke sent wat in my besigheid se rekening ingaan moet ek VAT betaal.
As hy bv R7000 vra, moet ek dit aan die paneelklopper verkoop vir R7980 sonder om 'n sent wins te maak.
As ek geen ander uitgawes het kan ek jou so help
Dis lekker om altyd mense hier te kry wat altyd regstaan om te help.
- MariusF
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
- Real Name: Marius
Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS
Wat het toe gebeur Pieter?
Plak bietjie n foto of 2 om ons te wys.... :razz:
Plak bietjie n foto of 2 om ons te wys.... :razz: