St Lucia

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Tiger7
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 972
Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
Real Name: Jonathan

St Lucia

Post by Tiger7 »

St Lusia.

Ons ry die 14-02-2014 St. Lusia La Rochelle toe. Dit sal ons 1ste keer wees.
Ek will net weet of iemand vir ons kan se waar kan Ons gaan Snorkel , Swempleke en restorante om heen te gaan.
Kan jy op die strant ry.

Dankie.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: St Lucia

Post by louis fourie »

Tiger7 wrote:St Lusia.

Ons ry die 14-02-2014 St. Lusia La Rochelle toe. Dit sal ons 1ste keer wees.
Ek will net weet of iemand vir ons kan se waar kan Ons gaan Snorkel , Swempleke en restorante om heen te gaan.
Kan jy op die strant ry.

Dankie.
Jonathan

Sover ek weet mag jy nie op die strand ry nie, in elk geval nie toe ons laas daar was nie. Jy kan gaan snorkel by Cape Vidal.

Ek was Des 2010 daar en die humiditeit is baie hoog - jy is die heeltyd taai..... al stort jy :shh:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: St Lucia

Post by WayneSchalk »

Ag lekker :thumbup:

Ek was laas daar toe ek nog laaitie was toe ons nog op die strand mag ry.

Bly se ek wil 'n trippie doen maar kom net die daarby uit nie :thumbdown:
User avatar
pietdevs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 253
Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
Town: Mosselbay
Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
Real Name: Pieter
Location: Mosselbay
Contact:

Re: St Lucia

Post by pietdevs »

Hou jou goed toegesluit! Selfs die ape het daar leer steel....
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: St Lucia

Post by ChrisF »

St Lucia is sekerlik n JUWEEL !! :)

Restaurante - daar is n paar om van te kies, als lekker BY mekaar


die locals praat graag en sal jou verduidelik wat jy waar mag doen.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: St Lucia

Post by george »

Ons het laas daar in die Sugarloaf restcamp gebly.Dit was rerig lekker.Nog nooit so baie elwe in my lewe gevang nie.Verskriklik baie apies wat baie uitgeslape is.Ons was basies langs die rivier waar daar baie krokodille en seekoeie is.Moes 'n paarkeer die pad deel met seekoeie vroeg in die oggend.
Jy moet beslis 'n draai in Cape Vidal maak.Lekker swem plek.Ons het vir 2 weke nooit uitgeet nie want daar was die heeltyd vis
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Tiger7
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 972
Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
Real Name: Jonathan

Re: St Lucia

Post by Tiger7 »

Laaste vraag.
Is dit nodig om met die 4X4 te ry of moet ek eerder die klieng kar vat?
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: St Lucia

Post by WayneSchalk »

Jis julle maak my lus om sommer vandag Cape Vidal toe te ry vir die naweek, die probleem is die cruiser is bitjie stadig :lol: :lol: :lol: so ons sal nie veel tyd op die strand he nie :lol:
Post Reply

Return to “Open Discussion”