Alarm instalasie
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Alarm instalasie
Weet iemand van n goeie kar alarm plek in pretoria omgewing. Wat dalk n geheime knoppie kan doen.
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: Alarm instalasie
Miskien dink aan Brickston Moord en Roof se parkeer area[FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Alarm instalasie
Ek net ondervinding van 'n plek in Pta Noord in Pres Steyn straat, kan nie naam onthou nie, dink dis Auto Secure. mense was nie te sleg nie, ken hulle stelsels.
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Re: Alarm instalasie
Baie dankie