Kraan op LR tank
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Kraan op LR tank
Kan iemand my raad gee met n kraan wat ek op my LR tank kan sit wat die petrol nie sal vreet nie n water kraan werk nie?
- Attachments
-
- IMG00274-20130727-1300 (640x480).jpg (225.29 KiB) Viewed 2461 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Kraan op LR tank
Yes Drickus,
Jy kan 'n 12 volt solenoid oorweeg, dan bedraad jy hom sodat jy nie onder die bakkie hoef in te kruip om oop of toe te maak nie. Hulle pypies is bietjie dun, maar dit sal seker genoeg wees om die main tank te laat vol loop. Mens kry hulle o.a. by die ouens wat die immobilisers insit, dalk spares plekke ook.
Cheers,
Chris

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Kraan op LR tank
Daai kan werk ja die pyp is maar 6mm, het so n solenoid n bypass as die krag weg raak?cprinsloo wrote:Yes Drickus,
Jy kan 'n 12 volt solenoid oorweeg, dan bedraad jy hom sodat jy nie onder die bakkie hoef in te kruip om oop of toe te maak nie. Hulle pypies is bietjie dun, maar dit sal seker genoeg wees om die main tank te laat vol loop. Mens kry hulle o.a. by die ouens wat die immobilisers insit, dalk spares plekke ook.
Cheers,
Chris
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Kraan op LR tank
Ek dink net 'n volledige brass kraan gaan hou
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Kraan op LR tank
sit vir jou n inlyn pomp in. sodra jy sous nodig het skakel jy hom net aan. my extra tenk sit bo die spaarwiel en dit is hoe my setup is . die pomp dien dan as n non return valve ook.
One life, one dream, one toyota
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Kraan op LR tank
Het al daar na geky al wat my pla is as die pomp op pak en hulp is ver wil so ver as moontlik van krag wegbly tensy hy n bypass hetVlak vark wrote:sit vir jou n inlyn pomp in. sodra jy sous nodig het skakel jy hom net aan. my extra tenk sit bo die spaarwiel en dit is hoe my setup is . die pomp dien dan as n non return valve ook.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Kraan op LR tank
Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.
As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.
Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..
Ek weet nie, wat dink julle????
As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.
Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..
Ek weet nie, wat dink julle????
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Kraan op LR tank
Dit kan werk maar die druk in die tank gaan self baie uit tap, en die moeite met air pyp en goed uithaal ?Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.
As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.
Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..
Ek weet nie, wat dink julle????
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Kraan op LR tank
Waar "te" inkom gaan daar altyd 'n probleem wees... jy kan druk toe pas maar watse druk gaan hy kan hanteer? Ek het byvoorbeeld uit gevind 'n 5L kan diff olie kan glad nie baie druk hanteer nie...Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.
As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.
Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..
Ek weet nie, wat dink julle????
To God be the glory
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Kraan op LR tank
Nou dit laat my dink dit was 'n olie gemorsery...CasKru wrote:Waar "te" inkom gaan daar altyd 'n probleem wees... jy kan druk toe pas maar watse druk gaan hy kan hanteer? Ek het byvoorbeeld uit gevind 'n 5L kan diff olie kan glad nie baie druk hanteer nie...Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.
As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.
Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..
Ek weet nie, wat dink julle????
- pietdevs
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 253
- Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
- Town: Mosselbay
- Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
- Real Name: Pieter
- Location: Mosselbay
- Contact:
Re: Kraan op LR tank
Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Kraan op LR tank
Dis interesant. Dalk is die ding so ontwerp dat die petrol wat deur hom loop hom moet verkoel. Sover ek weet is dit as mens AC solenoids gebruik jy 'n induksie oond maak. Sal bietjie toets die naweek want dis wat ek wil insit. Wil pomp insit om die LR tank uit die hooftenk vol te maak terwyl ek ry, nou krap jy my planne deurmekaar :wth: :wth:pietdevs wrote:Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
Het ook nog altyd die ball valve gebruik sonder probleme, net nie lus om altyd onder die wa in te kruip nie.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Kraan op LR tank
My valve het toe gemaak toe ek hom in gesit het maar later begin lek en nou maak hy glad nie toe nie, gaan die tank leeg ry en hom uit haal en kyk waar die bollie iscprinsloo wrote:Dis interesant. Dalk is die ding so ontwerp dat die petrol wat deur hom loop hom moet verkoel. Sover ek weet is dit as mens AC solenoids gebruik jy 'n induksie oond maak. Sal bietjie toets die naweek want dis wat ek wil insit. Wil pomp insit om die LR tank uit die hooftenk vol te maak terwyl ek ry, nou krap jy my planne deurmekaar :wth: :wth:pietdevs wrote:Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
Het ook nog altyd die ball valve gebruik sonder probleme, net nie lus om altyd onder die wa in te kruip nie.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s