Witzenberg kamp 7-9 maart 2014

Post Reply
User avatar
AdrianZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:52 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: '97 Toyota Hilux 4x4 D/C 2.4 SFA
Real Name: Adrian

Witzenberg kamp 7-9 maart 2014

Post by AdrianZ »

Hi julle,

Ek gaan die naweek 7-9 maart saam met van die 4x4comm mense bietjie kamp. Dis regtig 'n lekker rustige plek in die ceres valley.

Mens kan daar op die berge ook gaan rond ry op van die boere se plase.

Hier is die link http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=175637" onclick="window.open(this.href);return false;

Laat weet of iemand sal belang stel om saam te kom
"We can't stop here...this is bat country"

1997 Hilux 2.4P SFA 22RE-T :twisted:
Post Reply

Return to “Western Cape”