intercooler
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
intercooler
Dinsdag gaan my bakkie vir sy intercooler en chip. Kan nie wag on die uitwerking van dit te sien nie
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: intercooler
Awesome boet. Hoop dis wat jy verwag
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Hoop hoop so. Almal praat goed van dit. Gaan na Motorcade in Stikland
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: intercooler
Goeie besluit.Maak net seker jy het ook 'n free flow http://hiluxparts.co.za/Rattlesnake wrote:Hoop hoop so. Almal praat goed van dit. Gaan na Motorcade in Stikland
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Ek kan die free flow exhaust seker op n later stadium op sit. Ek gaan die ETG op n later stadium insit wanneer die minister van finansies my weer goed gesind is
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
JIP, motorcade is goed :) Daai pa-en-seun besigheid doen goeie werk.
Praat met HOPPY oor die silencer. Dis net een boks en een stukkie pyp wat hulle vervang, so 1,5k ... maak n GROOT verskil !!!!!!!!
Izak by Dynotune het my bakkie se chip en tune gedoen - die "permanante" chip is heelwat goedkoper as die piggy back een !! (meer as wat die silencer kos).
AS, jy besluit on n EGT te laat doen - MOENIE die by Motorcade doen nie !!!!! Hulle sit dit NA die turbo in, en die eenheid wat hulle gebruik het n aaklige 5 sekonde BLEEEEEEP elke keer wat jy die ignition aansit !!
Praat met HOPPY oor die silencer. Dis net een boks en een stukkie pyp wat hulle vervang, so 1,5k ... maak n GROOT verskil !!!!!!!!
Izak by Dynotune het my bakkie se chip en tune gedoen - die "permanante" chip is heelwat goedkoper as die piggy back een !! (meer as wat die silencer kos).
AS, jy besluit on n EGT te laat doen - MOENIE die by Motorcade doen nie !!!!! Hulle sit dit NA die turbo in, en die eenheid wat hulle gebruik het n aaklige 5 sekonde BLEEEEEEP elke keer wat jy die ignition aansit !!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Hulle sit n unichip in. Wie doen sulke free flows. Hul se die etg is nie nou brood nodig nie. Kan dit later doen. Wat is jul opinie??
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: intercooler
Hou in gedagte as jy enige iets na die tyd doen moet die bakkie weer ge "dyno" word.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
Free flow - praat met HOPPY. Hy het myne gedoen. Seker hy sal jou help, of na die regte mense stuur. NIE nodig vir n "full freeflow" stelsel nie !! Dis net daai GROOT box voor die agter as, en omtrent 1,5m se pyp wat vervang word.
EGT - jong ek waardeer die EGT (al frustreer daai beep my) Ek weet nou waar die temperatuut tipies is, en kan SIEN wanneer die engin harder werk - gister weer gesien die EGT vertel my voor ek die wind voel op die bakkie ... Nou kan jy besluit - wind van voor - hou jou voet daar en gebruik meer brandstof, of slek 5km/h uur af, SIEN hoe die EGT terugsak na normaal en hou daar tot die wind gaan lê ....
onthou dat deel van die chip is om op "full throttle" te "over fuel" - so jy HET krag, maar die engine werk HARD .... as jy nou sleep, opdraend, warm, en dalk selfs n bietjie wind ... die bakkie loop lekker en jy is bly oor die chip - MAAR sonder die EGT weet nie dat jou turbo witwarm loop nie ....
EGT - jong ek waardeer die EGT (al frustreer daai beep my) Ek weet nou waar die temperatuut tipies is, en kan SIEN wanneer die engin harder werk - gister weer gesien die EGT vertel my voor ek die wind voel op die bakkie ... Nou kan jy besluit - wind van voor - hou jou voet daar en gebruik meer brandstof, of slek 5km/h uur af, SIEN hoe die EGT terugsak na normaal en hou daar tot die wind gaan lê ....
onthou dat deel van die chip is om op "full throttle" te "over fuel" - so jy HET krag, maar die engine werk HARD .... as jy nou sleep, opdraend, warm, en dalk selfs n bietjie wind ... die bakkie loop lekker en jy is bly oor die chip - MAAR sonder die EGT weet nie dat jou turbo witwarm loop nie ....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Dankie almal vir die raad maar nou is ek confuse. :roll: Is dit dan die moeite werd vir n intercooler met chip. Ek sleep nie eintlik nie. Gemiddelde spoed is maar 100km/h. Is dit dan nie better soos dit is nie, stock standard??
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
DOEN DIT !! :) :)
die vermoë om te kan wegtrek teen n bult, om te kan verbysteek as die trok voor jou 95km/h ry, ens ens .... daai trokkie loop BAIE lekkerder met die intercooler, chip en freeflow box !! EN weens die intercooler loop die engin KOELER, so dis GOED vir die engin :)
Johan ek het eers met Hoppy gaan gesels, en hy het dit so aanbeveel. ek is steeds BAIE tevrede :)

- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
+1000ChrisF wrote:DOEN DIT !! :) :)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: intercooler
Sal dit die moeitewerd wees om my 2.4 TD " Toyota 2L2T" 'n intercooler in te sit?
Johan Jammer ek hijack jou post
Johan Jammer ek hijack jou post
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:
Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: intercooler
Verseker!GeorgeJvR wrote:Sal dit die moeitewerd wees om my 2.4 TD " Toyota 2L2T" 'n intercooler in te sit?
Johan Jammer ek hijack jou post
Soek jy een?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
jy gaan SMILE wanneer jy hom terugkry !!Rattlesnake wrote:George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:
Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Baie breed smileChrisF wrote:jy gaan SMILE wanneer jy hom terugkry !!Rattlesnake wrote:George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:
Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
My bakkie is terug
Volgens die dyno printout n groot verbetering
Free flow is op. Intercooler en die chip
Volgens die dyno printout n groot verbetering
Free flow is op. Intercooler en die chip
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: intercooler
Pampier is geduldig - hoe voel hy op die pad????
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Ek het hom nog net van die workshop huistoe very. In derde rat het by begin pap word maar nou kan jy voel hy wil nog gaan. Baie beindruk. Net not die etg gaude op sit on my ALU kappie Dan is ek happy.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Madman EGT guage by Landyonline. Het myne so 3 jaar terug opgesit en baie gelukkig.Rattlesnake wrote:Ek het hom nog net van die workshop huistoe very. In derde rat het by begin pap word maar nou kan jy voel hy wil nog gaan. Baie beindruk. Net not die etg gaude op sit on my ALU kappie Dan is ek happy.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Louis. Het jy ditself op gesit?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Help my as ek verkeerd is. Die EGT gauge is net n analog of digital meter met n probe of thermocouple wat op jou exhaust manifold sit. Wat kan gestel word om jou te waarsku as die temp oor n sekere grade gaan. Niks fancy nie?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Ek het dit self gedoen, maar die gat vir die EGT probe was reeds in die exhaust manifold.Rattlesnake wrote:Help my as ek verkeerd is. Die EGT gauge is net n analog of digital meter met n probe of thermocouple wat op jou exhaust manifold sit. Wat kan gestel word om jou te waarsku as die temp oor n sekere grade gaan. Niks fancy nie?
Die digitale meter is eenvoudig - so nie baie fancy nie, maar ek meet EGT, water temp, olie druk, volt meter, running time en die meter het 'n water level detection in. Kyk my thread wat ek opgesit het:
viewtopic.php?t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Dankie Louis.
Ek het nou die bakkie terug gekry. Gechip. Geintercool. Gedyno. Gefree flow. Nou my vraag is. Eerste en tweede rat is als normaal maar van derde tot vyfde rat gebeur dinge wat ek nie aan gewoond is nie. Van 1500 rpm kom n geluid. As jy jou voet daar hou dan gaan dit weg. Trap jy die pedal dieper kom dit weer. Hou jy jou voet weer daar gaan dit weg. En so gaan dit aan. Sit die bakkie in neutral is my still al ref my hom tot 2500 rpm of hoeër. Is dit normal?
Ek het nou die bakkie terug gekry. Gechip. Geintercool. Gedyno. Gefree flow. Nou my vraag is. Eerste en tweede rat is als normaal maar van derde tot vyfde rat gebeur dinge wat ek nie aan gewoond is nie. Van 1500 rpm kom n geluid. As jy jou voet daar hou dan gaan dit weg. Trap jy die pedal dieper kom dit weer. Hou jy jou voet weer daar gaan dit weg. En so gaan dit aan. Sit die bakkie in neutral is my still al ref my hom tot 2500 rpm of hoeër. Is dit normal?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
geen geluide by myne bygekry nie ....
tyd vir koffie by HOPPY ...
tyd vir koffie by HOPPY ...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Die ouens by KSD se dit is die boost wat vroeër inskop. Sal more kyk of Hoppy by die shop is en daar n draai maak
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Myne het so 'n effense van 'n suis geluid gekry met die IC in.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: intercooler
So fluit geluid?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
YipThabogrobler wrote:So fluit geluid?
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Sing geluit
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Sou kan sê 'n sing geluid. Of musiek in jou ore of...:DRattlesnake wrote:Sing geluit
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Wiaan
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Wed Apr 23, 2014 4:38 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux D/C 2.5D4-D 2011
- Real Name: Wiaan
Re: intercooler
Ratelslang dis jou turbo... nou dat als oop is en kouer loop sal hy dit doen. Moenie aan goed karring wat jou onnodig gaan geld kos nie.
Laat ek jou gou in kort my situasie en ondervinding verduidelik van so 2 jaar terug...
Ek ry n Colt 2.8 non turbo (die diesel donkie een). Ek besluit toe om conversion te doen na turbo vir meer krag en minder rook. Sit turbo op en kry awesome results! Na so maand raak ek toe weer jeukerig en besluit toe op intercooler, wat n fees, maar toe begin die turbo fluit asof hy n mooi Fortuner langs die pad sien! Gaan toe terug na die oomie toe wat my gehelp het met als tot dusver en vra sy raad... FOUT! hy reken toe my turbo (nuwe een vanaf agente) is sat en moet ge"recon" word... haal toe uit en spandeer R2500 vir absoluut boggerall, fluit toe nogsteeds! Langer storie korter, gaan na SAC en word verduidelik dat daar nou meer lug in gesuig word as voor die intercooler en als is oper asof die longe meer suurstof kry... Hy fluit nogsteeds na 2 jaar en ek raak ook nie meer annoyed met dit nie, ek geniet net die krag...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Laat ek jou gou in kort my situasie en ondervinding verduidelik van so 2 jaar terug...
Ek ry n Colt 2.8 non turbo (die diesel donkie een). Ek besluit toe om conversion te doen na turbo vir meer krag en minder rook. Sit turbo op en kry awesome results! Na so maand raak ek toe weer jeukerig en besluit toe op intercooler, wat n fees, maar toe begin die turbo fluit asof hy n mooi Fortuner langs die pad sien! Gaan toe terug na die oomie toe wat my gehelp het met als tot dusver en vra sy raad... FOUT! hy reken toe my turbo (nuwe een vanaf agente) is sat en moet ge"recon" word... haal toe uit en spandeer R2500 vir absoluut boggerall, fluit toe nogsteeds! Langer storie korter, gaan na SAC en word verduidelik dat daar nou meer lug in gesuig word as voor die intercooler en als is oper asof die longe meer suurstof kry... Hy fluit nogsteeds na 2 jaar en ek raak ook nie meer annoyed met dit nie, ek geniet net die krag...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
- Wiaan
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Wed Apr 23, 2014 4:38 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux D/C 2.5D4-D 2011
- Real Name: Wiaan
Re: intercooler
Wat kos als tot dusver? Ek het bietjie huiswerk gedoen en dink daaraan om vir my 2.5D4-d n cooler op te sit. In Waltloo naby my is daar n oom wat diy cooler kits verkoop vir R4700, en by Huntex was daar mense wat die "RaceChip" verkoop het vir R3800.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Was by Allen vanoggend. By het bevestig dit is die boost wat die geluid maak deur die pype. Nou voel ek weer beter
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: intercooler
Niks lekkerder as die klank van 'n turbo wat opspoel
en die dumpvalve wat sy deel bysit nie
en die dumpvalve wat sy deel bysit nie
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: intercooler
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: intercooler
Ek sal soos n kind aangaan as ek ooit n turbo car ry
wat so klink. Sal seker nooi uit tweede rat wees nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: intercooler
Ek vetrou nie enige generiese chip wat jy net inplug nie.Wiaan wrote:Wat kos als tot dusver? Ek het bietjie huiswerk gedoen en dink daaraan om vir my 2.5D4-d n cooler op te sit. In Waltloo naby my is daar n oom wat diy cooler kits verkoop vir R4700, en by Huntex was daar mense wat die "RaceChip" verkoop het vir R3800.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sit jou cooler op en van jou trok Dastek of SAC of iemand wat 'n Unichip opsit en JOU trok op 'n dyno instel - dan weet jy JOU kar loop optimaal en EGT's loop nie te hoog nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
Nou dat ek weet als werk en is reg is ek baie happy.
Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.
Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.
Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: intercooler
Geniet dit, jy gaan nie spyt wees nie. Dis die beste geld wat ek nog ooit op my Lux spandeer het.Rattlesnake wrote:Nou dat ek weet als werk en is reg is ek baie happy.
Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.
Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Last edited by louis fourie on Mon May 12, 2014 2:16 am, edited 1 time in total.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: intercooler
JIP, stem saam - ek het 3 jaar gewag voor ek dit gedoen het (gewag tot die waarborg uitgeloop het). BAIE bly ek het dit gedoen !!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: intercooler
My bakkie snuif nou diesel. 10.6km/l
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: intercooler
Hoeveel het hy voor dit gegeeRattlesnake wrote:My bakkie snuif nou diesel. 10.6km/l
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"