Slakkie se 22r efi
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Slakkie se 22r efi
Hallo almal wou net dit deel met julle. Naa 2 jaar se spaar en bymekaar maak het dit gebeur.
Last edited by dantjie on Tue Jun 17, 2014 9:22 am, edited 2 times in total.
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: 22r efi
map vir die dicktator
Hi Dantjie
Zimbabwe het n goeie map vir n dicktator
Hi Dantjie
Zimbabwe het n goeie map vir n dicktator
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Re: 22r efi
(( Grap gatte tot die einde toe ne...))
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 22r efi
Bel vir JP, ek dink hy het een
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Re: Slakkie se 22r efi
Wil net weer dankie se vir cassie vir die map het gehelp moet nou gaan vir dyno om te stel maar is nou klaar vir eers.
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 29, 2014 11:53 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux YN 4x4 & D4D D/Cab
- Real Name: Carel
Re: Slakkie se 22r efi
Goeie dag manne.
Ek hou baie van die modifikasie.
Help asseblief.
Waar kry ek so "intake manifold"?
Ek hou baie van die modifikasie.
Help asseblief.
Waar kry ek so "intake manifold"?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Slakkie se 22r efi
Daai goed is ongelukkig baie skaars. Beste opsie is maar om van die V.S. af in te voer
To God be the glory
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Nov 29, 2014 11:53 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux YN 4x4 & D4D D/Cab
- Real Name: Carel
Re: Slakkie se 22r efi
Baie dankie.
Ek het n baie mooi YN, maar kort bietjie krag.
So ek wil brandstof inspuiting doen met 'n turbo(soos in VSA 22R-TE)
Ek wil net so bietjie meer krag maak en wil nie engines vervang nie.
Ons gesels weer.
Ek het n baie mooi YN, maar kort bietjie krag.
So ek wil brandstof inspuiting doen met 'n turbo(soos in VSA 22R-TE)
Ek wil net so bietjie meer krag maak en wil nie engines vervang nie.
Ons gesels weer.