Panelbeater of kop dokter
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Panelbeater of kop dokter
Ek het Sondag my boot gediens en die spares agter in die boot van die Fortuner gehad. Ek is so 1,92m lank, so dus avg lengte. Loop my toe poer des moers teen die hoek van die agterste deur/lid wat jy dit ook al wil noem. Kan mens die ding nie laat fix dat hy hoër optel nie? Ergste, ek het nie eers gebloei nie, so my vrou het my nie jammer gekry nie! Ja, lag maar lekker, eendag is eendag dan vertel jy jou storie ook hier!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Panelbeater of kop dokter
Ek het ook al daai tipe onderonsies gehad met verskeie te laag items
To God be the glory
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Panelbeater of kop dokter
Snaaks genoeg het ek nie so gereeld daai probleem nie.
Kyk waar jy loop man!
Nie seker of mens die deur meer sal kan lig nie - Sal moet kyk tot waar sy skaniere kan gaan, en jammer om van jou stamp te hoor. Innige meegevoel!
Kyk waar jy loop man!
Nie seker of mens die deur meer sal kan lig nie - Sal moet kyk tot waar sy skaniere kan gaan, en jammer om van jou stamp te hoor. Innige meegevoel!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Panelbeater of kop dokter
Smaak my daai Tuna kort 'n nuwe veringstelsel om die "boot" bietjie hoër te kry as hy oop is.
Die res " grondvry hoogte........" is natuurlik 'n bonus
Die res " grondvry hoogte........" is natuurlik 'n bonus
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Panelbeater of kop dokter
Lig hom, problem solved! Ek het baie plek onder myne! Hehe
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Ja dankie vir julle ondersteuning! Dis pynlik! En Tal, ek weet jou tuna is nou mooi, maar het jy al vir die mense gesê jy is net 1,56m en gebruik nou 'n leer om die tuna te bekruip? Speel net ou maat!
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Panelbeater of kop dokter
Hahaha eks ook een van die gelukkiges wat kan hol heen en weer onder deur die deur...Rianc wrote:Ja dankie vir julle ondersteuning! Dis pynlik! En Tal, ek weet jou tuna is nou mooi, maar het jy al vir die mense gesê jy is net 1,56m en gebruik nou 'n leer om die tuna te bekruip? Speel net ou maat!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Panelbeater of kop dokter
Ek voel jou pyn... Tall people problems...
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Panelbeater of kop dokter
Gerrie weet hoe lank ek is! 1.88! Kort op jou hakke, maar moet eerlik bieg, dink nie my kop sou raak toe hy nog standard was nie! Jys net daai kortkoppie te lank! Lekke paar amdas en coils and no more head aches!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Oetie
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: X255
- Location: Rooihuiskraal
Re: Panelbeater of kop dokter
Ken daai gevoel.... Dis dan wat jy sommer vanself 'n kombinasie van Frans/Grieks/Italiaans praat terwyl die oë traan.....
Sent from my iPad using Tapatalk HD
Sent from my iPad using Tapatalk HD
One life, live it to the fullest!!
ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Die impak is te vining! 'kop stamp' so het nie tyd gehad om daai tale te praat nie! Plat op die grond! Ek was 'n club bouncer baie jare gelede, en ek het nog nooit so hard geval nie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Panelbeater of kop dokter
Tal het 'n punt beet, waar gaan jy 'n beter verskoning kry om jou vrou te oorreed dat die Tuna 'n body lift moet kry, so 50mm sal werk.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Die punt is gisteraand bespreek! Die antwoord was nee, jy het al te veel speelgoed die maand gekoop!
- dantjie
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
- Town: kuilrivier
- Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
- Real Name: Danie
Re: Panelbeater of kop dokter
Se vir jou vrou jy was deur NIKE baie geinspreer. (JUST DO IT) die body lift.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Panelbeater of kop dokter
Wys vir haar die prentjie. NIEMAND kan hiervoor nee se nie. :evil:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Mense, nee man! Ek is vandag 20jaar getroud!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Panelbeater of kop dokter
Die perfekte geskenk dan.Onthou jy bele in jou veiligheidRianc wrote:Mense, nee man! Ek is vandag 20jaar getroud!
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Ek het die Amada Extreme shocks klaar in, maar sonder daai 3cm lig, net standard. Wat 'n wesenlike verskil hoor! Die Tuna was so bietjie op 'n downslope parker en het nie my gradeboog gehad om die angle van benadering gehad nie! Soms klap 'n ou jou van agter (blind), maar hierdie was "heads on" pappie!
Vrou sê nog steeds nee! Twee vistokkies met katrolle vir die boot, ActionCam vir die boot, safety gear plus papa se nuwe safety jacket vir die boot, fishfinder, nuwe white rim en tyres, spares vir service vir die boot, poppers, spinners etc vir die boot, twee weke lodge geboek vir die boot en my plesier met die boot. Die boot se pontoon laat regmaak nadat my 10mnd boerboel besluit het hy soek aandag, vir die boot!
Nou kom die goed na vore? Ek dink nie dit gaan ooit vlieg nie!, vir die boot!!!!
En ek kort nog baie vir die boot ook!
Vrou sê nog steeds nee! Twee vistokkies met katrolle vir die boot, ActionCam vir die boot, safety gear plus papa se nuwe safety jacket vir die boot, fishfinder, nuwe white rim en tyres, spares vir service vir die boot, poppers, spinners etc vir die boot, twee weke lodge geboek vir die boot en my plesier met die boot. Die boot se pontoon laat regmaak nadat my 10mnd boerboel besluit het hy soek aandag, vir die boot!
Nou kom die goed na vore? Ek dink nie dit gaan ooit vlieg nie!, vir die boot!!!!
En ek kort nog baie vir die boot ook!
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Panelbeater of kop dokter
Dat n mens jou kop so kan stamp
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Geen "pyn" nie ou maat! Ek sweer ek het daai breinskudding opgedoen! Harsings is iets wat jy saam met konfyt eet op brood.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Panelbeater of kop dokter
ek is veilig ... darem EEN geluk daarvan om n kort gat te wees ...Rianc wrote:Ek het Sondag my boot gediens en die spares agter in die boot van die Fortuner gehad. Ek is so 1,92m lank, so dus avg lengte. Loop my toe poer des moers teen die hoek van die agterste deur/lid wat jy dit ook al wil noem. Kan mens die ding nie laat fix dat hy hoër optel nie? Ergste, ek het nie eers gebloei nie, so my vrou het my nie jammer gekry nie! Ja, lag maar lekker, eendag is eendag dan vertel jy jou storie ook hier!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Panelbeater of kop dokter
Pasop dat jy nie in daai rubber duck se prop inloop nieChrisF wrote:ek is veilig ... darem EEN geluk daarvan om n kort gat te wees ...Rianc wrote:Ek het Sondag my boot gediens en die spares agter in die boot van die Fortuner gehad. Ek is so 1,92m lank, so dus avg lengte. Loop my toe poer des moers teen die hoek van die agterste deur/lid wat jy dit ook al wil noem. Kan mens die ding nie laat fix dat hy hoër optel nie? Ergste, ek het nie eers gebloei nie, so my vrou het my nie jammer gekry nie! Ja, lag maar lekker, eendag is eendag dan vertel jy jou storie ook hier!
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 5281
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Panelbeater of kop dokter
Die boot is dus die probleem!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Panelbeater of kop dokter
Thanks Thabo, kom nou van my sielkundige af en sy dieselfde! Sy is bleddie slim hoor!