cats op die 4.0 v6

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
mossie89
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 299
Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
Town: Paarl
Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
Real Name: Riaan
Location: Paarl

cats op die 4.0 v6

Post by mossie89 »

Hi daar, ek weet die onderwerp was al aangeraak maar ek wil net weet of n mens die cats op die 4.0 v6 Vigo kan uit sny en is daar enige sensors
wat moet bly :dance1:
corne.koekemoer.39
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Tue Aug 12, 2014 2:03 pm
Contact:

Re: cats op die 4.0 v6

Post by corne.koekemoer.39 »

Doen dit en kry klaar. Ek het myne gedoen. 2 mini cats met n 63mm free flow en 2 bokse agter. Lat hulle dan sommer daai belaglike boeppens van die ou pyp langs die transfurcase in buig. Jy sal nie speit wees nie.


Sent from my iPad using Tapatalk
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: cats op die 4.0 v6

Post by JamesC »

Mini sensors is nie nodig nie. En hulle is duur.
Sny die cats uit en start die kar...as die engine lig nie aangaan nie is jy reg...anders sit dan die mini sensors in (spaar jouself baie geld).
James Cameron
0834431879
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: cats op die 4.0 v6

Post by TOYODA »

Riaan,

Dit hang ook af watter jaar model jy het. Hoe ouer, hoe beter.
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: cats op die 4.0 v6

Post by Masekind »

JamesC wrote:Mini sensors is nie nodig nie. En hulle is duur.
Sny die cats uit en start die kar...as die engine lig nie aangaan nie is jy reg...anders sit dan die mini sensors in (spaar jouself baie geld).
Ek wou vir my insit sal kyk of die engine aan kom, as ek die plek ker waar hy gebypass is :laugh2: :laugh2: :laugh2:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: cats op die 4.0 v6

Post by JamesC »

Die ander manier wat ek gesien het, is om die oorspronklike sensor te behou maar weld net 'n duim lange stukkie extra pyp in voor jy weer dies sensor terugsit en siedaar, selle ding as 'n dummy sensor...
James Cameron
0834431879
User avatar
mossie89
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 299
Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
Town: Paarl
Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
Real Name: Riaan
Location: Paarl

Re: cats op die 4.0 v6

Post by mossie89 »

Thanx, ek het vandag ook bietjie gaan luister by die exhaust manne, hulle almal se hulle sy die cats uit en sit n resinator in sy plek anders
gaan die bakkie n bler op he, en dis iets met hitte ook te doen. Die agterste box word net n free flow gemaak maar die volume bly die selfde :boss:
User avatar
carlo4e
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 123
Joined: Thu Jan 02, 2014 6:24 pm
Town: Groblersdal
Vehicle: Hilux V6
Real Name: Carlo

Re: cats op die 4.0 v6

Post by carlo4e »

mossie89 wrote:Thanx, ek het vandag ook bietjie gaan luister by die exhaust manne, hulle almal se hulle sy die cats uit en sit n resinator in sy plek anders
gaan die bakkie n bler op he, en dis iets met hitte ook te doen. Die agterste box word net n free flow gemaak maar die volume bly die selfde :boss:
Ek het die agterstes uitgesny, die simpel boepens reggemaak en toe die voorste cats afgehaal en die "wol" binne-in uitgerkrap. Alles werk great. Vrydag middag joppie.
私のハイラックスが大好きです
Post Reply

Return to “The Workshop”