Elektrisiën / draadwerker lisensie

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by NathanX4 »

Ek hoop hier is iemand op die forum wat 'n paar antwoorde vir my het. Ek en my vrou het verlede jaar 'n pragtige ou huis gekoop om te herstel en op te kukker.
Die huis is om in by 100 jaar oud, en die bedrading in die dak is nog die oop drade wat om porselen knoppe gedraai is.
Nou ek wil graag die drade in pyp sit wat netjiese roetes in die dak loop. Dalk nog nuwe draad gebruik.
As ek gaan en muurprop vir muur prop, lig vir lig te vat en van die db bord af in pyp te lê, is dit wettig of MOET ek iemand kry.
Die drade is wel nog in 'n baie goeie kondisie en sal nog maklik 'n 100 jaar kan hou.


Sent from my iPad using Tapatalk
Smi01466
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:49 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 94 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Gerhard

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Smi01466 »

Nathan. Jy mag self die werk doen maar iemand wat 'n bedradings lisensie het moet dit afteken. Maw as jy dit self wil doen moet jy weet wat jy doen. Om jou vraag te antwoord. Die plugs en die ligte moet van aparte stroombane vanaf die DB gevoer word. Skakel my gerus as jy meer wil weet. Gerhard 0836318775
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Stef »

Ek is self gekwalifiseerd en het 'n bedradinglisensie.

Streng volgens die wet: dit moet eintlik deur 'n gekwalifiseerde persoon gedoen word en al die materiaal moet SABS goedgekeur wees. Maar dan bygesê...die ouens wat die eintlike werk doen...is 90% vd tyd minder gekwalifiseerd as jy....

Jys klaar op die regte spoor met pyp en nuwe draad (bly weg v surfix af, dit het sy plek maar nie in pype nie, dis meer die ouens soos hierbo genoem se styl :twisted: )

Dis nie altyd so maklik soos prop vir prop of kringbaan vir kringbaan nie.
Kry iemand wat jou kan help om die roetes en veral jou verdeelbord ordentlik te beplan, dis nogal belangrik, dit sal jou tyd spaar en moontlik ook geld. Maak ook seker jou beaarding ("earthing") is goed, dit sluit jou metaal geute in. En draad diktes (eintlik maar die stroom dra vermoë) ook baie belangrik.

Daar is heelwat(Ok...vrek baie) fyner details, maar dit hang af van jou installasie natuurlik.

Doen self en kry iemand om dan vir jou te kom afteken.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Toppie4x4 »

Stem saam met Stef :thumbup: :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by ChrisF »

My oom het sy vakansie huis self bedraad ....

Nou wat hy wil verkoop het ons n elektrisien gekry om te kom kyk.


Hy het later n stort ingesit - te naby aan die DB

Verkeerde tipe draad gebruik vir die ligte ....

Nog foute met die plug bedrading in die motorhuis ....

Sou daar n brand wees sou die versekering nie uitbetaal nie !

En nou om te verkoop MOET hy dit in elk geval laat reg maak ....



Ander manier om daarna te kyk - ons eerste huis was so 60 jaar oud. Vir 5 jaar het ek permanent iets reg gemaak en kamer vir kamer gemoderniseer .... Stof, gemors, stof, .... As jy kan, kry liewer iemand in en kry die elketries een keer KLAAR :)
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by NathanX4 »

Persoonlik dink ek, om aan jou eie goed te werk sal dit meer netjies en oordenklik gedoen word as wat 'n ander ou dit doen wat gou afjaag om 'n geldkie te kry. Ek het ook die idee om die db bord te vervang met 'n grooter een en twee stroombrekers vir elke vertrek te gebruik, muur prop en lig, net vir die individuele gemak van dinge.

Die groot rede is, ons gaan nou die kombuis oor doen waar die db bord sit en ook die plafon uit haal en vervang. Met die plafon uit sal dit baie maklik wees om in die dak te werk waar die drade uit kom.

Hier is 'n plan wat ek wil doen met die bedrading. 'n Eenvoudige roete na elke vertrek wat dan split na die ligte en prope. Die rooi lyne sal die pyp wees. Min of meer. Maar als deur die middle van die huis vat met inspeksie boksies op elke hoek.
Attachments
Drawing1.JPG
(54.1 KiB) Downloaded 126 times
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Hangover »

Ek het noudidag die vertrek wat ons aan gebou het self bedraad... Dis n bollie job hoor... Ek sal maar by die design bly... Koop net vir jou n SANS 10142 boekie dan weet jy wat jy mag en nie mag nie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by ChrisF »

Hangover wrote:Ek het noudidag die vertrek wat ons aan gebou het self bedraad... Dis n *a* job hoor... Ek sal maar by die design bly... Koop net vir jou n SANS 10142 boekie dan weet jy wat jy mag en nie mag nie...
jip .....


draad trek is nie enige ou se job nie !
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by ChrisF »

NathanX4 wrote:Persoonlik dink ek, om aan jou eie goed te werk sal dit meer netjies en oordenklik gedoen word as wat 'n ander ou dit doen wat gou afjaag om 'n geldkie te kry. Ek het ook die idee om die db bord te vervang met 'n grooter een en twee stroombrekers vir elke vertrek te gebruik, muur prop en lig, net vir die individuele gemak van dinge.

Die groot rede is, ons gaan nou die kombuis oor doen waar die db bord sit en ook die plafon uit haal en vervang. Met die plafon uit sal dit baie maklik wees om in die dak te werk waar die drade uit kom.

Hier is 'n plan wat ek wil doen met die bedrading. 'n Eenvoudige roete na elke vertrek wat dan split na die ligte en prope. Die rooi lyne sal die pyp wees. Min of meer. Maar als deur die middle van die huis vat met inspeksie boksies op elke hoek.
met die OU huise is daar normaalweg BAIE spasie in die dakke.

Sit n paar rand opsy en sit vir jou loop planke in die dak. En as jy nog 9k het wat n plekkie soek, sommer n trapdoor MET access-ladder in.



PS - jy begin praat nou van "minor building works" .. dus planne .... en OU huis .... BLY STIL !! :siffler: :siffler: :siffler: SAHRA sal vir jou nog nagmerries gee !!!!!!!!!!!!!!!! :confused:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Stef »

NathanX4 wrote:Persoonlik dink ek, om aan jou eie goed te werk sal dit meer netjies en oordenklik gedoen word as wat 'n ander ou dit doen wat gou afjaag om 'n geldkie te kry. Ek het ook die idee om die db bord te vervang met 'n grooter een en twee stroombrekers vir elke vertrek te gebruik, muur prop en lig, net vir die individuele gemak van dinge.

Die groot rede is, ons gaan nou die kombuis oor doen waar die db bord sit en ook die plafon uit haal en vervang. Met die plafon uit sal dit baie maklik wees om in die dak te werk waar die drade uit kom.

Hier is 'n plan wat ek wil doen met die bedrading. 'n Eenvoudige roete na elke vertrek wat dan split na die ligte en prope. Die rooi lyne sal die pyp wees. Min of meer. Maar als deur die middle van die huis vat met inspeksie boksies op elke hoek.

Nathan, daai lyk effens "overkill" asook j idee met 2 breakers per kamer, die goed is vrek duur. Split die proppe se kringbane in die kombuis sodat jou wasmasjiene ens apart is van die ketel en yskas byvoorbeeld, maar sit die slaapkamers saam op 'n kring en die voorhuis op een. Die garage op sy eie ene weer.

Bly weg van inspection boxes op die hoeke, gebruik "bends" wat jy koop of buig die pyp met 'n spring, behalwe as jy wil he jou kuite moenie meer in jou jeans pas nie...as jou roetes reg is hoef j nie in die dak te klim waneer jy die drade in trek nie.

Dis hoekom ek se die beplanning is belangrik, soos ChrisF se, kry die 1ste keer klaar. Die werk self is nie te erg nie, mits jy reg beplan...anders is dit 'n @#$ werk

Hoop dit help
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Mud Dog »

Wou ook sê (Chris het dit al genoem) Pas op met SA Heritage Recources Agency as die huis ouer as 100 jaar is - weet van 'n ou wat sy hele projek verloor het weens die beboeting! :crazy:

Soos Stef sê, overkill - sy raad is spot on. Lyk my jy't ook aparte conduit vir elke vertrek se lig in jou plan. Heeltemal onnodig, maar dan sal jy van junction bokse gebruik maak. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by NathanX4 »

Skrik my boude af! Klink my daar is baie stront verbonde. Ek sal maar 'n SANS boekie gaan kry en eers deur lees.
Sal dit beter wees as ek die huidige drade vat en dit in pyp sit in die huidige roete. Ek wil dit baie graag conduit in sit, is bietjie bang met die oop drade wat gespan is.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Mud Dog »

As dit die ou drade met rubber en materiaal omhulsel het (pleks van die met plastiek), is dit na my mening beter om hulle net so te los. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by ChrisF »

Mud Dog wrote:As dit die ou drade met rubber en materiaal omhulsel het (pleks van die met plastiek), is dit na my mening beter om hulle net so te los. ;-)
nou wonder ek net oor die "fuse box" ..... :shock2:

Het die huis nog die ou fuse box, of is dit al opgegradeer na n DB box met circuit breakers ??



Ons eerste huis (daai een waaraan ek vir 4 jaar gewerk het) het nog n ou fuse box gehad .... dit later laat re-wire.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by NathanX4 »

Daar is 'db boks in, lyk wel baie oud
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Stef »

Mud Dog wrote: Heeltemal onnodig, maar dan sal jy van junction bokse gebruik maak. ;-)
100% Andy...Die junction boxes in die geval sou ek dan die by die lig self maak, maw een van daai rondes met 4 back entries, en die roete loop van lig tot lig dan met pype wat afsplit na die skakelaar in die muur

Die rede daarvoor is dat jy moet meeste vd tyd werk van junction box tot jucnction box waar die die roetes split, so hoe minder daar is hoe vinniger werk jy, en as dit by die lig self is hoef jy nie op en af met die leer in die dak in om die fishtape te gaan indruk of draad vas te maak aan die fishtape nie.

Sorg ook dat jy meer as een rol draad van 'n kleur het, veral rooi, en gebruik ander kleure soos blou om die "return" terug vd skakelaar af te bedraad, maak dit makliker om te onderskei tussen "live" en "return"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by ChrisF »

fish tape is "o-so-yesterday" .....


Nou gebruik die manne geel tou, n rubber prop, en druk lug .....



TIP - as jy erens baie draad gaan deur trek - Liquid silicon !!!! :) :)
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Stef »

ChrisF wrote:fish tape is "o-so-yesterday" .....


Nou gebruik die manne geel tou, n rubber prop, en druk lug .....



TIP - as jy erens baie draad gaan deur trek - Liquid silicon !!!! :) :)

..of baba poeier.. ;-)

Ek's ma "old school" wat die fishtape aan betref...werk v my
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie

Post by Hangover »

NathanX4 wrote:Skrik my boude af! Klink my daar is baie s****t verbonde. Ek sal maar 'n SANS boekie gaan kry en eers deur lees.
Sal dit beter wees as ek die huidige drade vat en dit in pyp sit in die huidige roete. Ek wil dit baie graag conduit in sit, is bietjie bang met die oop drade wat gespan is.


Sent from my iPad using Tapatalk
Ek het vir jou een om te leen as julle een naweek dam toe wil ry... die outjie is nogal duur...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Post Reply

Return to “Open Discussion”