Bostoe angola 2015- Operasie 53
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Bostoe angola 2015- Operasie 53
die 5 de Maart vertrek ons weer Angola toe en spesifiek Quito om 3 van ons Olifant tanks roepsein 52 , 53 en 12 A te besoek , 53 is opgespoor in Menongue en dit wil voorkom of hy terug gevat is quito toe staan gemaak is onder n afdak 12A en 52 le nog in die mynveld Met die hulp van Halo ens is ons toestemming verleen om tot by tanks te gaan en dan op n begeleide toer na nog ander interesanthede te gaan kyk
- Attachments
-
- _MG_3936 (Small).JPG (41.98 KiB) Viewed 1884 times
-
- Angola, Cuito Cuanavale, Olifant tank No 52 a (Small) (Small).jpg (81.5 KiB) Viewed 1884 times
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Mmmmmm....
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
en so is ons terug van Angola af...was n baie harde trippie agv die reen en dan was dit boonop maart maand die maand wat ons tanks verloor het in quito so hulle was ons in daardie omgewing bietjie nie goedgesind nie ons het darem uitgekom by ratel 72 en n kruis daar opgesit , net die bood skap van Lt. Meiring se moeder af terug nou het dit alles die moeite werd gemaak
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Wil daai area ook nog graag besoek. Dankie vir die deel! Hoe vind jy die maxxis bighorns, doen hulle goed?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Brian
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Thank you Andre and team for honoring our lost brothers. Never will they be forgotten.
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
My Alouette III gunship (of wat oor is van hom) le nog tussen die dorpies Ongiva en Xangongo (bestaan die name nog?), ek sal graag nog 'n draai daar wil gaan maak voordat dit te laat is
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
+1000Racing snake wrote:Thank you Andre and team for honoring our lost brothers. Never will they be forgotten.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
pierre dit is my eerste stel maxxis ek het nog altyd net coopers gery , baie stiller as die coopers maar ek is tevrede
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
thinus die plekke bestaan nog en dit is great daar pragtige plekke om te besoek
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Sat Mar 28, 2015 4:14 pm
- Town: Olifantshoek
- Vehicle: Landcruiser 4.5efi
- Real Name: Fanus
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Dit is darem jammer my fotos wil nie oopmaak nie. Ek was 1982 of 1983 daar. Baie harde bene gekou. Sal wat wil gee om weer daar n draai te kan maak.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Ek herken daai cruiser met die box op die neus! Sorry ek sien daar is hilux ook by.
Jan se shock darem gehou!
Jan se shock darem gehou!
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Ek sien oom Jan Slabber se trok is ook in die prentjie, julle het mos lekker sport gehaad met die Cotton Soil op die trip.
Dankie vir die kaarte Andre
Dankie vir die kaarte Andre