Lexus/Toyota v8 1UZ VVTI cranks seals

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
mieliepap797
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Apr 24, 2012 11:33 am
Town: Brits
Vehicle: Toyota Hilux
Real Name: Marius

Lexus/Toyota v8 1UZ VVTI cranks seals

Post by mieliepap797 »

Dagse almal,
is is besig met 'n ombouing op my Hilux. Ek bou 'n Lexus/Toyota 1uz vvti V8. Ek wil graag die crank seels voor en agter vervang voor ek die enjin in die bakkie bou.

Sal graag regte Toyota part wil insit, omdat ek al in die verlede geleer het op parte soos seels- gebruik die regte ding...

My vraag is vir die manne wat dit al gedoen het- Wat is 'n gelykstaande part op 'n Toyota (bv. Fortuner seels ens.) of het iemand dalk 'n partnommer vir my?

Groete vir sproete..
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Lexus/Toyota v8 1UZ VVTI cranks seals

Post by Hiluxfan_111 »

Welkom Marius!

Ek weet nie of daar gelykstaande parte op 'n ander Toyota is nie, maar ek het laas week n klomp Lexus parte by Toyota self bestel.

Hulle hou nie baie daarvan nie maar dit kan gedoen word. Hulle het die Lexus op hulle stelsel.

Beste is om maar saam met die ou op die rekenaar te sit en vir hom te wys wat jy wil he.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Lexus/Toyota v8 1UZ VVTI cranks seals

Post by pietpetoors »

Off topic vraag: het die Lexus ook so snaakse dop/moer oor sy oliefilter?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Lexus/Toyota v8 1UZ VVTI cranks seals

Post by Hiluxfan_111 »

Jammer Piet ek weet nie van ander nie maar my engine het gekom met n gewone, kort oliefilter.
Post Reply

Return to “The Workshop”