Petrol liggie en extended tank
- 4x4 Newby
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Fri May 08, 2015 6:15 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux double cab d4d 4x4 auto.
- Real Name: Ettienne
Petrol liggie en extended tank
Hi almal. Hoop jul kan help.
Ek nou onlangs n hilux aangeskaf met n extended petrol tenk. Die petrol aanwyser wys tenk amper vol mar reserwe liggie brand. Beteken dit ek is reeds in die reserwe tenk?
Ek gaan die naweek heeltemal volmaak. Maar kry die idee ek gaan altyd met n vol/leeg bakkie rondry.( genoeg diesel om te kom waar ek wil maar reserwe liggie aan)

- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Petrol liggie en extended tank
Nee daar is iets fout met die liggie gedeelte dan.
Jou liggie kom slegs aan as tenk leeg wys en is, niks te doen met ekstra tank nie.
Jou liggie kom slegs aan as tenk leeg wys en is, niks te doen met ekstra tank nie.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Petrol liggie en extended tank
+1Kaaskrul wrote:Nee daar is iets fout met die liggie gedeelte dan.
Jou liggie kom slegs aan as tenk leeg wys en is, niks te doen met ekstra tank nie.
- 4x4 Newby
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Fri May 08, 2015 6:15 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux double cab d4d 4x4 auto.
- Real Name: Ettienne
Re: Petrol liggie en extended tank
Baie dankie. Sal die week nog by toyota n draai maak.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Petrol liggie en extended tank
Hallo Ettienne, Welkom hier op die Forum...
Pos Fodie van you trok asb...
Pos Fodie van you trok asb...
HABOOB means "Dust Storm"
- 4x4 Newby
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Fri May 08, 2015 6:15 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux double cab d4d 4x4 auto.
- Real Name: Ettienne
Re: Petrol liggie en extended tank
Hello. Hier weer n foto. Nog bietjie werk om te doen mar hy amper 100. Arb compressor werk nie lekker nie en lyk of my canopy bietjie water lek. Maar rome nie in 1 dag gebou nie.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Petrol liggie en extended tank
Baie Mooi Ettienne,
Watse awning het jy op...
Watse awning het jy op...
HABOOB means "Dust Storm"
- 4x4 Newby
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Fri May 08, 2015 6:15 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux double cab d4d 4x4 auto.
- Real Name: Ettienne
Re: Petrol liggie en extended tank
"Ostrich wing" vanaf big country 4x4 gekry.
- 4x4 Newby
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Fri May 08, 2015 6:15 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux double cab d4d 4x4 auto.
- Real Name: Ettienne
Re: Petrol liggie en extended tank
Was by toyota vandag. Was glo vuil filter. 5 min later alles uitgesort sonder kostes. Dankie vir jul hulp.