Teflon Suspension Spacers...?
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Teflon Suspension Spacers...?
..wat is die slim Ooms se opinie oor hierdie Teflon Spacers? Sal dit ware of breek?
..die kalmste is om belangrik te bly...
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Lyk soos vesconite....
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Ek het van daai grys "teflon" spacers in my eerste single cab d4d gehad vir so 100'000 km met geen probleme nie. Ek het toe later vir my pa se double cab van die wit "teflon" spacers ingesit en hy het al met hulle gery vir omtrent 150'000 km ook met geen probleme nie. Altwee bakkies is gebruik as plaasbakkies en om mee te toer so daai kilos is omtrent 70% grondpad en plaaspaaie en geen tekens van "wear" nie.
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Stem saam... As dit Vesconite is kan jy maan toe en terug ry sonder enige problem....WayneSchalk wrote:Lyk soos vesconite....
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Baie dankie, ek vra liewer voor ek doen...
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Teflon Suspension Spacers...?
- Attachments
-
- 4.jpg
- (39.96 KiB) Downloaded 88 times
-
- 3.jpg
- (36.72 KiB) Downloaded 88 times
-
- 2.jpg
- (59.05 KiB) Downloaded 88 times
-
- 1.jpg
- (59.92 KiB) Downloaded 88 times
..die kalmste is om belangrik te bly...
- raider
- Low Range 4WD
- Posts: 101
- Joined: Fri Apr 11, 2008 10:55 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 96' Hilux Raider 2.4 4x4 SC, 12' Mitsubishi PJS 3.2 4x4
- Real Name: Zubair
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Looks good! Did you have to take the strut apart to insert longer bolts?
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Teflon Suspension Spacers...?
Gelukkig ja, anders sou ek nie agtergekom het dat die shocks klaar was nie..het dit maar vervang...
- Attachments
-
- 20150615_142639.jpg
- (75.43 KiB) Downloaded 42 times
..die kalmste is om belangrik te bly...