KZte kook

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

KZte kook

Post by rood »

die laaste twee dae as my vrou by die huis stop van die werk af, stoot die water op in die klein tenkie langs die radiotor en klink dit of dit kook, na n rukkie sak dit weer soos die engen koud word. Die temp gage in die bakkie wys normaal.

Kan enige een raad gee asb.

dankie

Rood
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: KZte kook

Post by JamesC »

Another one bites the dust...cracked head...water is pushing through the cracked head into the reservoir.
Any radiator place will quickle, and for free, do a test. Takes 2 minutes to confirm.

Sorry for the bad news.
James Cameron
0834431879
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZte kook

Post by Thabogrobler »

Cracked head.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZte kook

Post by Thabogrobler »

Raak die water in die tenkie so charvoal kleur?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

Thabogrobler wrote:Raak die water in die tenkie so charvoal kleur?

Nee die water in die tenkie en in die radiotor is daai rooi kleur van wat toyota ingooi
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: KZte kook

Post by JamesC »

As jou head lekker groot kraak het, behoort jy sommer die exhaust gasse te ruik in die reservoir.

Ander maklike toets, maak radiator cap oop en start kar en laat hom rukkie idle en kyk of daar borrels opkom in die radiator.

Anyway, cracked head. Glo my vry.
James Cameron
0834431879
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

"Anyway, cracked head. Glo my vry."

Hoe nou gemaak? waar begin ek?
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZte kook

Post by JohanW »

rood wrote:"Anyway, cracked head. Glo my vry."

Hoe nou gemaak? waar begin ek?
Top gekraak of as jy gelukkig is soos ek was. 'n top gasket. Maak hom self oop, stuur weg om te check. Indien die top gekraak is koop 'n import.

Groot rede vir import koop is dat jy baie meer as net die blok kry. Diesel pomp en turbo vra na 300k km vir aandag. pomp gaan jou R12k kos om te recon. Turbo R4k. AMC of toyota head is hier rondom R7k. Tel gou daardie op en jy kom by meer as die koste vir 'n import uit.

Die toyota temp gauge is berug vir sy onsensitiwiteit. tussen 74C en 108C le daardie naaltjie mooi in die middel. As hy die dag begin skuif is jy reeds by 110C dan is jy reeds in die poef.

Ek raai elke persoon wat ek ken met 'n KZ aan om 'n 71C of 74C termostaat te koop. Die 88C en somtyds 82C termostate is te warm. Jy voer jou engin klein happies koue water. Sodra die termostaat oopmaak vloei die koue water eers deur die termostaat voor dit by die blok uitkom. Dus slaan daardie bogger weer toe totdat sy blok kant warm genoeg is om hom stadig weer te laat oopmaak. Ontwerp fout van toyota. Die resultaat is 'n gekraakte top agv hierdie dramatiese koue en warm siklusse in verskillende areas.
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

JohanW wrote:

Kan ek hom net eers laat toets by n radiotor plek?, sal hulle kan vas stel of dit net die top gasket is en of die top gekraak is.
Kan ek net by Toyota n 71C / 74C termostaat koop?
waar koop ek n head indien die een gekraak is en wat sal alles my uitwerk?
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: KZte kook

Post by JamesC »

Radiator plek sal net kan bevestig dat exhaust gasse aanwesig is in die verkoelingstelsel.
Jy sal die motor moet lig om vas te stel waar die probleem is - statisties gesproke is die kans 99% dat die head gekraak is.

Sorry, dit gaan jou 'n klomp geld kos (vra my, twee keer die les met KZ's geleer) en daarom ry ek nou net V6's of normally aspirated diesels
James Cameron
0834431879
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: KZte kook

Post by ChrisF »

Rood selfs Hoppy het al so gekraakte top gehad.

My buurman is laas jaar deur dieselfde oefening .....

As ek reg onthou was die hele oefening so R12k gewees - dis nou vir n splinternuwe top, gaskets, arbeid ens.

mens sou kon sê dit kos nog steeds minder as die injectors op die nuwer modelle ....
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZte kook

Post by JohanW »

Kan ek hom net eers laat toets by n radiotor plek?, sal hulle kan vas stel of dit net die top gasket is en of die top gekraak is.
Kan ek net by Toyota n 71C / 74C termostaat koop?
waar koop ek n head indien die een gekraak is en wat sal alles my uitwerk?[/quote]

Rood, 'n paar van ons is al deur hierdie oefening en daar is 'n paar stories en drade wat die ding goed verduidelik.
viewtopic.php?t=16162

Laat hom toets by 'n radiator plek. Hulle gaan nie vir jou kan vertel of dit 'n top of 'n gasket is nie. Slegs of daar 'n probleem is of nie. Jy kan netsowel 'n kompressie toets ook doen. Ek sal jou aanbeveel om soveel inligting as moontlik in te samel. So kan jy 'n ingeligte besluit maak.

Jy kan 'n 71/74C termostaat by toyota koop. Dit was standaard op die 2004/2005 modelle.
viewtopic.php?f=3&t=32535&p=386500

AMC head is die een wat aanbeveel word. Jy kan hom by headzone koop. Top gasket koop jy by toyota self. Francois van 4xlux het destyds dit aanbeveel bo die victor reinz.

Soos ek vroer genoem het, hier is 'n hele paar van ons wat deur hierdie oefening is en kan raad gee. Ek ry my kz elke dag en hy loop soos 'n jet. Ek het die opsie om hom te vervang met 'n d4d maar verkies steeds my kz. Hy is goedkoop om self te onderhou en eenvoudig om aan te werk.
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

Ek het nou laat toets, geen gasse in die radiotor, maar probleem was die radiator prop, die gedeelte met die spring wat moet oopmaak is weg op die ou een, aangeheg is fotos van die ou en nuwe prop en dan die gas toets.

Sal die water dophou.

Hoop dit ws net die probleem.

Kane ek in elke geval n ander termostaat insit?

dankie
Attachments
gas toets
gas toets
radiator cap
radiator cap
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: KZte kook

Post by ChrisF »

Rood ek HOOP dis al .....

My buurman se storie het ook begin met die "dis net die cap" ....

Hy het seker vir 4 of 5 maande gery met n koppie tot 500ml water per tenk brandstof.

Hou mat net die water vlak FYN dop.

Intussen hou ons styf duim vas "dit is net die cap"
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

ek moet se ons het nog nie een keer die radiotor of die water tenkie op gevul nie.

Ek hoop van harte dit is net die cap gewees.
User avatar
RaymondH
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Wed Dec 01, 2010 7:53 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Pajero Sport
Real Name: Raymond
Location: Pretoria

Re: KZte kook

Post by RaymondH »

hi

What het hulle jou gevra vir die toets?
Op my laaste diens het ek 'n compressie toets gedoen, en geslaag. :)

hoop vd beste met jou bakkie
2010 Pajero Sport.
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

RaymondH wrote:hi

What het hulle jou gevra vir die toets?
Op my laaste diens het ek 'n compressie toets gedoen, en geslaag. :)

hoop vd beste met jou bakkie

Raymond

Die toets het R170 be Silverton Radiotors gekos, maar dit was n gas toets, blykbaar as daai blou water in die selinder wat hulle op die radiotor koppel groen word (na so 20min se idel) dan is daar fout.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZte kook

Post by Thabogrobler »

Ja nee, daai prop is windaf.

Dit sal goedwees om die termostaat te vervang. Ek weet nie presies waar hy sit nie; dalk ook die waterpomp terwyl jy besig is?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: RE: Re: KZte kook

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Ja nee, daai prop is windaf.

Dit sal goedwees om die termostaat te vervang. Ek weet nie presies waar hy sit nie; dalk ook die waterpomp terwyl jy besig is?
Termostaat aan die regterkant van die engine (altenator kant). Jy kry waterpompe en waterpompe. Blykbaar die goed wat jy by Midas/Autozone koop begin die impeller op die as draai. So, as jy dit doen maak seker. Hier sal seker iemand wees wat jou kan sê watter "maak" die beste is. Hoop maar ook dis net die radiator cap. Johan het die link hierbo opgesit van my sage.
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: KZte kook

Post by rood »

louis fourie wrote:
Thabogrobler wrote:Ja nee, daai prop is windaf.

Dit sal goedwees om die termostaat te vervang. Ek weet nie presies waar hy sit nie; dalk ook die waterpomp terwyl jy besig is?
Termostaat aan die regterkant van die engine (altenator kant). Jy kry waterpompe en waterpompe. Blykbaar die goed wat jy by Midas/Autozone koop begin die impeller op die as draai. So, as jy dit doen maak seker. Hier sal seker iemand wees wat jou kan sê watter "maak" die beste is. Hoop maar ook dis net die radiator cap. Johan het die link hierbo opgesit van my sage.

Sover nog glad nie weer gekkok nie

Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”