Agter diff kort n overall
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Agter diff kort n overall
Pal van my se 93 lux kort n agter diff complete overall, hy het nie die bakkie lank nie en soos altyd kruip daar maar iets uit wat nie lekker is nie op n gebruikte voertuig. Die lid wil ook terselfde tyd n diff-lock agter insit maar gear max het soos ouder gewoonte met n mal prys uit gekom. Hoe en waar gaan hy heen? Enige voorstelle? Oja hy het n 4x2 difflock wat uit sy ander bakkie kom maar die manne van gear max reken dit sal nie werk nie.... ek weet nie wat se die manne wat die goed ken. :| :|
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Agter diff kort n overall
Hoppy sal weet en vir jou kan sê, maar ek dink daar is wel 'n verskil in die diff ratios tussen 4x4 en 4x2 bakkies.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Agter diff kort n overall
Kyk voor links op die web van die diff is n rooi plaaitjie, die tipe en ratio is daarop aangebring. (jy kan nie altyd die ratio glo nie, tel liewers die tande en maak n deel som)
As altwee Gearmax M80 of M82 aste is sal die ratte en locker net so oor en weer pas.
n IFS en SFA se agter diff's pas net so oor en weer, die IFS is net 50mm wyer en hy het groter en beter remme.
n 2.7 Hilux gebruik n 4.55 ratio
SFA Hilux'e gebruik almal 4.88 ratios behalwe die 2.8 diesel wat ook 4.55 was.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Agter diff kort n overall
Dankie hoppy, ek sal die neef verduidelik. Kon jy toe regkom met die skyline clusters?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Agter diff kort n overall
Nog nie, soek nog, sal laat weet.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
- Town: Durbanville CT
- Vehicle: 1997 Hilux DC
- Real Name: Arno
Re: Agter diff kort n overall
Hoppie dis ouens soos jy wat my 'n minderwaardigheidskompleks gee...hoe weet jy al die goed ? Ek sal moet boeke vat en leer !
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Agter diff kort n overall
Jare se werk en sukkel, nie boeke nie.