Page 3 of 4

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 2:10 pm
by luckyhit
Hier is ons!

Sover is dit net ek en my vrou
Met ons hondekind Chivas en Senegalese pappegaai Romeo (hulle 2 is skaam vir die kamera, sal nog 'n foto kry van hulle)

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 2:46 pm
by jagermeister
:yahoo: :yahoo: He he he Me Myself And My Lux Shawn :yahoo: :yahoo:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 2:53 pm
by swartvark
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.
Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:
Hy se hy is in Cameroon, maar ek dink hy is in Seychelles :shh: :shh: :shh:[/quote]

Seychelles? As daar olie is sal ek enige tyd daar gaan werk......
Mark jy weet mos.... as ek my sexy vrou hier moet averteer gaan niemand in elk geval glo sys myne nie, ek wonder self nou en dan hoe ek dit reg gekry het, :eh:[/quote]

Nou verstaan ek ook wat jy wegsteek vir die buitewereld. :thumbup:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:00 pm
by OOOOMS
swartvark wrote:
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.
Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:
Hy se hy is in Cameroon, maar ek dink hy is in Seychelles :shh: :shh: :shh:
Seychelles? As daar olie is sal ek enige tyd daar gaan werk......
Mark jy weet mos.... as ek my sexy vrou hier moet averteer gaan niemand in elk geval glo sys myne nie, ek wonder self nou en dan hoe ek dit reg gekry het, :eh:[/quote]

Nou verstaan ek ook wat jy wegsteek vir die buitewereld. :thumbup:[/quote]Ek't nou lekker self gesit en lag.... :lol: :lol: :lol:
Anyway hier die man vd see :thumbup: Oooops edited..... :o:
GTG Oasis 12 5 003 (Medium).jpg
GTG Oasis 12 5 003 (Medium).jpg (8.14 KiB) Viewed 10661 times

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:56 pm
by ThysdJ
This is me, I am also in a witness protection program... :twisted: :twisted: :twisted:
bodybuilder_anon.JPG
bodybuilder_anon.JPG (19.41 KiB) Viewed 10656 times

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 4:02 pm
by CasKru
ThysdJ wrote:This is me, I am also in a witness protection program... :twisted: :twisted: :twisted:
bodybuilder_anon.JPG
Thys.... jy lyk amper so... behalwe dat jy net een knop het en dit is jou maag wat so groot knop staan soos daai maat se spiere.... Ek dink ook nie daai ou weet of die knoppe aan hom sit of hy aan die knoppe nie

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 4:36 pm
by Johannes van die See
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 5:06 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:Thys.... jy lyk amper so... behalwe dat jy net een knop het en dit is jou maag wat so groot knop staan soos daai maat se spiere.... Ek dink ook nie daai ou weet of die knoppe aan hom sit of hy aan die knoppe nie
Wys jou net hoe goed werk die disguise!!! :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 5:48 pm
by CasKru
ThysdJ wrote:
CasKru wrote:Thys.... jy lyk amper so... behalwe dat jy net een knop het en dit is jou maag wat so groot knop staan soos daai maat se spiere.... Ek dink ook nie daai ou weet of die knoppe aan hom sit of hy aan die knoppe nie
Wys jou net hoe goed werk die disguise!!! :twisted: :twisted: :twisted:
Dis guys are very funny :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 7:12 pm
by arnize2
And i'snt that what it is all about.?? :yahoo: :yahoo:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 10:48 pm
by Mud Dog
Die man met die 'knoppie' :laugh2:
IMG_5528.JPG

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 10:56 pm
by OOOOMS
Mud Dog wrote:Die man met die 'knoppie' :laugh2:
IMG_5528.JPG
Jy bedoel seker koppie..... :lol: :lol: :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jul 06, 2011 11:26 pm
by Donkey
Johannes van die See wrote:
swartvark wrote::
Ek is seker maar paranoid as dit kom by
persoonlike info uit gee vir die wereld, maar dis hoe dit is.
Johannes, is jy onder die "witness protection program.....of soek SARS jou dalk????? :lol:[/quote]

:naah: , tjom, daars n paar manne wat sal like om my info te kry, en dit het niks met geld te doen nie.......[/quote]

Johannes, I understand completely your sentiments and respect your point of view, but personally I've realised that going bit by bit out my comfort zone to learn something new, chances are I end up enjoying myself. So ja when you're ready we will keep this particular thread open, :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:40 am
by Johannes van die See
Tumelo
Sharp my broe, thanks.

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:42 am
by Johannes van die See
Mud Dog wrote:Die man met die 'knoppie' :laugh2:
IMG_5528.JPG
Eish, losaf die man se knoppie! :?

:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:45 am
by Mud Dog
My hande was glad nie by nie! :crazy: ......... :twisted: ;-)

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 10:17 am
by Johannes van die See
Mud Dog wrote:My hande was glad nie by nie! :crazy: ......... :twisted: ;-)
Shucks, eers daai man se knoppie en nou jou galde hande..... ek wilie weetie!

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 11:01 am
by luckyhit
Johannes van die See wrote:
Mud Dog wrote:My hande was glad nie by nie! :crazy: ......... :twisted: ;-)
Shacks, eers daai man se knoppie en nou jou galde hande..... ek wilie weetie!
:acute: :o: :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 12:07 pm
by Fred79
Ek en my vrou Adriana.

Het nog nie kinders nie dalk eendag.

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 1:38 pm
by Johannes van die See
De, nou weet julle hoe lyk n weskuster!
As die forum nie oop was vir die publiek nie sou ek dalk my gesin ook voorstel.

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 1:43 pm
by Hoppy
Lyk soos Achmed se vis

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 1:46 pm
by Johannes van die See
Hoppy wrote:Lyk soos Achmed se vis
:laugh2:
Ken vir Achmed! Hy beter my vis aflos!

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 1:46 pm
by CasKru
Johannes.... kap.... jy't 'n byt!

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 1:50 pm
by RooiLux
CasKru wrote:Johannes.... kap.... jy't 'n byt!
:lol: :thumbup:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Jul 07, 2011 8:50 pm
by Donkey
You see? That was not sore was it? :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jul 10, 2011 9:08 pm
by rood
Ek: Rood
Vrou: Sumari (sumi)
Dogter: Mishka 9
Seun: RJ word 5

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jul 10, 2011 9:09 pm
by rood
Ek: Rood
Vrou: Sumari (sumi)
Dogter: Mishka 9
Seun: RJ word 5

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jul 10, 2011 10:05 pm
by Muishond
Hieris ek, Christo en my seun Henrico(2)

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Aug 16, 2011 8:09 pm
by 0000DS
For all new members

Place your MUGSHOT (i.e. photo) here .... :mrgreen:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Aug 16, 2011 8:23 pm
by Mud Dog
mud dog mug_Back.jpg
mud dog mug_Back.jpg (19.25 KiB) Viewed 10500 times
:twisted: :twisted:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Aug 16, 2011 8:32 pm
by 0000DS
:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Ja Oom Andy :thumbup:

Re: Familie voorstel

Posted: Tue Aug 16, 2011 8:41 pm
by Mud Dog
Nou wat het jy verwag, Ouma 0000DS! ?? :laugh2:

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Dec 15, 2011 8:25 am
by CasKru
Check out the new member to the family :twisted: :twisted:
BuddyKuier.jpg
Ons en Buddy.jpg

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Dec 15, 2011 8:29 am
by Hi-Hilux
Wat is hom se naam Kaasie?

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Dec 15, 2011 8:46 am
by Mud Dog
Lekker gespeel met P/Shop, nê! :laugh2:

Not badly done at all, you got the shadow almost perfect. ;-)

Re: Familie voorstel

Posted: Thu Dec 15, 2011 8:53 am
by CasKru
Hi-Hilux wrote:Wat is hom se naam Kaasie?
Buddy... Toyota se honne :D: :thumbup:
Mud Dog wrote:Lekker gespeel met P/Shop, nê! :laugh2:

Not badly done at all, you got the shadow almost perfect. ;-)
Thanks Andy... Did them a while ago and stubled upon them this morning :D:

Re: Familie voorstel

Posted: Fri Dec 16, 2011 8:17 pm
by Family_Dog
Cassie, better get Buddy a leash. It seems the Cruiser guys are looking for him... ;)


-F_D

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jan 27, 2013 6:46 pm
by Froll
My wife( Iona) and myself with our 2 grand children on holiday in December in Port Nolloth. :thumbup:

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jan 27, 2013 7:54 pm
by JJBotes
My vrou : Annelize
Dogter : Hadassah
Seun : Markus
My vrou se man : JJ
Hilux : Walrus

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jan 27, 2013 8:12 pm
by WESKUSKLONG
Pappa-Rudi
Mamma-Wilmien
Boeties- Rj en Aj
Sussie - Lea

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jan 27, 2013 10:26 pm
by KALAHARI SEUN
Pappa ~ Lehan
Mamma~ Madri
Boeta~ Lohan ( 2j,8m)
Sussie~ Isabel( 7m)

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Jan 27, 2013 11:56 pm
by Mud Dog
KALAHARI SEUN wrote:Pappa ~ Lehan
Mamma~ Madri
Boeta~ Lohan ( 2j,8m)
Sussie~ Isabel( 7m)
Waar is julle dan almal? In die RTT? :eh:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jan 28, 2013 7:10 am
by KALAHARI SEUN
Ek het verkeerde foto opgelaai. Sal nou net ons regte foto oplaai.

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jan 28, 2013 8:42 am
by Mud Dog
:mocking: :mocking:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jan 28, 2013 9:29 am
by Mud Dog
Ek begin dink julle is 'n besonders geestelikke familie. :D: ;-)

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jan 28, 2013 9:32 am
by Ali3n
Mud Dog wrote:Ek begin dink julle is 'n besonders geestelikke familie. :D: ;-)
:lmao: :lmao:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Jan 28, 2013 11:50 am
by JJBotes
Mud Dog wrote:Ek begin dink julle is 'n besonders geestelikke familie. :D: ;-)
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Sun Feb 03, 2013 10:01 am
by 4x4Maniac
Thought I'll show all the Kapenaars what we look like...

Me: Werner
Wife: Willa
Aiden: 3j 9m
Lilique: -1month
ImageUploadedByTapatalk1359878289.434148.jpg

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:52 am
by Donkey
Nice one boeta :clap:

Re: Familie voorstel

Posted: Mon Feb 04, 2013 9:49 am
by Boet Croukamp
Vroulief: Charmaine 49
Ek 51

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jun 19, 2013 9:17 pm
by Tkabies
Van links NA regs ek Koos 32 my vrou Dorien 31 en ons seun Liam 1 en ñ half.
ImageUploadedByTapatalk1371669534.015007.jpg
(84.94 KiB) Downloaded 744 times

Re: Familie voorstel

Posted: Sat Jul 27, 2013 8:38 pm
by Modder Tekkies
Nou maar toe, laat ek dan nou maar ook iets hier plak. Ek verskyn nie gewoonlik op kiekies nee, so voel geëerd, ek verpes die goed.

My vrou Nadia en ek

Image

Ons kinders
SKYE
Image

ZARA
Image

Re: Familie voorstel

Posted: Sat Jul 27, 2013 9:28 pm
by stumps
Marius
Wife-Liezel
Oldest daughter -Leone'
Youngest -Monya

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Sep 25, 2013 11:05 am
by Nick S
Fiance: Samantha

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 4:31 pm
by 4x4BEES
Hier is Ek-Kevin(33)
My vrou-Sherry(42)
En ons seun-Alex(7)

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 5:26 pm
by Oupa Stig
Mooi man, Kevin!
(en ek hoop jy dra gereeld daai blou hemp daar in Brackenfell...)

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 5:30 pm
by ThysdJ
Oupa Stig wrote:Mooi man, Kevin!
(en ek hoop jy dra gereeld daai blou hemp daar in Brackenfell...)
Shame ja die arme man... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Maar ons het van hulle ook nodig hier in die Kaap, anders sou die lewe darem net te boring gewees het... :twisted: :twisted:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 5:46 pm
by KOBUSL
Blou van die koue met nogal a tattoo of twee. Sal volgende keer as ek daar verby gaan maar klere saam neem, dat hy soos die res van die familie OORDENTLIK kan aantrek. :lol:

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 8:35 pm
by 4x4BEES
Ek is 'n Blou Bul, en my vrou ook.
Ek weet nie waar ek verkeerd geloop het met Alex nie, want hy is 'n Stormer

Re: Familie voorstel

Posted: Wed Jan 29, 2014 8:41 pm
by george
4x4BEES wrote:Ek is 'n Blou Bul, en my vrou ook.
Ek weet nie waar ek verkeerd geloop het met Alex nie, want hy is 'n Stormer
Bly om te hoor daar is 'n bietjie sanity in die huis.