Page 5 of 7

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jul 26, 2012 4:09 pm
by Kaspaas
Oom B,

Soos Mark daar sê, Mielies en pap bly maar koning vir Geelvis, Onderbekke en Karp.
Hier is ook heelwat manne wat flyfish en kuns-aas vang.

By ons is die sports eintlik mos om die 50kg baber te vang (Noord kapenaars vat die hopeloos te erenstig! :shh: )
Hier is van die Tswannas wat met druiwe korrels/rosyntjies/ en Sunlight seep vang!!

So, jy kan eintlik enige iets op die einde van die lyn sit, en jy sal sukses hê.

Oja, ek glo nie bull sharks sal so vêr opkom in die Oranje nie, hulle sal moontlik geeet word deur die Monster Baber's duskant Augrabies! :laugh2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 9:08 am
by Johannes van die See
Goeie more manne.

Mark het my gevra om vir hom gerookte snoek saam te bring wat hy kan saam neem huistoe.
As daar nog van julle is wat ook wil he praat maar, ek sal kyk hoeveel ek kan laai, maar laatweet vroegtydig sodat ek
die bestellings kan plaas, dit sal vars gerook wees en gereed wees om op getel te word teen 8 Augustes net voor ons ry.

Die prys is R55/kg en dit kom in 1kg pakke omdat die snoeke te groot is om heel te rook.

Hou my op hoogte.

Cheers

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 9:15 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Goeie more manne.

Mark het my gevra om vir hom gerookte snoek saam te bring wat hy kan saam neem huistoe.
As daar nog van julle is wat ook wil he praat maar, ek sal kyk hoeveel ek kan laai, maar laatweet vroegtydig sodat ek
die bestellings kan plaas, dit sal vars gerook wees en gereed wees om op getel te word teen 8 Augustes net voor ons ry.

Die prys is R55/kg en dit kom in 1kg pakke omdat die snoeke te groot is om heel te rook.

Hou my op hoogte.

Cheers
Baie dankie Johannes, ek sal x4 pakke neem asb, PM gestuur :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 4:43 pm
by Johannes van die See
Lyk my daar is manne wat nie die verskul ken nie.

Bokkoms is n gedroogte sout Harder.

Gerookte snoek is gerookte snoek :taunt:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 4:52 pm
by Mr_B
Johannes van die See wrote:Lyk my daar is manne wat nie die verskul ken nie.

Bokkoms is n gedroogte sout Harder.

Gerookte snoek is gerookte snoek :taunt:
I don't get it... so what's the difference?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 5:02 pm
by zepplin
Een is geroek man!!!!!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 30, 2012 9:47 pm
by KALAHARI SEUN
As julle nie snaakse aas wil bring nie, pak net eer meer Wheat bixs blok in, werk soos n droom. Veral vir die barbers, hulle los hom nie.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Aug 03, 2012 7:03 am
by Johannes van die See
Reg manne, ek en Pieter koop volgende week ons inkopies en sal seker maak ons kan na onsself omsien wat eet en drink goed betref. Die wat wil ekstra bring is baie gaaf, ek self sal sorg vir bokkoms en gerookte snoek vir almal om aan te peusel.

Soos dit nou klink slaap ons Donderdag aand 9 Augustes oor by Ramansdrift, Vrydag aand 10 Augustes by RTH langs die rivier en Saterdag aand 11 Augustes weer iewers buite RTH, as ek dit verkeerd het laatweet maar.

Ek en Pieter sal vroeg Donderdag oggend 9 Augustes in die pad val, die Kaap se manne is meer as welkom om by ons in te val maar ek gaan ook nie tyd mors nie en verkies om die treinspoor grondpad te ry al die pad tot by Strandfontein, dis baie stiller.

Dan sien ons die res van julle Donderdag middag by Ramansdrift.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Sun Aug 05, 2012 12:32 am
by OOOOMS
Ja Johannes, ek het die datums ook so :thumbup:

TIC-TOC-TIC-TOC-TIC-TOC......... :surrender: :surrender:

Ek's dink altyd my horlosie gaan in "go-slo mode" voor 'n exciting trippie :evil: :evil: :evil:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Sun Aug 05, 2012 8:44 am
by The Legend
Julle moet dit geniet,hou ons op hoogte met foto,s. :thumbup: :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:27 am
by Kaspaas
:excited:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:32 am
by CasKru
Kaspaas wrote::excited:
Niks meer koffie vir jou nie...hehe

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:51 am
by Johannes van die See
Kaspaas wrote::excited:
Ek dog ek hoor die weer maar toe ek by die venster uit loer toe staan my Hilux so en maak soos jy nou lyk.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 1:32 pm
by boerbakkie
Johannes!

Ek hoop om volgende keer julle saam te gaan! Julle moet dit geniet! Mooi ry.....!!!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 3:58 pm
by Johannes van die See
boerbakkie wrote:Johannes!

Ek hoop om volgende keer julle saam te gaan! Julle moet dit geniet! Mooi ry.....!!!
Dankie ou maat, nou kan ek ook nie meer wag nie, en dis skool vakansie vir die lang naweek so my seun kom ook nou sommer saam, lekker pa seun naweek saam die manne!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 4:33 pm
by ToyX4
Flippit manne, ek is skoon hartseer. My wa moes nou reg gestaan het om te ry.

Julle ouens moet dit geniet en veilig wees.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:34 pm
by petoors
Ai !!! raak ek nou lus vi daai bokoms en snoek ....manne ek somme jaloers....dit lyk lekker ...dit klink lekker ...julle moet mooi en veilig ry ...my lorry moet ook reg kom!! ha ha ...sal ook graag nog die trip wil doen ...n mens leef net 1 maal ....sterkte ...en GENIET ...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:55 pm
by petoors
Askuus ...hoop iemand daar gaan allie nodige foto s ...vat ....

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:57 pm
by Johannes van die See
Piet Petoors ry juis saam my sodat hy kan fotograaf speel. Ons sal julle na die tyd kom bederf

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:20 pm
by HennieJ2
Johannes,

As Mark/Cassie plek het in sy yskas, sal ek graag gerookte snoek wil he - nie die gewone sout snoek nie. As jy dalk vars bokkoms raak loop, sal ek hoor of hulle dit in hul voertuig / bakkie sal toelaat, dan hul dalk saam bring :-)

Laat weet as jy dit kan organise en sal ek sommer met Mark of Cassie reg maak - dis nou te se as hulle plek gaan he.....

HJ

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:23 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Johannes,

Eish die ouderdom vat...... :lol: :lol: :lol:

Mark / Heinrich :wink2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:45 pm
by HennieJ2
OOOOMS wrote:
HennieJ2 wrote:Johannes,

As Mark/Cassie plek het in sy yskas, sal ek graag gerookte snoek wil he - nie die gewone sout snoek nie. As jy dalk vars bokkoms raak loop, sal ek hoor of hulle dit in hul voertuig / bakkie sal toelaat, dan hul dalk saam bring :-)

Laat weet as jy dit kan organise en sal ek sommer met Mark of Cassie reg maak - dis nou te se as hulle plek gaan he.....

HJ
Eish die ouderdom vat...... :lol: :lol: :lol:

Mark / Heinrich :wink2:
Eiissshhhh, ten minste iemand oppi bestuur wat saam met jou ry - al is dit ons eie redakteur.... gee my darem so 1 uit 100 :oops: :oops:

HJ

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:46 pm
by HennieJ2
.... en pasop net vir di man se VOETE - hy het dalk 'n neiging die goeters onner die wiele in te druk...... he, he, he....

HJ

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:48 pm
by Johannes van die See
Hennie

Vind net uit by Mark en Heinrich of hulle genoeg vries plek het, ek moet reeds vir Mark 5Kg snoek bring.
Laatweet my dan vroeg more hoeveel jy soek want ek sal vroeg genoeg die manne moet laatweet.

Mark, die snoek wat ek bring word Woensdag oggend vir ons vars gerook, so hy gaan mooi wees kerel!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:53 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Hennie

Vind net uit by Mark en Heinrich of hulle genoeg vries plek het, ek moet reeds vir Mark 5Kg snoek bring.
Laatweet my dan vroeg more hoeveel jy soek want ek sal vroeg genoeg die manne moet laatweet.

Mark, die snoek wat ek bring word Woensdag oggend vir ons vars gerook, so hy gaan mooi wees kerel!
Danbaar daaroor! Ek dink en ek praat nou sonder om met Mr H te gesels, maar glo nie dit sal 'n probleem wees nie. Solank Hennie nie 80kg soek nie....jy weet mos hoe hy is.... :lol: :lol: :lol:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Aug 06, 2012 8:59 pm
by Johannes van die See
Okay soos ek voorheen gese het, die gerookte snoek is so R55/kg en dit word in 1Kg pakke verpak so laatweet hoeveel ekstra ek moet order asb manne, vroegtydig, dis belangruk.

Hennie oor die bokkoms is ek baie bekommerd, as dit reen soos dit nou doen dan kruip die bokkom manne weg anders trek daai sout te veel water dan vrot die bokkoms. Ek hoop die weer raak beter sodat ek daai manne in die hande kan kry, ek sal laatweet.
Die manne wat dit moet vervoer moet hom maarnet mooi in n sak toe knoop want hy ponk lekker, :laugh2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:16 am
by Johannes van die See
Manne ek dink nie Pieter het dit al bekend gestel nie so nou se ek dit maar.
Pieter skenk twee vars snoeke vir Donderdag aand se braai, so dit sal gaaf wees as
Mark en Heinrich wat dalk eerste by die kamp gaan aankom solank n vuurtjie sal begin vir ons :D:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:21 am
by Johannes van die See
Onthou julle kamp stoele!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:25 am
by Traveler
Johan, kan jy vir my ook maar so 1kg gerookte snoek saambring?

Ek bring net my 70l vrieskas. Daardie 90l is baie groot.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:32 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Manne ek dink nie Pieter het dit al bekend gestel nie so nou se ek dit maar.
Pieter skenk twee vars snoeke vir Donderdag aand se braai, so dit sal gaaf wees as
Mark en Heinrich wat dalk eerste by die kamp gaan aankom solank n vuurtjie sal begin vir ons :D:
Huh......hoe ken jy ons..... :shock2: My vuur is reeds aangesteek :mocking: :mocking:

Dit sal beslis ook by die kamp aan wees :mrgreen:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:47 am
by Johannes van die See
Hennie

My connections wat die snoek gaan rook het my nounet gebel om die bestelling te bevestig, ek kon nou nie se hoeveel ekstra hulle vir my moet maak nie maar asb laatweet my vroeg genoeg want die manne wil nou al begin snoek ontdooi om more te rook.
Laatweet vroegtydig asb, en oor die bokkoms, moetie worry nie, ek het gereel vir nog bokkoms, se net hoeveel jy wil he.
n Bossie van 10 kos R20.

Mark, ek dink Bulletjie-3 wou ook n bossie bokkoms he saam sy een pak gerookte snoek, kan jy net weer bevestig asb.

Ek begin nou al voel soos n Langaan, :laugh2:
Vir die watie weetie dis n vis smous.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:49 am
by CasKru
Jis nê... ek lock sommer hierdie topic van julle... ek raak darem nou erg jaloers oor julle klomp

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:53 am
by Johannes van die See
Tjom dit sou lekker gewees het om jou daar te kon sien!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:55 am
by CasKru
Johannes van die See wrote:Tjom dit sou lekker gewees het om jou daar te kon sien!
Sou erg lekker gewees het om julle almal daai kant ook te sien maar iemand moet die fort hou... hehe

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:59 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Hennie

My connections wat die snoek gaan rook het my nounet gebel om die bestelling te bevestig, ek kon nou nie se hoeveel ekstra hulle vir my moet maak nie maar asb laatweet my vroeg genoeg want die manne wil nou al begin snoek ontdooi om more te rook.
Laatweet vroegtydig asb, en oor die bokkoms, moetie worry nie, ek het gereel vir nog bokkoms, se net hoeveel jy wil he.
n Bossie van 10 kos R20.

Mark, ek dink Bulletjie-3 wou ook n bossie bokkoms he saam sy een pak gerookte snoek, kan jy net weer bevestig asb.

Ek begin nou al voel soos n Langaan, :laugh2:
Vir die watie weetie dis n vis smous.
Ja, Evert - Bulletjie3 het my gevra vir x1 boks, dus was die oorspronklike bestelling van my van 4 na 5 bokse versoek :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 2:52 pm
by Alibaba
Boys

Joe Bergh het nou 4 Hiluxkanale op my radio geprogrammeer (wat glo van Family Dog af kom) en daar is nog 'n ORRA1 en ORRA2 oor (hy't die res afgehaal om plek te maak vir die Hiluxkanale. Sal ek julle darem kan hoor?

En kan ek net sê? Ons gaan koudkry....

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 3:02 pm
by Mr_B
Alibaba wrote:En kan ek net sê? Ons gaan koudkry....
Ja, dis verseker! Like I said in the emails flying around... I'm bringing my full kit of thermal underwear... plus a set of decent welding gloves for the hands... ek slaap nie lekker as ek koud kry nie... so if it's too cold I'll sleep during the day and kuier at the fire at night! With Johannes there, there'll be no need for sleep! :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 3:11 pm
by Bulletjie-3
Ek sien dit nou eers - ja asseblief en baie dankie. Se net wie ek moet betaal en hoeveel en wanneer ......

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 3:56 pm
by Traveler
Al daai bokse vis word op die dakrak teruggery. :mrgreen:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 4:04 pm
by Mr_B
Traveler wrote:Al daai bokse vis word op die dakrak teruggery. :mrgreen:
I think there's something fishy going on here! :lol:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 4:10 pm
by OOOOMS
Smelly....... :evil: :evil: :evil:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 4:17 pm
by CasKru
Dis visskriklik :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 4:18 pm
by Keiler
johannes
leer hulle gerookte engel ook eet,

nee dis nie n yskas wat gebrand het nie

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 5:11 pm
by Bulletjie-3
Smaak my die gerookte snoek gaan in bokkoms hier arriveer .

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 6:40 pm
by Tokkie
Julle ouens moet maar genoeg obs inpak. Ons is nounet deur Kamieskroon en dit is 6grade buite

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:49 pm
by OOOOMS
Tokkie wrote:Julle ouens moet maar genoeg obs inpak. Ons is nounet deur Kamieskroon en dit is 6grade buite
Dink jy ons is bang.......... :wink2:

Ons trek net twee kort broeke aan, vir koue :mocking: :mocking: :mocking:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:18 pm
by HennieJ2
Johannes van die See wrote:Hennie

My connections wat die snoek gaan rook het my nounet gebel om die bestelling te bevestig, ek kon nou nie se hoeveel ekstra hulle vir my moet maak nie maar asb laatweet my vroeg genoeg want die manne wil nou al begin snoek ontdooi om more te rook.
Laatweet vroegtydig asb, en oor die bokkoms, moetie worry nie, ek het gereel vir nog bokkoms, se net hoeveel jy wil he.
n Bossie van 10 kos R20.
Hi Johannes,

As jy kan, sal vreeslik bly wees as jy so 2 bokse snoek kan organise - het so pas 'n bet met anner ou verloor, so sal ma my eie snoek mut import Vaalie land toe :mrgreen: :mrgreen: Dis nou te se, as dit nie te laat is nie.

Ek sal kan doen met so 2 bossies Bokkoms - as jy kan - nie veel anner hi rond wat die goeters waardeer nie. Net ek en my broer met so paar Castle Lites - dan vreet ons hulle sommer in een aand op.... :D: :D:

Hennie

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:25 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:

:lol: :lol: :lol: :shh: ......ouderdom laat jou inni steek, sien :surrender: :surrender: :surrender:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:28 pm
by HennieJ2
Ja, vryf dit nou in..... jy word ook nog oud Jongman......

HJ

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:31 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Ja, vryf dit nou in..... jy word ook nog oud Jongman......

HJ
Ek herinner jou maar net, want smaak my jy vergeet jy vergeet :D:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:39 pm
by HennieJ2
Hopelik "vergeet" julle nie my snoek nie....

HJ

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 9:39 pm
by Mr_B
Little update on the weather, not 100% sure which town is closest, so I took Steinkopf:

Thu:
Rain - 0%, 0mm
Lo Hi - 8° 18°C
Wind - NW 20

Fri:
Rain - 0%, 0mm
Lo Hi - 7° 14°C
Wind - NW 30km/h

Sat:
Rain - 30%, 8mm
Lo Hi - 5° 8°C
Wind - NW 35km/h

Sun:
Rain - 0%, 0mm
Lo Hi - 5° 11°C
Wind - NW 10km/h

So you better pack the winter woolies!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 10:14 pm
by OOOOMS
Forget the weather....I have to still pack........ :twisted: :twisted: :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 10:15 pm
by Johannes van die See
Ek dink 2 bottels port ganie genoeg wees nie!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 10:26 pm
by Mr_B
I'll pack in 2 Slanghoek Ruby Reds! And a little Vziskey of course... and long johns... and a scarf... and gloves... and boots... and thermal socks... and vests... and a beanie... and...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 10:38 pm
by zepplin
Mr_B wrote:Fri:
Rain - 0%, 0mm
Lo Hi - 7° 14°C
Wind - NW 30km/h

Sat:
Rain - 30%, 8mm
Lo Hi - 5° 8°C
Wind - NW 35km/h

Sun:
Rain - 0%, 0mm
Lo Hi - 5° 11°C
OOOOMS wrote:.I have to still pack........
Don't forget the snow chains!!!!!!!!!!!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 11:08 pm
by Hoppy
Remember;
At least 60% anti freeze in the cooling system or clean Toyota pre mix
Pour some hot water over the battery before start up in the morning
Park the vehicle facing downwind
A piece of cardboard covering half the radiator, the fan will keep it there
In extreme conditions, start the vehicle and let it idle for 15 minutes every 3 to 4 hours at night
Do not pour warm/hot water over the windscreen

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 11:15 pm
by OOOOMS
Hoppy wrote:Remember;
At least 60% anti freeze in the cooling system or clean Toyota pre mix
Pour some hot water over the battery before start up in the morning
Park the vehicle facing downwind
A piece of cardboard covering half the radiator, the fan will keep it there
In extreme conditions, start the vehicle and let it idle for 15 minutes every 3 to 4 hours at night
Do not pour warm/hot water over the windscreen
Tx for the HOT TIP :D: :D:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 11:16 pm
by Traveler
Packed.....
Well kind of.
Fitting roof rack tomorrow early am, and then we are on the road.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Aug 07, 2012 11:24 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Packed.....
Well kind of.
Fitting roof rack tomorrow early am, and then we are on the road.
Ek gaan nie eens slaap vanaand nie :!:

Ek kan mos alli pad soentoe slaap :mocking: :mocking: :mocking: