Page 2 of 2

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver 7-9 March2014 - FINAL

Posted: Tue Jan 21, 2014 5:08 pm
by stumps
gompie wrote:As die kamp plek nog nie kla is kan ek my trailor naby george jvr trek en sy badkamer deel :think: Which ever way solank ek net n vinnige stort kan vat en mevrou n toilet het.
Daar is badkamers by die kamp plek sal fotos laai.

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver 7-9 March2014 - FINAL

Posted: Tue Feb 04, 2014 12:36 pm
by GeorgeJvR
Hoe lyk die revier Marius. Ons het BAIE reën gahaad
http://youtu.be/WqsqwoNIdEE" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver 7-9 March2014 - FINAL

Posted: Tue Feb 04, 2014 12:45 pm
by stumps
GeorgeJvR wrote:Hoe lyk die revier Marius. Ons het BAIE reën gahaad
http://youtu.be/WqsqwoNIdEE" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek wag vir fotos. Klink my hulle darm nie soveel soos julle gehad nie. Johan is in Zim en more terug dan hoor ek

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver 7-9 March2014 - FINAL

Posted: Tue Feb 04, 2014 2:18 pm
by GeorgeJvR
Ok Ek sal voor maand einde weer daar langs gaan

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 10:20 am
by stumps
Hi All

It’s with great amount disappointment but a thankful hart that we will have to postpone the Mesina trip to later in the year. We have had more rain than we have ever expected and although it is a great blessing for the animals and the veld and we need the rain I was looking forward to playing in the river. I have added some photos as well. I have received a number of deposits and please requests all to PM me their banking details so I can repay. I will be able to send new dates once the river has started to subside. The weekend is however still available if anyone would like to just go out and play on the rest of the farm.

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 10:26 am
by GeorgeJvR
Ai jai jai...
Sal maar wag dat die revier sy Loop, Loop.....

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 1:41 pm
by grobbepj
Bici selfsugtig maar YEAH!! Miskien kan ons dit dan ok maak...

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 2:53 pm
by ForYota
grobbepj wrote:Bici selfsugtig maar YEAH!! Miskien kan ons dit dan ok maak...

OOI - Wat van Namibie??

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 2:58 pm
by grobbepj
ForYota wrote:
grobbepj wrote:Bici selfsugtig maar YEAH!! Miskien kan ons dit dan ok maak...

OOI - Wat van Namibie??
Ag dan is ons al halpad daar... :-)

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 3:06 pm
by stumps
ForYota wrote:
grobbepj wrote:Bici selfsugtig maar YEAH!! Miskien kan ons dit dan ok maak...

OOI - Wat van Namibie??
Ek's in

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 3:14 pm
by stumps
GeorgeJvR wrote:Ai jai jai...
Sal maar wag dat die revier sy Loop, Loop.....
Ek wil in die volgende paar weke afkom. Dalk kan ons vining koffie drink

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Feb 12, 2014 4:08 pm
by GeorgeJvR
Marius daai klink reg. bel maar as jy reg is
082 419 2359

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Apr 09, 2014 8:10 am
by GeorgeJvR
Ek wag nog in spanning vir die water om terug te sak. :frustrated:

Marius hoe lyk sake daar ek ry Vrydag weer Musina toe.
Sal ek weer gaan loer hoe lyk die Watervlak?

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Apr 09, 2014 10:44 am
by stumps
My venoot, Deon gaan ook deur Vrydag. Jy is welkom om te gaan draai. Ek was vining daar 2 weke terug en was maar nog onrybaar. Behoort oor so 3 weke reg te wees vir trippie. Dalk moet ek maar saam met Deon opgaan dan maak ons kuiertjie?

Re: Planning Musina4x4 Trip Sandriver POSTPONEMENT

Posted: Wed Apr 09, 2014 4:11 pm
by GeorgeJvR
Marius laat weet maar ek en 'n kolega van my gaan deur Sand river Resort toe so paar KM noord van jul en dan Mussina.
Ek sal verseker kom oog wys as die hoof ingang oop is.
Kontak my gerus as jy die rigting kom
082 419 2359