Page 1 of 1

Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Wed Jan 20, 2010 7:13 pm
by Niel
Please select a date and you can change your date but you can only select 1 date.

On behalf of Okkie

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Wed Jan 20, 2010 7:54 pm
by OOOOMS
Okkie, tot wanneer het ons tyd om te vote? Wanneer is die deadline?

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Wed Jan 20, 2010 8:22 pm
by Thabogrobler
Waar is die training?

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Wed Jan 20, 2010 8:48 pm
by 0000DS
Thabogrobler wrote:Waar is die training?
Have a look here: viewtopic.php?f=128&t=10026

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Thu Jan 21, 2010 7:43 am
by Okkie Van Wyk
Ek dink as ek die vote oop los tot 26Jan gee dit almal genoeg tyd om te besluit en ook vir my om die goete te reel. Ek het plek vir omtrent twintig mense.

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Fri Jan 22, 2010 6:41 am
by Okkie Van Wyk
Nou waar is die peoples wat so greetig was vir training nou .................

Lyk my ons gaan dit maar n ander keer moet maak . Ons het tenminste ses mense nodig .

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Fri Jan 22, 2010 6:51 am
by Bosfebok
My vote is in :thumbup: Kom ouens...vote bietjie man...vir 21 Feb :twisted:

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Fri Jan 22, 2010 3:56 pm
by Okkie Van Wyk
As ek so kyk lyk dit die datum gaan die 21 Feb wees ?

Waar is die ouens dan wat gese het hulle is in ?

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Mon Jan 25, 2010 12:03 pm
by Okkie Van Wyk
More aan almal
As ek die poll so kyk lyk dit my dat die datum 20 en 21 Feb gaan wees. Ek sal die poll nog maar oop los tot more .

Re: Okkie van Wyk's off road training dates

Posted: Tue Jan 26, 2010 7:45 am
by Okkie Van Wyk
Okay ppl
Die poll is nou klaar en die datum sal dan 20 en 21 Feb wees
Danki vit die belangstelling .