Page 1 of 1

Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Wed Mar 03, 2010 7:34 pm
by truckin
hay daar ouens, Ek Dink daaraan om die nuwe prado te koop, maar ek sal my ou prado moet inruil of verkoop, (2005 v6 4.0 vx auto, met 70 000km), nou is my vraag wat is hulle nou werd op die privaat mark, want ek was so effens geskok oor die inruil 'offer' enige opinie sal wardeer word :eh:

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Wed Mar 03, 2010 7:48 pm
by ToyX4
Juan, gaan kyk op auto trader wat prys prado's. Die dealers vra mal pryse vir Prado's. As joune mooi opgepas is, sal hy vir so tussen R330 000 en R350 000 gaan. Of jy dit sal kry is n ander vraag.

Kyk hier - http://search.autotrader.co.za/se-za/ww ... y=9&page=1

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 6:28 am
by hentey
truckin wrote:hay daar ouens, Ek Dink daaraan om die nuwe prado te koop, maar ek sal my ou prado moet inruil of verkoop, (2005 v6 4.0 vx auto, met 70 000km), nou is my vraag wat is hulle nou werd op die privaat mark, want ek was so effens geskok oor die inruil 'offer' enige opinie sal wardeer word :eh:
Jy se enige opinie! Wel hier is myne.Die mark is nou gevloed met goeie Prado's en hulle is nou heel bekostigbaar,waar in die verlede hulle nie beskikbaar was nie.Die downside is baie van die ouens het die nuwe Disco 4 gekoop :shock: :shock: :shock: Pel van my het een gekoop en ek was heel beindruk :oops: :oops: :oops: :oops: Hou eerder daai Prado,want hy het nog nie gewerk op 70k nie,of is jy dan nie saam met die res van ons in n ressesie nie?

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 1:16 pm
by African Child
n Kennis van my het n baie netjiese 2005 V6 Prado met 100000km op laas week gekoop vir R265000....

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:28 pm
by chopper
Juan,
Wat is jy aangebied op 'n inruil?

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:31 pm
by OOOOMS
Wat is jy aangebied op 'n inruil?
Nee, nee Tinus......nou wat dink jy dan nou.... :lol: :lol: :lol:

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:51 pm
by Family_Dog
Go for it, Thinus! :mrgreen: :mrgreen:


-F_D

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 8:54 pm
by OOOOMS
Hey, hey.....FD :o: LCC has enough members :lol: :lol: :lol:

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 9:21 pm
by Family_Dog
No man... we've got our own Prado forum here! ;) :mrgreen:


The V6 Prado AT gives me better petrol consumption than any of my Hiluxes... so it is a good excuse to drive a rock-solid vehicle! :lol:


-F_D

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Thu Mar 04, 2010 9:38 pm
by OOOOMS
The V6 Prado AT gives me better petrol consumption than any of my Hiluxes...
....until you buy a D4D :lol: :lol: :lol:

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Fri Mar 05, 2010 7:05 am
by Family_Dog
Nee man!! Petrol bly koning! :twisted: :twisted: :angel: :angel:


-F_D

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Fri Mar 05, 2010 3:34 pm
by truckin
Hay ouens, Jammer dat ek nou eers antwoord, maar ek's so effens besig om my laaste druiwe te oes, Ek wil vir julle almal baie dankie se vir julle "repies", Ter antwoord op van die vra, hulle het my 230 000 aangebied op n inruil :o: , ek dink ons almal voel die byt van die ressesie , :angel: En dit gese sal julle my nie in n land!@#$#% sien nie, dis seker goeie voertuie vir ander mense, my hart le by toyota :thumbup: soos daai ou grappie gaan,: as jy op die maan staan en terug kyk aarde toe is daar 3 goed wat jy eerste raak sien, 1 Kimberley se gat, 2 tafelberg 3 die "gap tussen die landroverdop en sy deure, :twisted: hulle se mos landy's is goeie overlanding voertuie, hoekom? want wanneer die landy breek dan kan jy die olie streep huistoe volg :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Fri Mar 05, 2010 5:17 pm
by chopper
I had the previous generation (2004) Prado VX (diesel), I really enjoyed it although it lacked power at times eg when overtaking. Tried and did some incredible (and possibly stupid) things with it - pushing the limits! :shock: (Die dae van hard werk en nog harder kuier :wth:)
Eerlike vraag met goeie bedoelings Mark! :lol: :clap:
Dankie vir die eerlike antwoord truckin! :P

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Sat May 07, 2011 7:45 pm
by Klong se Pa
Juan

Het jy toe jou 2005 Prado verkoop?

Re: Soek advies oor waarde van Prado

Posted: Mon May 09, 2011 7:56 am
by Ou vale1
Juan, ek het lank gesoek en na baie Prado's gekyk voor ek myne gekry het, petrols is vollop en redelik goedkoop, 2004-2006 modelle so R260000 gemiddeld afhangend van kilos, diesels baie skaars en so R60/70k duurder.