Page 1 of 1

Bakkie dag Bothaville

Posted: Thu Mar 11, 2010 11:32 am
by Frederick
Hierdie klink of dit nogals pret kan wees.
Is daar van die Hilux manne wat daar gaan wees?

http://www.ofm.co.za/bakkieday.asp?id=548&pid=997

Re: Bakkie dag Bothaville

Posted: Thu Mar 11, 2010 11:43 am
by Traveler
Kon nogal lekker wees. Ongelukkig trou 'n niggie, en ek voorsien nogal die troukar.