Page 1 of 1

Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 9:23 am
by Traveler
I have been up and down Sani now 10 times (every time during winter) and always after sleeping over at Sani Top Chalets for the night. (I am by no means a Sani Veteran)

What kind of a drive will it be to enter Lesotho early in a morning through Sani, carry on through Mokhotlong joining the A1 and exiting again at Caledonspoort or Ficksburg that late afternoon? :eh:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 9:31 am
by JohanM
Heinrich,

Daai is 'n baie mooi Scenic pad om te ry. Dit is nie so heavy 'n 4x4 roete nie, maar die potholes van Mokhotlong tot by Buthe Buthe is nogal erg. Jy sal bly wees jy ry 'n Hilux. Jy ry vir 'n baie lang tydperk bo 2800 m bo see vlak, so jy kan in die winter baie moontlik black ice op die teer verwag asook sneeu. Jou ave spoed sal nie maklik meer as 40 km/h wees nie.

Wees voorbereid vir die unexpected. Baie warm klere, genoeg kos en water vir ten minste 3 - 4 dae. Onthou net dit weer verander in 'n oog knip op daai hoogte en jy kan maklik in gesneeu word.

Die pad van sani tot by Mokhotlong is lekker en het 'n paar strompies wat dit kruis en is grondpad. Die Scenery is regtig iets om te beleef.

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 9:41 am
by Traveler
Johan, in 1996 het ek as deel van Exploratio by TUKS deelgeneem aan 'n search and rescue in die Drakensberg onder Giants Castle vir 3 mense wat vasgesneeu het in 'n Hilux. Toe hulle gevind is 5 dae nadat hulle vasgesneeu het, het net die canopy so 10cm bo die sneeu uitgesteek.

Die drie mense was almal ongedeerd, gelukkig was hulle voorbereid.

So, daardie trippie is moontlik.

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 9:47 am
by OOOOMS
ns het dit andersom gedoen so 2jr terug, van Fouriesburg tot Sani. Baie scenic maar meestal grondpad. So 8uur trip as jy dit rustig vat :thumbup:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 9:57 am
by Traveler
OOOOMS wrote:ns het dit andersom gedoen so 2jr terug, van Fouriesburg tot Sani. Baie scenic maar meestal grondpad. So 8uur trip as jy dit rustig vat :thumbup:
Baie dankie. :thumbup:

Navigasie mag dalk makliker wees as afgelope Saterdag. :lol:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 10:06 am
by OOOOMS
:o: :o: :o:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 10:20 am
by OOOOMS
Die roete is nie ver nie sowat 240km van Sani tot BButhe.

Ek sou eerder die ou berg roete wil doen :thumbup:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 10:51 am
by Traveler
OOOOMS wrote::o: :o: :o:
Want ek is beplan dit voor die tyd. :lol:
OOOOMS wrote:Die roete is nie ver nie sowat 240km van Sani tot BButhe.
Ek sou eerder die ou berg roete wil doen :thumbup:
Ek het hom gemeet so 240-250km, dan is ek bly jy kan dit bevestig. Is die ou roete nog oop? Of moet ek eerder daai ene los vir die somer?

Ek wag net vir bevestiging van my broer af dat daar sneeu op die Maluti's is dan val ek in die pad die eerste Vrydag daarna. Die plan is om die Saterdagaand by hom oor te slaap in Bethlehem. Dan ry ek Sondag terug GP toe.

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 10:53 am
by OOOOMS
Unfair, ek wil saam :wink:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 12:04 pm
by Bloues
Onthou net, jy sal wil stop by Oxbow en bietjie kuier daar op die pad.....dis darem ski ens ens ......... punt is dis mooi wereld daai en soos Jahan se, net potholes bo in die berge wat pla.

Wanneer ly jy die konvooi-----wag vir daai post !!!!

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 12:35 pm
by Traveler
Ek sal julle op hoogte hou. :mrgreen:

Wil julle dit in 'n naweek trip verander?? :clap:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Tue Jun 08, 2010 10:58 pm
by OOOOMS
Wil julle dit in 'n naweek trip verander??
Klink goed, eks game :thumbup: Wie is nog in?

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Wed Jun 09, 2010 6:56 am
by Traveler
Mark, miskien moet ek nuwe thread begin vir so trippie. :mrgreen:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Wed Jun 09, 2010 7:23 am
by OOOOMS
Yebo :thumbup:

Re: Touring Lesotho - Advice before I go

Posted: Wed Jun 09, 2010 7:29 am
by Traveler
OOOOMS wrote:Yebo :thumbup:
:thumbup: Done :clap: