Dankie
As iemand weet van iemand wat kan help om n tent te bou ek soek nog iemand daai een is sommer in die garage aanmekaar gestik hy werk mooi en is water dig maar ek wil n paar goed verbeter op die tent .
Hi, probeer vir Jacal Canvas Produkte - Jaco AKA 'Dikkes' op die Forum. Support ons eie manne! http://www.jacil.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
082854542twee
Hulle produkte is van goeie kwaliteit en baie billik!