Nuwe Member
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Nuwe Member
Dagsê mense,
Ek is nuut op die website,leer nog hoe dit werk.
Ek het so 3 maande gelede vir my 'n 1992 Hilux Sfa aangeskap vir 4x4.
Sal graag van al die manne in Pretoria omgewing wil hoor van lekker 4x4 roetes,info oor die bakkie en dalk of daar 'n club is hier in Pretoria waar ons kan bymekaar kom vir 4x4 uitstappies oor naweke of so.Sal graag wil vriende maak in die 4x4 kringe soos ek sê ek is nog nuut met die hele 4x4 ding.
Laat hoor asb gerus van julle.
Groete
Marius Havenga

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Member
Welkom Marius. Hoop jy geniet dit hier.
PS: omtrent 'n club... kyk hier... http://www.hiluxclub.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
PS: omtrent 'n club... kyk hier... http://www.hiluxclub.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Nuwe Member
Welkom!
Maar jy moet tog asb mooi prentjies van jou trok op plak, van die ouens kan nogals erg oproerig raak as jy dit nie doen nie! - En ek wil weet hoe lyk jou trok as ek dit in die verkeer sien!
Maar jy moet tog asb mooi prentjies van jou trok op plak, van die ouens kan nogals erg oproerig raak as jy dit nie doen nie! - En ek wil weet hoe lyk jou trok as ek dit in die verkeer sien!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Nuwe Member
Welkom !!!!! geniet die Hilux ---- Dis die regte voertuig broer !!!!
Soos hulle vra....pic's.....
Soos hulle vra....pic's.....
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- MonsterKZTE
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
- Real Name: Klippies
- Location: Vanderbijlpark
Re: Nuwe Member
Welkom Rooilux, Ek het self maar twee weke terug aangesluit en die naweek my eerste "outing" gehad en ek moet bely, die ouens is nie so sleg soos wat die Land Rover eienaars se hulle is nie.....ha ha.
Jy gaan die forum geniet en sit asb foto's op.......ek is disleksies en hou van prentjies.
Geniet dit en ons sien mekaar spoedig.
Jy gaan die forum geniet en sit asb foto's op.......ek is disleksies en hou van prentjies.
Geniet dit en ons sien mekaar spoedig.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nuwe Member
Marius baie welkom. Glo jy gaan dit hier geniet met oorgawe.
Know what you don't know.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Nuwe Member
As jy ernstig is oor jou Hilux, het jy nou by die regte manne beland - hulle is bean counters, office jobs, it specialsist, etc, etc, maar hulle sal 'n Toyota mechie olifant ore aansit as dit kom by kennis van die Hilux. Dan het ons ook nog 'n paar spesialis commercial lede hier op die forum, wat ook help met raad en daad.
Baie welkom en geniet dit.
Hennie
Baie welkom en geniet dit.
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Member
Dankie Cassie,ek sal bietjie gan loer daar.CasKru wrote:Welkom Marius. Hoop jy geniet dit hier.
PS: omtrent 'n club... kyk hier... http://www.hiluxclub.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Member
RooiLux wrote:Dankie Cassie,ek sal bietjie gan loer daar.CasKru wrote:Welkom Marius. Hoop jy geniet dit hier.
PS: omtrent 'n club... kyk hier... http://www.hiluxclub.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie vir die verwelkoming va ndie res van die manne ook.
Ek sal fotos oplaai sodra ek mooi uitgevind het hoe dit werk en waar op dit op te laai,enige advies oor waar presies die fotos opgelaai moet word (Op jou eie profile of is daar 'n spesifieke deel op die forum waar dit gedoen moet word)Advies oor hoe om dit te doen sal ook wardeer word.
Groete
Marius
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Member
As jy sukkel om foto's te laai kan jy hier gaan lees.... viewtopic.php?f=21&t=10068" onclick="window.open(this.href);return false;
En as jy hier gaan kyk is daar advies hoe om fotos te resize ens. viewforum.php?f=21" onclick="window.open(this.href);return false;
En as jy hier gaan kyk is daar advies hoe om fotos te resize ens. viewforum.php?f=21" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nuwe Member
Welkom Marius,
Daai SFA lyk baie mooi van jou!! Jy sal nog sien ons ry so lekker saam want ons kuier so lekker saam..
Daai SFA lyk baie mooi van jou!! Jy sal nog sien ons ry so lekker saam want ons kuier so lekker saam..
Johan Marais
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe Member
Welcome Marius! No shadow of a doubt, ... you'll enjoy it here as well as the outings that are regularly arranged up your way.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nuwe Member
Welkom boet
Cassie jy het n chom gekry soos jyMonsterKZTE wrote:ek is disleksies en hou van prentjies.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nuwe Member
Bwa ha ha ha ha....Spartan wrote:Welkom boetCassie jy het n chom gekry soos jyMonsterKZTE wrote:ek is disleksies en hou van prentjies.
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Nuwe Member
Besig om fotos te laai,julle kan solank my hilux sien onder members rides (Marius RooiLux)
Re: Nuwe Member
Baie welkom hier by die beste 4x4 Club in die Suide van Afrika....glo nie jy sal beter ouens kry as hier nie.
Soos Hennie se die advies en kennis van die manne en vrouens hier sal jy nie sommer eenige plek kry nie En dis vir niet!
Soos Hennie se die advies en kennis van die manne en vrouens hier sal jy nie sommer eenige plek kry nie En dis vir niet!
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Nuwe Member
Baie welkom Marius, met al die inligting op die site gaan jy daai mooi rooi lorrie met n fyn kam kan deurgaan. Geniet dit.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer