Dual Battery Sisteem
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Dual Battery Sisteem
Ek is so opgewonde soos 'n klein seuntjie die dag voor krismis
Safari Centre sit vanoggend my dual battery sisteem in.
Ek wou dit eers self doen, maar ek sien toe dat daar 'n Aircon pyp innie pad is op die 4.0L wat ek nie gemaklik voel om self te skuif nie.
Die manne daar ken nogals hulle storie. Hulle sit nou vir my 2 x extra batterye in, 1 x 110a/h en 'n 75a/h onder die bonnet.
Ek reken daai Minus40 van my kan nou LANK loop met die 185a/h wat hy tot sy beskikking het.
Die intellegensie kom van 'n BEP Marine VSR. Dit is bietjie goedkoper as die NL sisteem en lyk vir my ook bietjie beter.
http://www.bepmarine.com/home-mainmenu- ... relay-vsr-" onclick="window.open(this.href);return false;
Sodra ek hom gaan optel sal ek fotos opsit
So nou is die eerste van my mods klaar.
Volgende oppie lys is:
Suspension Leveling
Front Runner Long Range tank (die 4.0L hou mos van petrol)
Nuwe 31" Tekkies

- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Dual Battery Sisteem
Bly net weg van deepcycle batterye.......
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Dual Battery Sisteem
Hoekom se julle ,bly weg van deepcycle battery.Ek het self n high cycle vir n tweede battery,en wil hom verander na n deepcycle.Nou is ek onseker :?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Dual Battery Sisteem
Ons het die argument tussen die twee al bespreek op die forum, seker jy sal dit maklik kry. In kort kan die bakkie se alternator normaalweg nie hoog genoeg laai om die deepcycle " vol " te laai in die tyd wat jy op die pad is tydens n trippie nie. Soos jou trip aangaan het jy dan n 240V kragpunt nodig met die regte, sterk genoeg charger, om die battery " vol " te laai.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Dual Battery Sisteem
Daai joppie lyk sommer kwaailappies! Nou moet Desember net kom dat n man die pad kan vat
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Dual Battery Sisteem
viewtopic.php?f=22&t=9814" onclick="window.open(this.href);return false;
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Dual Battery Sisteem
viewtopic.php?f=8&t=7596" onclick="window.open(this.href);return false;
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Dual Battery Sisteem
Tertius GELUK met die eerste upgrade.
Praat onder korreksie, maar dit is die brake vacuum booster pyp wat hulle buig, nie die ac pype nie (is so op 2,5 Diesel). Ek wou nie pype buig nie en het toe maar my battery agtertoe gevat.
Johan - HC vs DC ...... :) Popcorn tyd ....
Ek het na al die lesery vir die DC gegaan, en toe begin toets en meet. Ek het 25mm kables aangelê. Daar IS genoeg volts by die DC om hom vol te laai. MAAR, die tegnologie is sodanig dat die DC stadiger laai - dus sal n paar dae se kamp met minimum ry tyd lei tot n pap battery. EN n pap DC laai nog stadiger. Die wat die manne gaan vir die HC. MAAR as jy n HC te laag trek gaan hy nie lank hou nie .... so daar is maar n prys om te betaal aan alby kante.

Last edited by ChrisF on Sat Oct 16, 2010 9:17 am, edited 1 time in total.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Dual Battery Sisteem
Wise words!African Child wrote:Bly net weg van deepcycle batterye.......
Stick to the same type of battery that you already have - High Cycle.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Dual Battery Sisteem
HI Chris
Dit kan die break booster pyp wees, ek is nie so sterk op enjins nie. Gee my maar eerder 'n mouse en 'n keyboard.
Met betrekking tot die HC vs DC, ek het maar vir die Deep Cycle gegaan. Die een groot rede daarvoor is, is dat ek nou en dan Deep Cycle batterye verniet kry. As ons UPS sisteme laat diens vervang hulle die batterye wat 75/ah of 105a/h Deep Cycle batterye is.
Ek sal binnekort een van daardie Benton CX-2 Laaiers aanskaf vir ingeval daar 'n probleem is met die laai van die batterye.
Dit kan die break booster pyp wees, ek is nie so sterk op enjins nie. Gee my maar eerder 'n mouse en 'n keyboard.
Met betrekking tot die HC vs DC, ek het maar vir die Deep Cycle gegaan. Die een groot rede daarvoor is, is dat ek nou en dan Deep Cycle batterye verniet kry. As ons UPS sisteme laat diens vervang hulle die batterye wat 75/ah of 105a/h Deep Cycle batterye is.
Ek sal binnekort een van daardie Benton CX-2 Laaiers aanskaf vir ingeval daar 'n probleem is met die laai van die batterye.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Dual Battery Sisteem
Tertius nou dat ek weer daaroor dink .... Deep Cycle is GEMORS .... gee maar liewer daai gratis batterye vir my .....
Tong uit kies - Kontak Family Dog vir die Benton. PUIK laaier.
Tong uit kies - Kontak Family Dog vir die Benton. PUIK laaier.