Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
- MonsterKZTE
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
- Real Name: Klippies
- Location: Vanderbijlpark
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek wil nou nie lelik wees nie, EK GAAN OOK. Ongelukkig nie saam met die julle nie maar saam met die "Vaalotters" van die Vaaldriehoek. Die meeste van ons is daar vir die naweek so ons sal verseker in mekaar vas loop (ek ken ook maar min van julle - nuut).
Sien by die BESTE roete in RSA.!!!! Gaan hom nou vir die 5de keer ry.
Sien by die BESTE roete in RSA.!!!! Gaan hom nou vir die 5de keer ry.
Re: Moegatle 13 November 2010
Lekker Klippies, dan sien ons julle daar
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 13 November 2010
Gaan ons kan reel om alleen te ry, Mark, JohanM???
Anders vat dit bietjie lank as ons vir 20 karre moet staan en wag.
Anders vat dit bietjie lank as ons vir 20 karre moet staan en wag.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek verstaan as daar te veel voertuie is dan deel Alex hulle dit in twee groepe af hangende van die beskikbaarheid van guidesToyX4 wrote:Gaan ons kan reel om alleen te ry, Mark, JohanM???
Anders vat dit bietjie lank as ons vir 20 karre moet staan en wag.
To God be the glory
Re: Moegatle 13 November 2010
Het met Alex bevestig, hy gaan die groep split Sodra almal daar is kan ons ry :wink2:
Swembad is ook vol water
Swembad is ook vol water
Re: Moegatle 13 November 2010
Wie gaan nog saam?
Dit is 'n baie lekker roete.....
Dit is 'n baie lekker roete.....
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Moegatle 13 November 2010
Ekke
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 13 November 2010
Ja Cassie, toe ek daai een jaar wat daar so baie dorings by die kamp was dit gereel en bevestig het, toe het dit nie gebeur nie! Tot die bittere onsteltenis van jou vriend.CasKru wrote:Ek verstaan as daar te veel voertuie is dan deel Alex hulle dit in twee groepe af hangende van die beskikbaarheid van guidesToyX4 wrote:Gaan ons kan reel om alleen te ry, Mark, JohanM???
Anders vat dit bietjie lank as ons vir 20 karre moet staan en wag.
Ek hoop julle het gereel dat die dorings verwyder word van die kampterrein af
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Moegatle 13 November 2010
Riaan ,dit is nou n heel nuwe kamp plek.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek dink ek weet hoekom.Sien baie uit om julle weer te sien.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek mag jou dalk al vertel het, maar ek kan nie onthou nie. Ek dink die Kaptein (Morgan) het ook saam gesels....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Moegatle 13 November 2010
Ou vale bly, sien julle Saterdag
Re: Moegatle 13 November 2010
Gaan lekker wees KoosOu vale1 wrote: Ou vale bly, sien julle Saterdag
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Moegatle 13 November 2010
Lekker dan gaan ry ons bietjie oom se klipOu vale1 wrote: Ou vale bly, sien julle Saterdag
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek loop hom net nie, hy's nog styler as daai wal by Mateke en jy weet hoe't ons geblaas daar op!
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Moegatle 13 November 2010
Ja nee goeie oefening ek het sommer gevoel hoe krimp my boepens teen daai bult op!Ou vale1 wrote: Ek loop hom net nie, hy's nog styler as daai wal by Mateke en jy weet hoe't ons geblaas daar op!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Moegatle 13 November 2010
AJ, ons kry julle by die Engen 1stop op die R21 (by Kaalfontein). Sal teen 7:15 daar wees. As daar nog mense is wat wil saamry, sal lekker wees!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Moegatle 13 November 2010
SWAMBO het my veras en besluit ons ry sommer more deur, sien julle daar!
Re: Moegatle 13 November 2010
Die swembad gaan handig te pas kom.....more 37deg in Brits
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Moegatle 13 November 2010
Dink jy dis warm :haha:OOOOMS wrote:Die swembad gaan handig te pas kom.....more 37deg in Brits
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Moegatle 13 November 2010
Yebo!!!Spartan wrote:Dink jy dis warm :haha:OOOOMS wrote:Die swembad gaan handig te pas kom.....more 37deg in Brits
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Moegatle 13 November 2010
Ek verneem julle manne gaan lekker warn weer ervaar.
Geniet die dag sommer baie.
Geniet die dag sommer baie.
Know what you don't know.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Moegatle 13 November 2010
Waar's jou pics? Los net die uit van bonnetlose Ou vale.
Re: Moegatle 13 November 2010
Saterdag oggend almal was betyds tot 1 huur vroeg.
Lekker warm dag 37+, sjoe maar die hitte het nie die gees gebreek nie.
Lekker gespeel, lang roete gery En lekker gekuier om die vuur Saterdag aand!
Hier is 'n paar pics
Louis & Helga Rita in 2WD.... Riaan Toy4X4 Trail was lekker taai, tot die pyp-kar is paar keer gereover.... Lunch break Ou Vale - Koos se klim :wink2:
Lekker warm dag 37+, sjoe maar die hitte het nie die gees gebreek nie.
Lekker gespeel, lang roete gery En lekker gekuier om die vuur Saterdag aand!
Hier is 'n paar pics
Louis & Helga Rita in 2WD.... Riaan Toy4X4 Trail was lekker taai, tot die pyp-kar is paar keer gereover.... Lunch break Ou Vale - Koos se klim :wink2:
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Dit was baie lekker en baie warm .Daai swembad was selfs lekkerder as n yskoue bier na die tyd. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Sun Jan 24, 2010 8:38 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Prado
- Real Name: Derik
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Eendag as groot is gaan ek saam Moegatle toe!!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Daai slote lyk soos Swaziland sin. Woes leka pret. Nice Pic's
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Dankie ouens dit was nou n lekker roete
My bakkie wil nogsteeds nie start nie :evil: :evil: het gister getoets lyk soos 2 selle op die battery wat borrel
My bakkie wil nogsteeds nie start nie :evil: :evil: het gister getoets lyk soos 2 selle op die battery wat borrel
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Dit lyk baie lekker ,sal beslis volgende keer wil saam gaan.
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Dis wat jy elke keer se.........Marius Smit wrote:Dit lyk baie lekker ,sal beslis volgende keer wil saam gaan.
- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Het net een ou Koos se Klim aangevat?
Re: Moegatle 13 November 2010(With Pics p5)
Hmmmmmm......ja, die ander was te moegAnimul wrote:Het net een ou Koos se Klim aangevat?