Page 1 of 1

Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 5:11 pm
by Bushwacker
Die ramps is 'n half meter hoog... amper tot bo, die regter voorwiel vang bietjie agter. Ek sal moet werk daaraan :yahoo:

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 5:14 pm
by OOOOMS
Blikemmer!!!

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 5:45 pm
by CasKru
Wow!!!! :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 6:38 pm
by legend35
Dai is nou wragtig pragtig.Nou is ek jaloers :evil:

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 7:25 pm
by ToyX4
Netjies! Impressive! Oom Piet, hoekom het jy op bladvere voor besluit, en nie coils nie?

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:18 pm
by Bushwacker
Ek dink dit was "the easy way out" met die bladvere. Ek glo nie ek het meer nodig as dit nie.
Ek ry al klaar 2x4 op plekke waar dit nooit moontlik was nie :thumbup:
Ek soek nog na 'n lekker "HARDCORE" sticker design vir my wa. Enige voorstelle is baie welkom.
Dankie ouens :yahoo:

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 9:07 pm
by Hi-Hilux
Spils verby!

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Nov 10, 2010 9:13 pm
by Traveler
Genugtig!!!!! Is hy nog heel?

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 7:07 am
by NicoP
Dis baie netjies!!

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 7:24 am
by witmamba
Baie netjies Piet - 'one of a kind!!!'
Die solid front axle sal daai 33's mooi akkomodeer.

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 8:06 am
by OOOOMS
Ek soek nog na 'n lekker "HARDCORE" sticker design vir my wa. Enige voorstelle is baie welkom
Nou waar is die slim graphics manne?

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 8:53 am
by cheetah
Dis gedoen :thumbup: :thumbup: ,Piet daai bakkie flex regtig mooi. :o:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 9:28 am
by SKRIK NIKS
Goeie werk daai :thumbup:
Dis hoe n hilux dit doen :clap:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 9:38 am
by FUDGES
:o: Hoe deM.... kry jy dit reg???

Myne moet dit ook doen.

Baie Nice!!! :thumbup:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 9:48 am
by Pype
A.J. wrote::o: Hoe deM.... kry jy dit reg???

Myne moet dit ook doen.

Baie Nice!!! :thumbup:
Maak hom 'n SFA :tease:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 10:37 am
by FUDGES
Pype wrote:
A.J. wrote::o: Hoe deM.... kry jy dit reg???

Myne moet dit ook doen.

Baie Nice!!! :thumbup:
Maak hom 'n SFA :tease:
Dis die plan :boss:

Maar die geld is bietjie skaars op die oomblik :blackeye:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 5:07 pm
by Bushwacker
witmamba wrote:Baie netjies Piet - 'one of a kind!!!'
Die solid front axle sal daai 33's mooi akkomodeer.
Dis eintlik 35" bande :twisted:

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Nov 11, 2010 6:20 pm
by NicoP
Aj
verkoop die karavaan en doen die conversion. beter waarde vir geld.

Eendag as ek groot is...

Re: Hardcore se flex

Posted: Fri Nov 12, 2010 12:25 pm
by BlumTRD
:shock2: :shock2:


Eendag as Tiny Groot is :mrgreen:

Re: Hardcore se flex

Posted: Fri Nov 12, 2010 1:07 pm
by Tjokkie
Dis nou DIE UBER Lux!!!!

Ek sien daar's nog ouens soos ek wat lus is maar die budget wat knyp!

Hoe en hoeveel het die lekker ding gekos? Ag deel bietjie toe, mooi asseblief?

Re: Hardcore se flex

Posted: Fri Nov 12, 2010 4:01 pm
by yotaman
Awsome! Now thats inspiration 4 ya!

Re: Hardcore se flex

Posted: Fri Nov 12, 2010 5:02 pm
by Bushwacker
Tjokkie wrote:Dis nou DIE UBER Lux!!!!

Ek sien daar's nog ouens soos ek wat lus is maar die budget wat knyp!

Hoe en hoeveel het die lekker ding gekos? Ag deel bietjie toe, mooi asseblief?
IFS is uitgesny & vervang met SFA.
Die voor diff is 65mm vorentoe.
Die agter diff is 25mm agtertoe.
Propshafts is langer gemaak.
Diff ratios is die ou SFA's s'n.
Die draglink is 'n "s" shape gegee en langer gemaak.
50mm bodylift, agter is 25mm shackle lift, en 75mm blokke onder die Ironman vere. Ek moet nog vere met die regte curve kry.
Die voorste suspensie het standaard shackles op Ironman vere.
Die shocks is Procomp,langer as standaard.
Ironman steering damper.
Lexus 4L v8.
35"maxxis bighorn bande op 10" alloys.
2x airflow snorkels.
Rev counter wat werk. (Dankie Wim)
Spirtonic ECU
Aircon werk. (pype het R1400 gekos)
Die speedo is 20km/h uit (wys 80 maar ry 60)
Ek moet nog op die toilet gaan sit met al die slippies en uitwerk wat dit gekos het :shh:
So ± R50 000

Ek moet nog:
Upgraded Powerbrake discs voor insit, dit kom vroeg Desember.
Dyno in Pretoria.

Re: Hardcore se flex

Posted: Fri Nov 12, 2010 5:22 pm
by Evert Deyzel
Hoeveel RPM doen hy teen n ware (gps) 120km/h

Evert

Re: Hardcore se flex

Posted: Wed Jan 12, 2011 10:32 pm
by SideKick
BAIE nice!

Re: Hardcore se flex

Posted: Thu Jan 13, 2011 1:19 am
by Bushwacker
Evert Deyzel wrote:Hoeveel RPM doen hy teen n ware (gps) 120km/h

Evert
Evert ek sal moet gaan kyk :think: