Page 1 of 1
My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 5:53 pm
by luckyhit
Hier is my lorrie wat ek onlangs gekry het, 2004 hilux d/c, 2.7i 4x4, maar net 138k kilo's op en binne uitstekende kondisie.
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 5:55 pm
by OOOOMS
Baie netjies
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 5:56 pm
by the BuTch3R
Very nice. Welcome!
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 6:04 pm
by Tiger7
Welkom , Prageige lorrie.
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 6:07 pm
by pietpetoors
Welkom Reinhard, dit is nou beslis 'n Lucky Hit daai
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 6:30 pm
by cheetah
Welkom, Reinhard,
jou trokkie lyk netjies, geniet die forum.
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 6:44 pm
by Bushwacker
Welkom Reinardt
Het jou bumper al sy naam verdien?
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 7:11 pm
by luckyhit
@ piet, nog nie hulle gee te vinnig pad! hehehe!
Re: My trokkie!
Posted: Mon Nov 15, 2010 7:47 pm
by Mud Dog
Welcome Reinhardt!
Nice truck! Enjoy it and of course this forum as well!
Re: My trokkie!
Posted: Tue Nov 16, 2010 7:49 am
by Traveler
Pragtige trokkie Reinhardt.
Re: My trokkie!
Posted: Tue Nov 16, 2010 2:53 pm
by swartvark
Welkom hier.
Die bakkie lyk baie goed.
Re: My trokkie!
Posted: Tue Nov 16, 2010 7:19 pm
by Donkey
Welcome, hope you enjoy it here,
Re: My trokkie!
Posted: Tue Nov 16, 2010 7:57 pm
by 2.8 d/cab SFA
lekker bakkie
Re: My trokkie!
Posted: Tue Nov 16, 2010 8:06 pm
by Smurf
Welkom Reinhardt.
Nice trokkie!
Re: My trokkie!
Posted: Wed Nov 17, 2010 7:23 am
by luckyhit
dankie julle, ek het al klaar 'n paar goed geleer hier!!!
Great forum!!
Re: My trokkie!
Posted: Thu Dec 23, 2010 11:25 am
by Joos
Baie netjies geniet dit!!
Re: My trokkie!
Posted: Fri Dec 24, 2010 12:31 am
by Niel
ek sien dit fine
Re: My trokkie!
Posted: Wed Jan 05, 2011 1:09 pm
by luckyhit
So hier is nog 'n paar foto's waar ons by Groenkloof gaan speel het onlangs.
Re: My trokkie!
Posted: Wed Jan 05, 2011 7:20 pm
by 2.8 d/cab SFA
nice pics, luv that front end looks so good
Re: My trokkie!
Posted: Wed Jan 05, 2011 7:46 pm
by AM Racing
I like the tread plate on the bumper coz when they're that high you need to climb into the engine
Re: My trokkie!
Posted: Thu Jan 06, 2011 12:13 pm
by Hilux01
Reinhardt
Also like the front bumper. Looks good