Page 1 of 1

Lede se voertuie

Posted: Fri Dec 10, 2010 8:22 pm
by Frederick
Ek wonder of daar by al die lede se profiel 'n plek kan wees om spesifiek van jou voertuig 'n foto op te laai. Ek is bv nuuskierig om te weet hoe die mense in my area se bakkies lyk want mens kyk mos maar altyd rond en veral na 'n mooi Hilux. Dan kan mens hulle maklik uitken en begin groet.
Het maarnet gewonder.

Re: Lede se voertuie

Posted: Fri Dec 10, 2010 8:45 pm
by Mud Dog
Daar is wel so 'n plek.

viewtopic.php?f=136&t=8657" onclick="window.open(this.href);return false;

Kyk ook in die "Member's vehicles" forum.

Re: Lede se voertuie

Posted: Fri Dec 10, 2010 10:29 pm
by Frederick
Ja maar hoe gaan soek jy nou 'n spesifieke lid se voertuig?

Re: Lede se voertuie

Posted: Sat Dec 11, 2010 6:48 am
by Mud Dog
Frederick wrote:Ja maar hoe gaan soek jy nou 'n spesifieke lid se voertuig?
Nie moontlik nie .... daar bestaan nie 'n 'database' van die voortuie nie. Wat jy wel kan doen is om 'n spesifieke lid se poste na te gaan om te soek vir waar hy of sy pics van sy of haar voortuig gepos het. :think: (Nie te mooilik nie). :D: ;-)

Re: Lede se voertuie

Posted: Sat Dec 11, 2010 10:34 pm
by Hi-Hilux
dis hoekom ek voorgestel het dat as jy jou lux onder members rides sit om jou user name te gebruik, myne is bv onder members ride/ Trevor (Hi-Hilux)