De Wildt
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
De Wildt
Dag mense,
Was die naweek wat verby is saam met Nissan groep uit gewees en het so paar fotos geneem vir die wat belang stel:
En dan my pride en joy
Spieeltjie spieeltjie aan die muur, Wie't die mooiste voertuig hier?
Check youtube laat vanmiddag vir 'n video waar Bennie met sy Pajero met die super-slips-non-grips beter vaar as die Nissans (behoort die video te kry as julle vir De Wildt 10 Feb 2008 soek)

To God be the glory
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: De Wildt
Dankie Cas-man. 'K hoop jy het die dag en die ryery geniet ... ek sien nerens dat jy mald hoe 'n lekker groep mense daai Nissan ouens is .. wel, hulle is.
Dankie vir hierdie fotos en die You Tube fliek ... goedgedoen !
Dankie vir hierdie fotos en die You Tube fliek ... goedgedoen !
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Thanks oom Mac. Nee ek moet se die Nissan mense was geniun nice gewees.
(was seker bang om ons lip te gee want netnou moes ons hulle dalk recover )
Ek sal anytime weer saam met hulle uitgaan. Hoe meer ek in daai lorrie van my is, hoe breer smile ek :)
(was seker bang om ons lip te gee want netnou moes ons hulle dalk recover )
Ek sal anytime weer saam met hulle uitgaan. Hoe meer ek in daai lorrie van my is, hoe breer smile ek :)
To God be the glory
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: De Wildt
Mmmmm - het nie Cas se opmerking raakgesien van Bennie wat ry waar Nissans nie kan nie - Daar is ook 'n plek waar AL die Nissans en 'n M/Benz Ml uit is :? - maar die Pajero nie kon nie.. Genadiglik was Cas se Toy naaste :roll: - anders was hy nog deur Brutus recover ook ... Bennie - jy noorag taaijirs jong ... Kry Bridgestone Duellers [Tannie Dwergie sweer by daai goed .. en ek laaik 't ook !!!] O ja, ek het jou ook nie daai WIT walletjie sie opgaan nie Cassie? Mooi dag en so aan ... en ons wag maar vir daai u-toep fliek.http://picasaweb.google.com/Winston.C.M ... ra_JsWnL0w
Ander fotos van die dag kan julle ook gan inloer op: Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Dit is net jammer om so min fotos te sien van die Hilux so maklik deur al die obsticles is...
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt
Ja well wat sal ek sê 16 duim taaiers is maar duur. Maar ja ek sal nou moet plansien want ek gaan een van die dae 'n fine kry met daai aeroplane taaiers van my.
Oom Mac
Onthou net ons motto, As jy nie vassit nie traai jy nie hard genoeg nie. Ek het die heeldag die moeilikste lyn uitgesoek en net 1 opstacle was my baas, en jy moet erken daai is die tufste een by De Wildt.
Ek is al tevore daar uit maar toe was my twee petrol tanks nie vol nie. Ek het gesien toe hulle my suspension ingesit het, die suspension sak met amper 20mm as ek petrol ingooi. Die eksta tank sit agter die agterwiele. Maar ek maak nie verskonings nie, daar was dastbins wat ook nie daar kon uit nie. By een van die ander obstackles toe julle al vooruit was, waar Ras en Skippie maar moes opwen en heen en weer rock om deur te kom, het hulle albei erken dis impressive hoe ek daar kon deur crawl sonder om eers die laaitie wat agterin gelê en slaap het wakker te maak. Onthou die Pajero is eintlik maar my platkar.
Oom Mac
Onthou net ons motto, As jy nie vassit nie traai jy nie hard genoeg nie. Ek het die heeldag die moeilikste lyn uitgesoek en net 1 opstacle was my baas, en jy moet erken daai is die tufste een by De Wildt.
Ek is al tevore daar uit maar toe was my twee petrol tanks nie vol nie. Ek het gesien toe hulle my suspension ingesit het, die suspension sak met amper 20mm as ek petrol ingooi. Die eksta tank sit agter die agterwiele. Maar ek maak nie verskonings nie, daar was dastbins wat ook nie daar kon uit nie. By een van die ander obstackles toe julle al vooruit was, waar Ras en Skippie maar moes opwen en heen en weer rock om deur te kom, het hulle albei erken dis impressive hoe ek daar kon deur crawl sonder om eers die laaitie wat agterin gelê en slaap het wakker te maak. Onthou die Pajero is eintlik maar my platkar.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt
O ja dankie Cassie immers het ek nie nodig gehad om myself so te verneder om 'n dastbin te vra om my te recover nie. Dis darem nie so erg om deur 'n Hilux gerecover te word nie, moet sê dis eintlik meer van 'n eer as nog iets.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: De Wildt
Was watching Cassie's video with great interest. Here in die Plat Wes Tvl, the highest hill is an old anthill, if you could find one. I was wondering what gear you guys with the manual gearboxes use to get out of the ditch - 1 or 2 Low? Diff lock a requirement or not?
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Ek is bly ek kon help wat ek wil nie sien dat een van my kamarade deur 'n Nissan gerecover moet word nie. 10 teen 1 as 'n Nissan jou try recover het het hy talk sy top gastket of iets geblaas :evil:O ja dankie Cassie immers het ek nie nodig gehad om myself so te verneder om 'n dastbin te vra om my te recover nie. Dis darem nie so erg om deur 'n Hilux gerecover te word nie, moet sê dis eintlik meer van 'n eer as nog iets.
Eric, Which ditch are you refering to? The rock face I did in L1 with diff lock which wasn't neccesary but definitely helps. The one were the Auntie steps in front of the camera I also crawled out also using diffloc. Would have been able with out but would definitely had to choose a better line. The one right in the beginning is quite a axle twisty and if you go up the centre, you need diff. But if you did it like the hardbody, you didn't need diffloc. (oja... ek was in almal L1 met diff aan, wou nie die baby wakker maak nie)I was wondering what gear you guys with the manual gearboxes use to get out of the ditch - 1 or 2 Low? Diff lock a requirement or not?
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Daai ple waar Bennie met sy super-slips-non-grips so bietjie vas gesit het(en ek se dit met respek), het Bennie definitief nie die maklikste lyn gevat nie. Ek het 'n ander lyn gevat en het 1st time uit gekom in 1L sonder diff met nie 'n te groot gejuig nie (my lyn het ek gekies dat hy geen axle twist vorm nie)
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: De Wildt
Cas,
Not sure which it was, but seemed quite a short steep (and slippery) part of the trail. I figure one needs to try build some momentum, but that is difficult, after having just entered the ditch. I wondered whether 1L was not going to lead to wheelspin, without a DL, but then I also wondered whether 2L had enough woema to get out of the ditch. Moral of the story seems to be go as fast as you can in whatever gear (1L or 2L) if you don't have a difflock, but crawl out sensibly and carefully if one does have a DL.
Bulldog needs a rear DL very badly!
-F_D
Not sure which it was, but seemed quite a short steep (and slippery) part of the trail. I figure one needs to try build some momentum, but that is difficult, after having just entered the ditch. I wondered whether 1L was not going to lead to wheelspin, without a DL, but then I also wondered whether 2L had enough woema to get out of the ditch. Moral of the story seems to be go as fast as you can in whatever gear (1L or 2L) if you don't have a difflock, but crawl out sensibly and carefully if one does have a DL.
Bulldog needs a rear DL very badly!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
There is one motto I life by:
Go as slow as possible but as fast as necessary!!! 8) 8) 8)
If you can give me the spec time in the video I could be of greater help.
I must add that a diff makes a hell of a difference. But I don't like using it and would rather do it by skill. But I wasn't going to be humiliated in front of the Nissan clan :)
Go as slow as possible but as fast as necessary!!! 8) 8) 8)
If you can give me the spec time in the video I could be of greater help.
I must add that a diff makes a hell of a difference. But I don't like using it and would rather do it by skill. But I wasn't going to be humiliated in front of the Nissan clan :)
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: De Wildt
Will watch the video again another time and return here. Cassie, thanks for the advice - I so badly need to practice this sort of thing, but I do not know of any suitable places close by to me. All I know is I lost traction on steep inclines at Doornrivier (in Zeerust) and I had to race up the incline to get anywhere. But then the Weber carb emptied itself and I still didn't make it. I watched a guy in a SFA 2.4, with difflock/s (rear at least, not sure about front d/l), practically idle up the incline, then down, then up, down, and I was feeling quite jealous at the ease with which he did it.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Put it this way
With rear diff loc - go anyware
With back and front d/l - unstopable (and if you then get stuck, you know you're somewhere where you're not supposed to be)
With rear diff loc - go anyware
With back and front d/l - unstopable (and if you then get stuck, you know you're somewhere where you're not supposed to be)
To God be the glory
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: De Wildt
Oooooooooooooo, mar is di e mense sensitief - manne, daai was tong inni kies. Cas, ek het paar plekke vir jou gesê daai Silver Trein van jou is impressive en rustig. En di edrywer ook heel kapabel - daarom dat ek jou gevra het om vir Div die regte lyn te wys daar by die mini klipplaat.
Bennie - niks verkeerd met 'n Pajero nie .. ek is self nie seker of ek daar sou uitkom so stadig as wat jy daai Witbult aangevat het nie
All in a days' pleasure and playEn kom assbelief weer saam as ons gaan speel - ek soek nog net 'n Landy ook om saam te gaan - dan het ons meer om mekaar or te "byt"
Is soos jy sê Bennie - daai Safaries het ook sluitaste agter nodig. EN sagter veerstelsels watbietjie kan meegee [ soos Panick Stations ... agge ek meen Tear Factory ... eish moet lees Fear Factory .. ] Hallo Theuhan - gannit gutt?
Dankie virri pics Cassie - waar kry ek daai 2e u-tjoep fliek? [of kyk 'k soos my ____ ?]
Bennie - niks verkeerd met 'n Pajero nie .. ek is self nie seker of ek daar sou uitkom so stadig as wat jy daai Witbult aangevat het nie
All in a days' pleasure and playEn kom assbelief weer saam as ons gaan speel - ek soek nog net 'n Landy ook om saam te gaan - dan het ons meer om mekaar or te "byt"
Is soos jy sê Bennie - daai Safaries het ook sluitaste agter nodig. EN sagter veerstelsels watbietjie kan meegee [ soos Panick Stations ... agge ek meen Tear Factory ... eish moet lees Fear Factory .. ] Hallo Theuhan - gannit gutt?
Dankie virri pics Cassie - waar kry ek daai 2e u-tjoep fliek? [of kyk 'k soos my ____ ?]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
Dit smaak my die oom het 'n nerve geslaan.... Bennie wou nie regtig gehad het ek moes hom recover nie. Sou seker eventually ook daar uit gekom het maar dan was dit dalk nie net die bumper wat in die slag sou gebly het nie
Daar was net die een video van youtube. So as die oom die een gesien het waar die ou bietjies vergeet van die reverse-stall move dan was dit dit.
PS: ek het die inrish vertaling erg baie geniet :)
Daar was net die een video van youtube. So as die oom die een gesien het waar die ou bietjies vergeet van die reverse-stall move dan was dit dit.
PS: ek het die inrish vertaling erg baie geniet :)
To God be the glory
Re: De Wildt
Ek het nie een keer daar vasgesit nie. Nie eers 'n bietjie nie.
My wiele het nie eers eenkeer erens gegly nie, en come to think of it, ek het nie eers 4x4 gehak nie.
8)
My wiele het nie eers eenkeer erens gegly nie, en come to think of it, ek het nie eers 4x4 gehak nie.
8)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: De Wildt
O jaa... ek onthou daai keer Ewald.... dit was toe die Hilux daai patrol van jou deur al die obsticles moes sleep? :evil: :evil: :evil:
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt
Ewald
Jou wou mos nie saam kom nie so jy is nou geforseer om verder te swyg, jy kan nie verder 'n eier hier 'n eier lê nie.
Is die SupraLux nog in jou yard?
O ja nog iets: Audi R8 :?
Jou wou mos nie saam kom nie so jy is nou geforseer om verder te swyg, jy kan nie verder 'n eier hier 'n eier lê nie.
Is die SupraLux nog in jou yard?
O ja nog iets: Audi R8 :?
Re: De Wildt
Ek het nie vasgesit of 4x4 gehak nie, want ek was nie daar nie. Ek het soet by die huis gesit.
Ja, my SupraLux is nog by my.
Die R8 het 'n sidewall puncture gekry laas Vrydag oggend, en nou staan hy by Audi vir 4 nuwe bande. Hy het nie 'n spaarwiel of Runflats nie. Go figure. Intussen het Audi vir my 'n S8 V10 gegee om mee te ry, totdat ek die R8 kan terugkry.