EGT Gauge
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
EGT Gauge
Ek verstaan uit vorige threads dat SAC nie meer EGT gauges installeer nie. Hulle het blykbaar probleme gekry. Weet enige iemand wat die probleme is wat hulle ondervinde het of hoekom hulle nie meer EGT gauges installeer nie?
Waar kan ek 'n EGT gauge kry - het reeds na MGL Avionics se website gekyk, maar ek wil nie vlieg nie, net weet wat my EGT is. Ek verstaan mens installeer die probe ±6'' van die head af. Enige iemand ondervinding op die onderwerp?
Groete

- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: EGT Gauge
Louis, laat weet ons ander asb as jy 'n EGT gauge innie hande gekry het??
Life only starts . . . . where comfortlevels end
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Thu Mar 19, 2009 8:19 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Isuzu D/C 2.8 & Toyota D/C 3.0 KZ-TE
- Real Name: Jose
Re: EGT Gauge
I installed MGL, think its the old E1, apparently they dont distribute it anymore. Use mine to monitor EGT and CHT on both my Toyota and Isuzu, once I get my finger out my A##e I will connect oil pressure and oil Temp to it.
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon Sep 17, 2007 7:46 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2.8 SC SFA 4x4
- Real Name: Jan
Re: EGT Gauge
Skakel Thys by 083 twee sewe een ses 418
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: EGT Gauge
Thanx Jan, sukkel net om Thys innie hande te kry.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Jose
Please post a photo or 2 of your probe installation, especially position. What are your readings?
Thanks

Thanks, it gives me some ideas.
Thanks, it gives me some ideas.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
now WHY are the distributors/installers not doing this any more if the EGT is ahlf as good as we are led to believe ?
Reading the many posts on the EGT it was high om my wish list, but why will Steves not do this any more ?
Reading the many posts on the EGT it was high om my wish list, but why will Steves not do this any more ?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
ChrisChrisF wrote:now WHY are the distributors/installers not doing this any more if the EGT is ahlf as good as we are led to believe ?
Reading the many posts on the EGT it was high om my wish list, but why will Steves not do this any more ?
Good question, Dastek still does it. Don't know why SAC does not do it - silence
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Ek het vandag toe my EGT Gauge geinstalleer. Ek het 'n Madman EMS-2 gekoop ±R1600 + so R1400 vir probes en sensors. Verskaffer - Landyonline - My skoonpa het al die rywerk gedoen
Hier is 'n paar foto's. Ek moet nou nog net my bracket verf. Sal dit maar volgende week doen.
Hier is 'n paar foto's. Ek moet nou nog net my bracket verf. Sal dit maar volgende week doen.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
Louis dit lyk mooi.
Kon jy toe uitvind hoekom SAC dit nie meer doen nie - watter tipe issues het hulle gehad ?
Kon jy toe uitvind hoekom SAC dit nie meer doen nie - watter tipe issues het hulle gehad ?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Chris, nee ek het nie uitgevind nie, maar ek kan nie sien hoekom daar issues moet wees nie.ChrisF wrote:Louis dit lyk mooi.
Kon jy toe uitvind hoekom SAC dit nie meer doen nie - watter tipe issues het hulle gehad ?
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: EGT Gauge
Very, very naaaaaiis!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Dankie vir al die positiewe terugvoer. Net om die thread heeltemal af te sluit het laai ek 'n foto van die geverfde bracket. O ja, ek het 'n sump plug bestel en gaan my olie temp sommer daar meet.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: EGT Gauge
Louis
Verskoon my as ek stupid is.Wat meet egt spesifiek?Ek sien hy wys water en olie temperatuur waarvoor staan egt?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Dawie
Dit is nie so 'n stupid vraag nie. Toe ek met my head kraak problem begin het, en ek van EGT gelees het was dit ookals nogals 'n gesoek om te kry waarvoor EGT staan.
EGT - Exhaust gas temperature
CHT - Cylinder head temperature.

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
John
If you are serious I am sure we can make a plan. There are a few challenges:
1) The hole for the probe in the exhaust manifold - mine had one and my cylinder head was off. The risk that you have is shavings through your turbo . They say you let your engine idle when drilling and tapping. You apparently will then not have a problem, but that will be your risk.
2) you must buy the equipment
Let me know what you have decided
If you are serious I am sure we can make a plan. There are a few challenges:
1) The hole for the probe in the exhaust manifold - mine had one and my cylinder head was off. The risk that you have is shavings through your turbo . They say you let your engine idle when drilling and tapping. You apparently will then not have a problem, but that will be your risk.
2) you must buy the equipment
Let me know what you have decided
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: EGT Gauge
Louis
Jy laat my nou krap waar dit nie jeuk nie.War kry n mens die meter te koop?
Jy laat my nou krap waar dit nie jeuk nie.War kry n mens die meter te koop?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
DawieLollie wrote:Louis
Jy laat my nou krap waar dit nie jeuk nie.War kry n mens die meter te koop?
Jammer om te hoor van jou probleem
Ek (my Skoonpa) het alles by Landyonline gekoop (http://www.landyonline.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; - 083 707 7683)
Ek kan vir jou sê wat my bekommer. Volgens Head Zone moet die EGT nie oor 650°C gaan nie. Dit, in opsig self is nie 'n probleem nie. Ek is nie iemand wat hard ry nie, maar my probleem is dat wanneer ek gaan sleep, of dit is my gevoel op die stadium, ek die 650° defnitief gaan oorskry. Die maksimum EGT wat ek van Saterdag tot nou toe gemeet het was 646°C. Dit het op die temp gestabiliseer, maar die opdraende het ook "uit" gehardloop. Ek sleep 'n Conquerer Companion, en gelaai is hy so 1000kg. Die dieseltjie gaan werk en daar is nie 'n groot verskil tussen 646°C en 650°C nie . Ek het vandag vir AMC in Spanje ook gemail om te hoor wat hulle sê oor die maksimum EGT, maar hulle het nog nie terug gekom na my toe nie. Ek weet ook nie of hulle gaan terugkom na my toe nie . As die 650°C reg is, beteken dit dat jy nie 'n turbo diesel vir 'n werks-esel kan gebruik nie. Dalk kan 'n mens dit vir 'n kruiwa gebruik .
Dalk is dit beter as mens nie 'n EGT gauge insit nie. Dan bekommer die temperature jou nie . Ek hoop dit gee jou 'n idee, en as dit alles nie help nie, ek verkoop draad borsels
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Ek is terug op EGT - jammer daaroor en ek wil julle ook nie bekommerd maak nie . Die rede is dat AMC my laat weet het my EGT maks moet nie 650°C oorskry nie (lyk vir my vir alle engines - kan nie sê of dit net diesel of ook petrol is nie, maar ek neem aan petrol ook). Ek het 'n bietjie op die internet gaan opsoek oor EGT maks. Kyk na die volgende websites:
http://www.turbodieselregister.com/foru ... afely.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.dieselplace.com/forum/showth ... p?t=359153" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.thedieselstop.com/forums/f30 ... ts-181016/" onclick="window.open(this.href);return false;
In al hierdie forums praat hulle van 1200°F = 648°C. In party van die threads meen hulle jy kan vir kort rukkies na 1300°F = 704°C opgaan.
My probleem is die volgende:
Ek sukkel rêrig nie om by 650°C te kom nie. Ek moet ook by sê dat my maks met my woonwa gehaak 670°C was, maar ek het dit stadiger gevat sodra ek 650°C bereik het.
1) As dit die geval is hoe ry 'n mens met 'n diesel, hoe doen jy werk met 'n diesel?
2) Watter verstellings kan ek maak om die EGT af te kry sonder om krag te verloor?
Ek hoor graag julle opinies
http://www.turbodieselregister.com/foru ... afely.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.dieselplace.com/forum/showth ... p?t=359153" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.thedieselstop.com/forums/f30 ... ts-181016/" onclick="window.open(this.href);return false;
In al hierdie forums praat hulle van 1200°F = 648°C. In party van die threads meen hulle jy kan vir kort rukkies na 1300°F = 704°C opgaan.
My probleem is die volgende:
Ek sukkel rêrig nie om by 650°C te kom nie. Ek moet ook by sê dat my maks met my woonwa gehaak 670°C was, maar ek het dit stadiger gevat sodra ek 650°C bereik het.
1) As dit die geval is hoe ry 'n mens met 'n diesel, hoe doen jy werk met 'n diesel?
2) Watter verstellings kan ek maak om die EGT af te kry sonder om krag te verloor?
Ek hoor graag julle opinies
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
Louis klein eksperiment -
ek het gehoor van n man wat gesien het dat die EGT die hoogte inskiet teen lang bulte - mos lekker om net liggies vet te gee, daai dom krag TREK mos teen die bult uit.
Die reken hy druk toe terug na n laer rat en dieselfde spoed teen hoer revs loop die wa toe koeler.
Sou graag wou hoor of jy dieselfde ervaar.
Ek begin wonder of die diesels gemaak is vir hoe spoed .....
ek het gehoor van n man wat gesien het dat die EGT die hoogte inskiet teen lang bulte - mos lekker om net liggies vet te gee, daai dom krag TREK mos teen die bult uit.
Die reken hy druk toe terug na n laer rat en dieselfde spoed teen hoer revs loop die wa toe koeler.
Sou graag wou hoor of jy dieselfde ervaar.
Ek begin wonder of die diesels gemaak is vir hoe spoed .....
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
ChrisChrisF wrote:Louis klein eksperiment -
ek het gehoor van n man wat gesien het dat die EGT die hoogte inskiet teen lang bulte - mos lekker om net liggies vet te gee, daai dom krag TREK mos teen die bult uit.
Die reken hy druk toe terug na n laer rat en dieselfde spoed teen hoer revs loop die wa toe koeler.
Sou graag wou hoor of jy dieselfde ervaar.
Ek begin wonder of die diesels gemaak is vir hoe spoed .....
Ditto, ek het dieselfde ervaring.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
dankie vir die terugvoer.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
ChrisChrisF wrote:dankie vir die terugvoer.
Ek wonder watse verskil 'n snorkel sal maak. Sal maar een van die R1800 jobbies moet koop en kyk.
Groete
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
louis fourie wrote:ChrisChrisF wrote:dankie vir die terugvoer.
Ek wonder watse verskil 'n snorkel sal maak. Sal maar een van die R1800 jobbies moet koop en kyk.
Groete
Chris
Snorkel bestel. Sal die info gee sodra ek die snorkel ge-fit en 'n rukkie met hom gery het.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: EGT Gauge
Hi Louis.
Ek neem aan die water se temp is nog normaal as die
Egt 650 na 670 grade is? En indien hoeveel grade is dit.
Waarvan daan meet jy die water.
Myne meet voor links bo die diesel pomp.
Ek sien van die ander meet agter langs die olie filter.

One life, one dream, one toyota
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Nico
Daar is 'n foto 'n bietjie boontoe in die thread. Ek meet die water temp in die boonste pyp van die rad (is dit inlaat of uitlaat?). Ek het 'n alarm op 100°C - nog net een keer tot by 100°C gegaan. Jou water temp is meer afhanklik van hoe lank jy op 'n hoër EGT ry. Ek hardloop so tussen 76°C en 86°C as ek normaal ry (bult op en bult af), maar my temp styg partykeer tot so 95°C. Sodra die EGT sak (bult op 'n einde, gelyk pad ens.) dan kom die water temp redelik gou af na normaal - 86°C.

- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Wed Dec 01, 2010 1:29 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2010 Toyota Fortuner 4x4
- Real Name: Richard
Re: EGT Gauge
BAIE nice setup daar Louis.
Maar julle ouens laat my ook nou worry oor dinge wat ek eintlik niks van wil weet nie. Ek het intercooler en chip op my KZ ook nog en wonder soms wat die ou eintlik doen en dalk nie meer skade aanrig deur nog meer krag te boost nie, dws dalk nog hoer EGT.
Maar julle ouens laat my ook nou worry oor dinge wat ek eintlik niks van wil weet nie. Ek het intercooler en chip op my KZ ook nog en wonder soms wat die ou eintlik doen en dalk nie meer skade aanrig deur nog meer krag te boost nie, dws dalk nog hoer EGT.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Richard
Ek het met 'n paar ouens al gepraat, en hulle meen dat jy beter ontbranding kry met 'n chip en IC = hoër EGT. Ek het gemengde gevoelens daaroor, want as jy meer krag het gaan jy gouer op spoed kom en dan hoef jy nie jou engine te "moor" nie. Dit sal nogal interessant wees as daar iemand is met 'n EGT guage wat 'n chip en IC op het.
Groete
Ek het met 'n paar ouens al gepraat, en hulle meen dat jy beter ontbranding kry met 'n chip en IC = hoër EGT. Ek het gemengde gevoelens daaroor, want as jy meer krag het gaan jy gouer op spoed kom en dan hoef jy nie jou engine te "moor" nie. Dit sal nogal interessant wees as daar iemand is met 'n EGT guage wat 'n chip en IC op het.
Groete
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
Louis ek dink die boonste pyp by die radiator is die "engine uitlaat", dus die hoogste water temp. Deur die radiator koel dit af en dan vloei daar wer koeler water in die engin in om dit af te koel.
So daai 95 tot 100 grade is die warmste deel van die siklus.
So daai 95 tot 100 grade is die warmste deel van die siklus.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Wat kan ek sê!!!!!
Dinsdag betaal vir my R1800 Snorkel. Vandag (Donderdag) gekry. Praat van diens - Piet julle mag maar. Ek het die "ding" uit die box gehaal en die kwaliteit is glad nie sleg nie en dit sê Hilux op die kant.
My engiste vraag is: Wanneer dit reën, waarheen gaan die water?

Die Lux se cylinder head, en die EGT gauge is nou al so amper 10 000km in. Die een ding wat ek kon leer in die tyd, is dat die EGT en water temp direk eweredig is aan mekaar, m.a.w. as die enjin hard werk gaan die water temp op. Sodra die water temp opgaan bereik die EGT 650°C baie vinniger. My redenasie is as volg:
Intercooler met chip - wanneer ek sleep werk die enjin hard en vat dit "lank" om op spoed te kom, met die gevolg dat die water temp opgaan. Indien ek meer krag het met 'n intercooler en chip gaan ek baie vinniger op spoed kom van 'n stil staande posisie. Indien dit die geval is, behoort die water temp nie so vinnig op te gaan nie, ten spyte daarvan dat 'n intercooler en chip die ontbranding meer effektief maak en logies gesproke die EGT moet opjaag.
Eish! dit is 'n mondvol - wat is julle ouens se gevoel?

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: EGT Gauge
Vergewe my, maar ek verklaar dit liewers in Engels.louis fourie wrote:Wat kan ek sê!!!!!
Dinsdag betaal vir my R1800 Snorkel. Vandag (Donderdag) gekry. Praat van diens - Piet julle mag maar. Ek het die "ding" uit die box gehaal en die kwaliteit is glad nie sleg nie en dit sê Hilux op die kant.
My engiste vraag is: Wanneer dit reën, waarheen gaan die water?
Firstly, the amount of rain water that enters the snorkel-head intake is not a lot.
Then with the combined action of the airflow through the bend and the rain being driven in at an angle, the water droplets will settle on the rear inner wall of the snorkel-head bend and run downwards. There are usually troughs leading to the vents in the moulding of the head at this point and that directs most of the water out through those vents.
You might ask why would the water run out there and not be sucked back into the snorkel. The fact is that a small amount might well be sucked down into the snorkel, but most of it will discharge at those vents because the ram-air effect reduces the negative pressure (vacuum) in the pipe so that there is less suction at the vents. Furthermore, there is a 'double' venturi effect .... the vents face into the airflow direction, helping to force air out of the vents rather than being sucked in, and, the vents are at the rear of the snorkel head so when the vehicle is moving there is a small area of negative pressure outside behind the head and pipe, further aiding the suction / discharge of air through those vents. This discharge carries most of the rain water out with it.
Any water that gets past this point will end up in the air-box which has a little rubber discharge valve at the bottom .... any build up of water in the air box is supposed to run out there.
Should any water still get past this and enter the motor, it will be of such a tiny volume that it will make hardly any difference ... and if anything, it will actually help deliver more power from the motor. (For some reason that is strange to me, a small amount of water vapour or steam fed through the carb actually increases performance, but from my experience it dramatically reduces the life of the plugs.)
Consider that the normal air intake position without a snorkel is behind the headlight, right close to the grille. Surely there must be a small amount of spray mist that gets into the intake from there on a standard setup. I doubt a snorkel would result in any more water entering the system than with the normal intake.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Wed Dec 01, 2010 1:29 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2010 Toyota Fortuner 4x4
- Real Name: Richard
Re: EGT Gauge
So waar is die manne met die EGT gauge + IC en chip? :)
Sal baie interessant wees om te stats te sien.....of BAIE scary.

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: EGT Gauge
Louis, sal 'n intercooler nie beter waarde vir geld wees nie?
HABOOB means "Dust Storm"
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
EdgeHaboob wrote:Louis, sal 'n intercooler nie beter waarde vir geld wees nie?
Elkeen het sy eie voordeel. Ek het van 2011 af al die volgende gedoen:
1) Snorkel - skoner koeler lug
2) Inter Cooler - beter performance laer EGT
3) Chip - beter performance laer EGT
4) Free flow - beter perfromance laer EGT
Al die opgraderings is/was waarde vir geld. Ek sal nog graag van die 63mm free flow na 'n 76mm wil gaan, maar dan van die turbo af met 'n aangepasde mounting aan die turbo se uitlaat.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
sien die ou thread is nou weer aan die gang ... :)
intussen is Elders (2,5D-4D) se waarborg verby .... die volgende is gedoen:
- agterste silencer box is vervang met n free flow box. GEEN verskil aan die klank nie ! haal BAIE beter asem !! :)
- intercooler laat insit, EN op dieselfde tyd n EGT laat insit.
- Toe gevat vir n Uni-Chip en dyno tune - economy op lae revs en krag as jy voet neersit.
moet sê dat Motorcade die EGT NA die turbo ingesit het - hulle wil nie tussen die head en die turbo boor nie ....
nogal baie interessant om die gauge dop te hou !!
- JA, teen n steil bult druk maar een rat laer en die dieseltjie loop koeler ! :)
- met n sterk "head-wind" kan jy SIEN hoe daai gauge hoër loop !! Slek so 5 km/h af en die gauge DAAL !
- vir normale ryery sien jy gereeld hoe n bult daai EGT opdruk ... maar jy is bo lank voor jy enige effek op die water meter sien ....
vir die manne wat n swaar boot wil sleep .... jy gaan waarskynlik HOë waardes sien !! slek bietjie af en ry in 4de rat en die EGT sal weer sak ..... Feit is dat n engine SWAAR werk met so vrag .... die vraag is vir hoe lank kan jy die engine SO hard druk voor iets pop .... die ou engines het dit jaar in en jaar uit gedoen, geen probleem. Die nuwe engines is ek nie seker van nie ....

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: EGT Gauge
Laat ek myne ook deel hier.
Ek het nou die "down pipe" in van 4XLux. Maak 'n lekker verskil.Hy het beslis meer krak op lae revs.En ek hoor daai turbo fluit.
Hoppy het my standaard agter boks vervang met 'n free flow.
En ek het 'n meganiese diesel pomp(4m40). Dit maak 'n hengse verskil,want hier kan jy stel hoeveel diesel jy wil laat deurkom.Ongelukkig beteken meer diesel = meer rook.So op hierdie stadium as ek vernel lyk ek soos 'n stoom trein
Ook met die meganiese pomp is my egt baie hoog as ek versnel.My alarm kom aan op 720 grade en as ek hom hard trap dan is hy sommer gou gou daar.Dis die ding van die meganiese pomp.Daar is niks wat dit kan beheer behalwe jou regter voet.
My ry steil het nou al verander agv die meter.
Bv. voor die meter wanneer ek 'n trok wil verbysteek en ek ry so 100km/h in 5de sou ek net plat trap en daar gaat hy.As ek dit nou doen skiet die egt die hoogte in voor ek nog verby die trok is.So nou sit ek hom in 4de versnel en geen probleem. Basies met die meganiese pomp as ek enigsins plat trap klim EGT.So ek moet my versneller nie meer as 3/4 trap nie dan is alles fine.Met my lekker lae krag is dit eintlik nie 'n probleem.
Ek het al selfs gedink om 'n houtblokkie ,soos my oupa gemaak het, agter die versneller te sit
So ek dink dis 'n moet om 'n EGT meter te he as jy 'n meganiese pomp het.
Volgende is die IC

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- koos8008
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Jan 31, 2010 4:02 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 02' Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4X4
- Real Name: Koos
Re: EGT Gauge
Dankie julle, ek het nou baie geleër op hierdie ou threads.
Ek het hierdie week 'n hitte probleem op my '02 KZ-TE D/c 4X4 ondervind. Eers gedink die head is gekraak. Gelukkig na al die gas toetse by silverton kon ons vas stel dat dit net die ou koper radiator is wat nie meer saam werk nie. Het nou 'n Aluminium radiator installeer. Lyk of hy baie beter werk, maar gaan defnitief ook belé in 'n EGT meter.
Ek het hierdie week 'n hitte probleem op my '02 KZ-TE D/c 4X4 ondervind. Eers gedink die head is gekraak. Gelukkig na al die gas toetse by silverton kon ons vas stel dat dit net die ou koper radiator is wat nie meer saam werk nie. Het nou 'n Aluminium radiator installeer. Lyk of hy baie beter werk, maar gaan defnitief ook belé in 'n EGT meter.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: EGT Gauge
Koos WELKOM by die forum.
Baie bly Silverton se toetse is skoon.
Hou tog net n ogie op daai KZTE engine .... Die heads is maar geneig om te kraak ... Daar is heelparty threads hier oor die onderwerp. AS die dag kom, oorweeg ernstig om vir die AMC head te gaan !! Buurman is nou deur n paar tops in kort tydjie, op die einde toe maar wel vir die AMC gegaan.
Baie bly Silverton se toetse is skoon.
Hou tog net n ogie op daai KZTE engine .... Die heads is maar geneig om te kraak ... Daar is heelparty threads hier oor die onderwerp. AS die dag kom, oorweeg ernstig om vir die AMC head te gaan !! Buurman is nou deur n paar tops in kort tydjie, op die einde toe maar wel vir die AMC gegaan.
- koos8008
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Jan 31, 2010 4:02 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 02' Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4X4
- Real Name: Koos
Re: EGT Gauge
Hi Chris,
Baie dankie, ek maak so. Gaan nou bietjie lees oor die AMC head.
Goed gaan!
Koos
Baie dankie, ek maak so. Gaan nou bietjie lees oor die AMC head.
Goed gaan!
Koos
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: EGT Gauge
Koos. Jy sal nie 'n fout maak nie. My AMC het nou al 120K (2200 uur) gedoen vandat ek hom vervang hetkoos8008 wrote:Hi Chris,
Baie dankie, ek maak so. Gaan nou bietjie lees oor die AMC head.
Goed gaan!
Koos
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Sat Jul 21, 2007 8:24 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3 d4d Fortuner
- Real Name: Henry
- Location: Overberg
Re: EGT Gauge
Hi Louis
Hey
Het jy toe die sump prop gekry om jou olie temp te meet en hoe werk hy?
Het jy die plastiek pyp wat die water sender huisves by Landy online gekoop? Ek het my eie pyp van Aluminuim laat maak,maar ek dink die sender is nie baie akuraat nie,weens heat soak. My D4D loop gemiddeld 97 soms 100 en ek glo die plastik pyp behou nie so baie hute soos die Alu pyp nie.
Groete
Hey
Het jy toe die sump prop gekry om jou olie temp te meet en hoe werk hy?
Het jy die plastiek pyp wat die water sender huisves by Landy online gekoop? Ek het my eie pyp van Aluminuim laat maak,maar ek dink die sender is nie baie akuraat nie,weens heat soak. My D4D loop gemiddeld 97 soms 100 en ek glo die plastik pyp behou nie so baie hute soos die Alu pyp nie.
Groete
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: EGT Gauge
Nooit die sump plug gedoen nie.Mr H wrote:Hi Louis
Hey
Het jy toe die sump prop gekry om jou olie temp te meet en hoe werk hy?
Het jy die plastiek pyp wat die water sender huisves by Landy online gekoop? Ek het my eie pyp van Aluminuim laat maak,maar ek dink die sender is nie baie akuraat nie,weens heat soak. My D4D loop gemiddeld 97 soms 100 en ek glo die plastik pyp behou nie so baie hute soos die Alu pyp nie.
Groete
Die nylon fitting se skroefdraad seël nie goed genoeg nie en strip maklik. Ek het 'n brass coupling laat maak. Sal kyk of ek die thread kan kry - iets van "My diesel het 'n spark plug"
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Sat Jul 21, 2007 8:24 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3 d4d Fortuner
- Real Name: Henry
- Location: Overberg
Re: EGT Gauge
Hi Louis
dankie het toe thread gekry ek sien almal spot en vra hoe gereeld vervang jy die spark plug? Hahahaha. Ek wil regtig weet!!! is daar nie metaal wat kan roes op die punt/thread van die spark plug, aangesien dit in water is nie? So indirek sonder wettend was die manne skerp.
So os op die wa ek het 'n T-piece op olie sender gesit met die selfde olie pressure sender(Toyota), wou hom probeer calabrate vir die olie pressure vir die Madman. Wat het jy daar gedoen om pressure te meet?
Groete H

Weet nie of hy roes nie, maar ek gebruik die Toyota coolant. Dit is nog helder.Mr H wrote:Hi Louis
dankie het toe thread gekry ek sien almal spot en vra hoe gereeld vervang jy die spark plug? Hahahaha. Ek wil regtig weet!!! is daar nie metaal wat kan roes op die punt/thread van die spark plug, aangesien dit in water is nie? So indirek sonder wettend was die manne skerp.
So os op die wa ek het 'n T-piece op olie sender gesit met die selfde olie pressure sender(Toyota), wou hom probeer calabrate vir die olie pressure vir die Madman. Wat het jy daar gedoen om pressure te meet?
Groete H
Ek het Madman se sensor gekoop.
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Sat Jul 21, 2007 8:24 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3 d4d Fortuner
- Real Name: Henry
- Location: Overberg
Re: EGT Gauge
Louis
wat was jou gemiddlede temp op die plastiek pyp vergelyking met die koper pyp?
wat was jou gemiddlede temp op die plastiek pyp vergelyking met die koper pyp?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: EGT Gauge
Nou vra jy my vasMr H wrote:Louis
wat was jou gemiddlede temp op die plastiek pyp vergelyking met die koper pyp?
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Sat Jul 21, 2007 8:24 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3 d4d Fortuner
- Real Name: Henry
- Location: Overberg
Re: EGT Gauge
Of wat was sy running temp altyd op die plastik en nou op die koper?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: EGT Gauge
Selfde vraag . Volgens my maak dit nie veel van 'n verskil nie. In elk geval nie so baie dat dit sal saak maak nie. Die brass is net 'n bietjie swaar. Aluminium sal bakgat werk
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: EGT Gauge
Wat ek al opgemerk het is dat die uitlaat pyp van die turbo by die voertuie wat gechip is nie die selfde kleur brand nie, so dit wys dat die extra diesel wat die chip verskaf, veroorsaak dat die egt baie hoër is.
Firstgeer (Tony) het syne uitgehaal en dit neem nogal lank vir die oorspronkelike kleur om terrugtekom. Toe hy die wa gechip het, het hygeglo dat hy die verskil kon voel. Nou sonder die chip kan hy weer nie die verskil voel nie.
Is dit "mind over matter"?
Ek glo tog dat die egt jou sal help om die chip te kan beheer met die temperature wat gemeet en gekontoleer kan word.