Page 2 of 3

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:25 am
by Mr_B
Would love to join you all, but I'll be relaxing in Baviaans... :beach:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 10:24 am
by Piesang
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang - Pieter Pieterse CEO 4193 wit hilux
Piesang - Pieter Pieterse CA 627 962 geel beach buggy
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:14 pm
by Andre du preez
Andre du Preez
CEY 27520
Sel 0823194234

Hansen dit is die Spur in die strand is reg oorkant die ou slip of hawe. :acute: Tiaan kan ek die geld vir die permit vir jou bring? :beg:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:22 pm
by tersmit
Dis regso. Die permit is R105, per voertuig

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:33 pm
by Piesang
tersmit wrote:Dis regso. Die permit is R105, per voertuig
Het ons nou al uitklaaring wie gaan die permitte koop en moet ons die geld oorbetaal vir iemand?
Andre du Preez
CEY 27520
Sel 0823194234

Hansen dit is die Spur in die strand is reg oorkant die ou slip of hawe. Tiaan kan ek die geld vir die permit vir jou bring? ]
Andre hoelaat gaan jy uit Somerset ry dalk kan ons mekaar by Shell op die N2?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 12:43 pm
by tersmit
Ek sal die permitte More gaan optel

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 1:51 pm
by Andre du preez
Pieter

Ek ry Stellenbosch om is baie korter. :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 3:12 pm
by Jagerbom
Wil een permit vir my vriend ook reel asb Johnathan Pratt hy is van Gordan's baai.
Mitsubishi Pajero. Waar moet ons die geld inbetaal vir die permitte?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 3:39 pm
by Piesang
Andre du preez wrote:Pieter

Ek ry Stellenbosch om is baie korter. :thumbup:
OO ek het gedink regdeur op N2 to by Milnerton afdraai is korter

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 4:02 pm
by AM Racing
tersmit wrote:Dis regso. Die permit is R105, per voertuig
If at all possible could you get for me as well. PM your banking details so I can transfer for the money.

The co-ordinates for the Spur are 34®09'35.48"S 18®52'06.50"E

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 4:18 pm
by Andre du preez
Hey Pieter jy kan saam ons ry!! Hansen sal jy nou die Spur kry :laugh2:

Ek dink dit gaan u baie lekker dag wees, hy gaan loop soos u jet!!


:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 5:07 pm
by Jagerbom
Andre du preez wrote:Hey Pieter jy kan saam ons ry!! Hansen sal jy nou die Spur kry :laugh2:

Ek dink dit gaan u baie lekker dag wees, hy gaan loop soos u jet!!


:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
Hehe hy gaan defnitief ek gaan gou vanaand my snorkel ook opsit so nou sien ek eers uit.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 5:09 pm
by Jagerbom
Piesang wrote:Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco??
Piesang - Pieter Pieterse CEO 4193 wit hilux
Piesang - Pieter Pieterse CA 627 962 geel beach buggy
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Johnathan Pratt CEY 51984 saam Hansen

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 5:31 pm
by Royco
Jagerbom wrote:
Piesang wrote:Tersmit - Tertius Smit - CY 146533

Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco - Roy Coombe-Davis - CL 27756
Piesang - Pieter Pieterse CEO 4193 wit hilux
Piesang - Pieter Pieterse CA 627 962 geel beach buggy
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez??
AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Johnathan Pratt CEY 51984 saam Hansen
Looks like my name was dropped from the list somewhere...

Tertius, PM me your bank details if you want the $$ before Monday.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 5:35 pm
by HennieJ2
Tertius,

Het jy al klaar die permitte gaan kry? If so, where do one get them from? Ek ry Donderdag af na julle toe, maar miskien kan ek iemand kry om vir my 'n permit te gaan koop. Ek bly oor in Melkbos Strand - is dit vrek ver van waar almal bymekaar kom?

HJ

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 5:57 pm
by tersmit
Hi hennie, ek gaan more die permitte optel. Ek kort net jou volle naam en voertuig registrasie nommer.
Melkos is letterlik 10 minute van Atlantis af. Ons kan jou daar ontmoet, ek gaan seker al teen 08:00 daar wees

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:07 pm
by HennieJ2
Hi Tertius, baie dankie - dit word baie waardeer. My detail: Hendrik Jackson Toyota Prado FFS 764 MP. Kan ek vir jou die geld oor betaal en waar? PM my asb. - ek dink dit gaan jou 'n fortuin kos as jy almal se goed moet betaal.

Groete

Hennie

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:08 pm
by OOOOMS
Hennie: Info vir jou :thumbup:

Big Dune - S33.58505 E18.44272
Landy Gat - S33.59587 E18.42810
Horse Shoe - S33.58424 E18.42892
Braaigat - S33.57686 E18.44351
Breakaway - S33.57660 E18.43334
Dogleg - S33.58976 E18.42962
Half Moon - S33.59758 E18.43291
Johann se draai - S33.59511 E18.44464
Theo (ex-Johan) se gat - S33.60104 E18.44324
Wall of Death - S33.59464 E18.43940
Bath Plug - S33.59945 E18.43957
Main Gate - S33.59840 E18.44881
Main Exit - S33.59855 E18.44585
Second Gate - S33.58844 E18.45857
Second Exit - S33.58195 E18.44646
Trees - S33.58118 E18.45124

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:17 pm
by OOOOMS
OOOOMS wrote:Hennie: Info vir jou :thumbup:

Permits here: S33.56441 E18.49319

Atlantis Dunes Co-ordinates

Big Dune - S33.58505 E18.44272
Landy Gat - S33.59587 E18.42810
Horse Shoe - S33.58424 E18.42892
Braaigat - S33.57686 E18.44351
Breakaway - S33.57660 E18.43334
Dogleg - S33.58976 E18.42962
Half Moon - S33.59758 E18.43291
Johann se draai - S33.59511 E18.44464
Theo (ex-Johan) se gat - S33.60104 E18.44324
Wall of Death - S33.59464 E18.43940
Bath Plug - S33.59945 E18.43957
Main Gate - S33.59840 E18.44881
Main Exit - S33.59855 E18.44585
Second Gate - S33.58844 E18.45857
Second Exit - S33.58195 E18.44646
Trees - S33.58118 E18.45124

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:18 pm
by HennieJ2
Ho nou Marcus - nou gee jy my werk om al daai goed in die GPS te voer, en dan het ek ook nog 'n nuwe ding om aan gewoond te raak....

HJ

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:16 pm
by tersmit
Tersmit - Tertius Smit
Swartvark (Tiaan)
Ou met Volksie Bakkie (Wesley)
Royco - Roy Coombe-Davis - CL 27756
Piesang - Pieter Pieterse CEO 4193 wit hilux
Piesang - Pieter Pieterse CA 627 962 geel beach buggy
Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW
Andre du Preez
AM Racing - Dylan Durant DKX754EC
Hennie Jackson - just need to confirm itinerary
Johnathan Pratt CEY 51984 saam Hansen
Robert Adams (My Mitsubishi Triton maat)
Rossouw Engelbrecht (My Mitsubishi Pajero maat)

Laat weet asb as nog iemand wil saamgaan, ek dink dit gaan baie lekker wees.
Ons gaan ook sommer ietsie braai daar by die "Braai Gat".
Ek sal sommer 'n Gazebo reel, anders raak dit nogals warm daar.

Wil iemand dalk VHF radio's huur vir die Dag ?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:32 pm
by HennieJ2
Tertius,

Paid, but it will take at least 2 days to show, as you are at Absa and I am at Standard. Please PM me your e-mail adres for the POP.

I bring my handheld with - it's on ORRA frequency and LCCSA

Hennie

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:37 pm
by tersmit
Thanx Hennie
No problem
You have a pm with my email address.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:39 pm
by AM Racing
Received your PM Tertius. Will do the transfer tonight. Thank you for the effort

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:07 pm
by HennieJ2
OK - POP mailed en all.

Thanks

Hennie

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:40 am
by Jagerbom
Woohoo paid and entered
Die POP is oppad.
More middag kyk die hilux se neus see toe.

@Hennie hoelaat ry jul af?

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:41 am
by swartvark
Baie dankie vir jou moeite Tertius! :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:13 am
by Jagerbom
swartvark wrote:Baie dankie vir jou moeite Tertius! :thumbup:
Ja nee ons moet hom n bier of twee of drie gee vir al sy moeite. :cooldude:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:43 am
by Andre du preez
kLINK MY ek is agter met die permit !!!

Ek wil graag twee permitte he my mail add. adp@webmail.co.za
Ek het gister my goed gepost maar huur is dit weer

Andre du Preez cey 27520
Ben Fourie cy272855

My sel: 0823194234 :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:11 am
by tersmit
Hi Andre
Ek het Ben se details ook gou vir hulle deur gestuur, jy is nog betyds

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:20 am
by Jagerbom
tersmit wrote:Hi Andre
Ek het Ben se details ook gou vir hulle deur gestuur, jy is nog betyds
My email gekry van die pop Tertius?
Het vir my en Johnathan betaal. :D:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:39 am
by tersmit
Hansen, ek het vir jou en vir Jonathan permitte gekry

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:47 am
by Andre du preez
help asb

waar betaal ek die geld in manne. rek no.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:48 am
by Royco
Andre du preez wrote:help asb

waar betaal ek die geld in manne. rek no.
Tertius, stuur vir my ook 'n PM met jou details, dan betaal ek ook sommer nou vir jou.
Dankie dat jy die permitte gekry het! :thumbup:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 12:14 pm
by Andre du preez
Hansen baie dankie Tertuis ek hardloop rond vandag , kan julle net vir my die bank goed my asb adp@webmail.co.za dan betaal ek vir altwee bakkies dis nou vir my en Ben.baie dankie.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 1:45 pm
by Jagerbom
Wie van jul het almal radios en op watter frekwensies?
Groetnis

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:16 pm
by tersmit
Ek het al onsw permitte by my.
Net een ding , Geen oop vure nie. Maar ek gaan een van daai disposable braai's saam vat.

Ek het VHF radio's met ORRA 1 en ORRA 2

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:18 pm
by Andre du preez
Hansen

My en Ben se geld is inbetaal. reference is ANDRE DU PREEZ .
eK HET AM stel in my en Ben se bakkies Midland stel.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:20 pm
by tersmit
As julle wil kan ek vir die wat soek, VHF portables klry vir die dag

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:30 pm
by Andre du preez
Terius ek het n cb maar u AM stel. Kan ek dan nog met julle op die vhf praat.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:38 pm
by Andre du preez
Ek het vir my mt/tyres op gesit , 30" Vir sand is 0.8 bar reg of is dit te min. Ek het altyd my bridgestone 255 ht/tyres op so 1.0 bar geho, en hulle het lekker geloop.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 3:40 pm
by Jagerbom
Vir die bridgetsone kompetisie ry ek gewoonlik 1.1bar voor en so 0.7 agter so ons kan met 1.0bar begin en dan sien
hoe loop hy as ons moet afblaas.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 5:04 pm
by Piesang
Andre du preez wrote:Hey Pieter jy kan saam ons ry!! Hansen sal jy nou die Spur kry :laugh2:

Ek dink dit gaan u baie lekker dag wees, hy gaan loop soos u jet!!


:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
Ek sal jul sommer op die Sellenbosch pad net verby die Lord Charls bo op die kop kry. As dit nie werk nie laat weet my 084@250@9153.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 6:34 pm
by Royco
Thanks Tertius for the permits (POP gestuur).
Andre du preez wrote:En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag.
Ek sal net om die draai (Bird Str) by Merc vir julle wag. Daar is nie staan plek oorkant Toyota (Adam Tas, R44) nie.
Ek sal daar vannaf 07:45 wees.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:33 pm
by AM Racing
Payment done from STD Bank. Thx. If there is a spare radio that would be great...

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:36 pm
by tersmit
Will grab one tomorrow for you Dylan

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:40 pm
by AM Racing
tersmit wrote:Will grab one tomorrow for you Dylan
fanx

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:04 am
by Jagerbom
Manne nou kan ek nie meer wag nie oor n paar ure kyk daai wit snoet van hilux see toe. :yahoo:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:05 am
by tersmit
Die manne wat van vêr af kom moet mooi ry, en ons sien julle "bright and early" maandag oggend by Atlantis se duine !!!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:26 am
by Piesang
tersmit wrote:Die manne wat van vêr af kom moet mooi ry, en ons sien julle "bright and early" maandag oggend by Atlantis se duine !!!
Ja ons bid jul 'n veilige en lekker rit toe.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:47 am
by tersmit
Ek het sommer nou radio's gereel vir die ouens wattie hettie !!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:54 am
by Jagerbom
Baie dankie ek wardeur grootliks, dankie vir die goeie wense en soos ek altyd se "ek sal stadig jaag".
Voel nou nes n kind weer , ons gaan see toe en mamma dit is net nog 4 slapies dan
sand, sand, sand, braaivleis, bier, biltong en goeie vriende kan nie wag nie. :yahoo:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:58 am
by Andre du preez
....................dit gaan lekkkkkkkkeeeeeeeeeeeeer wees!!

Hansen julle moet laat weet as julle hier aan kom!!! Die plek se "water" smaak erg lekka.Is reg Piesang ons sal gesels, Rayco ons kry jou daar. Cool manne net een vraag waar tel ons die permitte op!! :shh:

Ek kan nie waggggg nieeeee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 9:02 am
by Piesang
Andre du preez wrote:....................dit gaan lekkkkkkkkeeeeeeeeeeeeer wees!!

Hansen julle moet laat weet as julle hier aan kom!!! Die plek se "water" smaak erg lekka.Is reg Piesang ons sal gesels, Rayco ons kry jou daar. Cool manne net een vraag waar tel ons die permitte op!! :shh:

Ek kan nie waggggg nieeeee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Andre gee my jou tel no deur. Ek gaan dalk eers my dogter in Brackenfell moet gaan oplaai dan gaan ek 'n ander roete moet volg, maar sover kry ek jul op die Stellenbosch pad.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 9:03 am
by tersmit
Andre, ek het die permitte en ek kry julle by Hek 1

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 10:46 am
by Andre du preez
Piesang my nr is 0823194234

bEL MAAR AS jy uit Grabouw ry!!!

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 12:19 pm
by Piesang
Andre du preez wrote:Piesang my nr is 0823194234

bEL MAAR AS jy uit Grabouw ry!!!
Maak so, gaan nou huistoe. As als goed gaan sien jul Maandag.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Thu Apr 21, 2011 9:38 pm
by Royco
Just in case you need it:
08 two 9 two 5 two 5 six 8

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Apr 22, 2011 10:29 pm
by Jagerbom
Ons gaan naby daar oorslaap sondag aand so ek dink dit is maklikker as ons jul by hek no1 kry =Hoelaat moet ons mekaar omtrent daar kry?
Wat sal ons als moet saam vat vir die ekspidisie?Ek het ook twee radios gekry vir ons voertuie hoor hul het orra1 en 2 op as ek reg
verstaan so ons kan dan lekker saam gesels.Laat weet my asb.
Groetnis en ons is veilig in Gordans Baai.

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Posted: Fri Apr 22, 2011 11:24 pm
by AM Racing
Just a quick check list of who will be reporting to the parking lot at the Spur in Gordons Bay 7.30am Monday. Just so we dont leave anybody behind...

Dylan AM Racing 07two 845 six479